Muller Dirker
  • Male
  • Stilbay Cape Province
  • South Africa
Share

Muller Dirker's Friends

  • Willie Schoombee
  • Ronnie Bresser
  • Anita du Toit

Muller Dirker's Groups

 

Muller Dirker's Page

Latest Activity

Claudi Lourens liked Muller Dirker's photo
Nov 14, 2016
Muller Dirker commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Reach high 1024

"Stem!!!!"
Nov 11, 2016
Muller Dirker commented on Muller Dirker's photo
Thumbnail

Rooikophoutkapper

"Baie dankie almal vir die kommentaar.Word waardeer."
Nov 11, 2016
gabriel parsons commented on Muller Dirker's photo
Thumbnail

Rooikophoutkapper

"n Prag foto Muller"
Nov 9, 2016
Hennie Cronjé commented on Muller Dirker's photo
Thumbnail

Rooikophoutkapper

"Sjoe Muller, maar dit is skitterend!! 'n Pragtige foto wat jy werklik uitstekend uitgevoer het. Dit moes met 'n super-telefoto gewees het (500 of 600mm). Dis 'n foto om op trots te wees!"
Nov 9, 2016
Gerrie Lambrechts commented on Muller Dirker's photo
Thumbnail

Rooikophoutkapper

"Baie mooi skerp met goeie kontras in kleur."
Nov 9, 2016
Josef Steyn commented on Muller Dirker's photo
Thumbnail

Rooikophoutkapper

"Pragtig skerp en treffend Muller."
Nov 9, 2016
Anita du Toit commented on Muller Dirker's photo
Thumbnail

Rooikophoutkapper

"Wow werklik skitterend!"
Nov 9, 2016
Willie Schoombee commented on Muller Dirker's photo
Thumbnail

Rooikophoutkapper

"Muller soos gewoonlik puik fotografie soos net jy dit kan doen Uitstekend!!"
Nov 9, 2016
Johan Ayres commented on Muller Dirker's photo
Thumbnail

Rooikophoutkapper

"Muller, ek het na jou vorige foto’s gaan kyk en dit is vir my baie duidelik dat jy in voël- en wildfotografie spesialiseer.  Hierdie foto getuig daarvan en het “professioneel” dwarsoor hom geskryf.  Besondere…"
Nov 9, 2016
Tersia Weitsz commented on Muller Dirker's photo
Thumbnail

Rooikophoutkapper

"Ditto op ander kommentare, pragtig!"
Nov 9, 2016
Elna Geringer commented on Muller Dirker's photo
Thumbnail

Rooikophoutkapper

"Beslis 'n baie goeie foto Muller. Die fokus is pragtige skerp met 'n baie goeie agtergrond en die palsing op lyn van derde is perfek. WD Die skrif kan bietjie meer na die regterkantse hoek toe skuif en dalk 'n kleiner font"
Nov 9, 2016
Riaan commented on Muller Dirker's photo
Thumbnail

Rooikophoutkapper

"Wow Muller beter as hierdie gaan jy moeilik raakloop. Kontraste pragtig, eenvoud treffend en die agtergrond absoluut gepas. werklik 'n skitterende foto in elke opsig"
Nov 9, 2016
Muller Dirker posted a photo

Rooikophoutkapper

Hierdie foto het ek in Satara geneem.Exp.1/250 teen f/6.3 (-0.33)ISO 250
Nov 9, 2016
Muller Dirker commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Onkruid???

"Hou baie hiervan,Tersia.Jou fokus is baie goed,middelste skerp ander effe dowwer=lei die oog."
Oct 27, 2016
Muller Dirker commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Boom in Etosha

"Hierdie foto is 'n baie mooi skildery!!!!"
Oct 27, 2016

Muller Dirker's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 1:49pm on August 30, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Muller, hoop jy het 'n wonderlike dag en nuwe lewensjaar.

At 12:18pm on August 30, 2016, Ronnie Bresser said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Muller geniet jou dag.

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html