Morne Venter
  • Male
  • Roodepoort, GP
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (45)
  • Photo Albums
  • Videos
 

Morne Venter's Page

Latest Activity

Josef Steyn commented on Morne Venter's photo
Thumbnail

IMG_7623

"Treffende hommeltuigfoto Morne. Baie mooi skerp."
Jul 12
Hennie Cronjé commented on Morne Venter's photo
Thumbnail

IMG_7623

"‘n Mooi en interessante foto vanuit ‘n “drone”. Mooi kleure met skerp fokus. Miskien moes jy die horisontale lyn effe meer eksentries geplaas het. Verder baie mooi!!"
Jul 12
Tersia Weitsz commented on Morne Venter's photo
Thumbnail

IMG_7623

"Nogal gewonder of dit PE is, mooi gedoen, my oog moet net gewoond raak om n toneel van bo te sien"
Jul 12
Martie Venter commented on Morne Venter's photo
Thumbnail

IMG_7623

"Dis baie interessant om die wêreld so van bo af te beskou!"
Jul 12
Doretha Kock commented on Morne Venter's photo
Thumbnail

IMG_7623

"Pragtige lyne en sirkels."
Jul 12
Gerrie Lambrechts commented on Morne Venter's photo
Thumbnail

IMG_7623

"Ag lekker om jou en jou drone weer te sien, ek geniet jou foto's, dankie.  Mooi en goed geneem."
Jul 12
Herman liked Morne Venter's photo
Jul 12
Morne Venter commented on Morne Venter's photo
Thumbnail

IMG_7623

"Shark Rock Pier, Port Elizabeth. Jammer ek het nooit die besonderhede by gestit nie."
Jul 12
Morne Venter posted a photo
Jul 12
Dine Potgieter commented on Morne Venter's photo
Thumbnail

Die groot gat, Kimberley

"Baie mooi - hier kom 'n drone nou tot sy reg!"
May 16
Morne Venter commented on Morne Venter's photo
Thumbnail

Die groot gat, Kimberley

"Baie dankie almal. Gerrie ek was so 500m noord van die gat weg. "
May 16
Pieter Steyn commented on Morne Venter's photo
Thumbnail

Die groot gat, Kimberley

"Baie mooi eeen"
May 16
Elna Geringer liked Morne Venter's photo
May 16
Willie Schoombee commented on Morne Venter's photo
Thumbnail

Die groot gat, Kimberley

"Baie mooi Morne en goeie komposisie van die voortreflike gat. Hier het ek ook ñ jaar van my lewe deurgebring."
May 16
Hennie Cronjé commented on Morne Venter's photo
Thumbnail

Die groot gat, Kimberley

"'n Pragtige foto van hierdie beroemde landmerk. Op voilgrootte is dit heeltemal skerp. Ook goeie beligting/kleure. Baie mooi!"
May 16
Josef Steyn commented on Morne Venter's photo
Thumbnail

Die groot gat, Kimberley

"Interessant Morne. Lanklaas 'n foto van hom gesien."
May 16

Morne Venter's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html