Nadia
  • Female
  • Gauteng, Pretoria
  • South Africa
Share Twitter

Nadia's Friends

  • Hannelie Le Cornu
  • MP
  • Gerhard Beukes

Nadia's Discussions

Ek het DRINGEND julle hulp nodig

Started this discussion. Last reply by Nadia Jun 20, 2012. 4 Replies

Hallo almal Kortliks wil ek graag gou julle opinies kry.  Ek het gister aanlyn vir my die Canon 24-70mm f2.8 lens gekoop om net later 'n mail te kry om te se die lens is gediscontinue.  Ek weet daar…Continue

Lightroom - Fotos save

Started this discussion. Last reply by Charles Whitehead May 26, 2012. 2 Replies

More julle Ek het onlangs Lightroom 4 afgelaai en gebruik nou dit vir die maand tot dit verval. Ek sukkel om te sien hoe save ek my foto as ek klaar ge-edit het. Kan enige iemand my dalk help? Ek het…Continue

Hoe en Lae resolusie fotos

Started this discussion. Last reply by Charles Whitehead May 24, 2012. 3 Replies

Goeie dag julle Kan julle vir my se hoeveel megapixels is Hoe en Lae resolusie fotos? Baie dankieNadia Continue

Photoshoot vir 'n besigheid

Started this discussion. Last reply by Nadia May 22, 2012. 4 Replies

Hallo almal Ek is genader om vir 'n besigheid 'n shoot te doen van 2 ure lank. Dit is 'n ete vir dames en elkeen het oulike hoed wat hul moet dra. Die funksie is binne in 'n saal en gebeur in die…Continue

 

Nadia's Page

Latest Activity

Jerry Le Roux liked Nadia's discussion Ek het DRINGEND julle hulp nodig
Aug 12, 2012
Nadia replied to Nadia's discussion Ek het DRINGEND julle hulp nodig
"Baie dankie Charles."
Jun 20, 2012
Charles Whitehead replied to Nadia's discussion Ek het DRINGEND julle hulp nodig
"Nadia Die 24-70mm L f2.8 is nie regtig gediscontinue nie, daar is maar net 'n nuwe weergawe uit met min verskil. Dis 'n puik lens en is baie skerp. Wat my van hom pla is die feit dat hy nie 'n stabilizer het nie. Die nuwer weergawe…"
Jun 20, 2012
Nadia replied to Nadia's discussion Ek het DRINGEND julle hulp nodig
"Baie dankie Corne, ek waardeer jou opinie!"
Jun 20, 2012
Corne Lourens replied to Nadia's discussion Ek het DRINGEND julle hulp nodig
"Hi, ek het ook 'n 24-105mm en ek is baie gelukkig met die lens.  Dit is 'n baie goeie "allrounder".  Baie skerp en vinnig (ek het ook al 'n paar baba foto's geneem met hom en was nie teleurgesteld in hom…"
Jun 20, 2012
Nadia posted a discussion

Ek het DRINGEND julle hulp nodig

Hallo almal Kortliks wil ek graag gou julle opinies kry.  Ek het gister aanlyn vir my die Canon 24-70mm f2.8 lens gekoop om net later 'n mail te kry om te se die lens is gediscontinue.  Ek weet daar is 'n ander een Canon 24-105mm ook.  Nou wil ek weet wat sou julle doen en wat is julle raad vir my.  Ek het 'n lens nodig waarmee ek troues+newborns ens kan afneem.  Ek het 'n Canon 60D en 'n 50mm f1.4 lens.  Ek het nie geld om te mors nie en soek 'n ordentlike lens maar ongelukkig kan ek nie 'n…See More
Jun 20, 2012
Jacques Wainwright replied to Nadia's discussion Logo op foto deur photoshop
"Ek het 'n baie goeie Youtube tutorial gebruik om my te help om 'n "action" te skryf. Ek kry nou nie die link nie, maar daar is honderde ander wat jou stap vir stap sal wys. Google is jou maatjie!!"
May 27, 2012
Charles Whitehead replied to Nadia's discussion Lightroom - Fotos save
"Nadia Lightroom het nie 'n "save" funksie soos ons gewoond is met die ander programme nie. Indien jy die foto deur Lightroom intrek, save of "bêre" hy die fotos in die lëer wat jy spesifiseer. Indien jy nou op…"
May 26, 2012
Gerhard Beukes replied to Nadia's discussion Lightroom - Fotos save
"Nadia as jy klaar is met jou foto, klik jy weer bo op library en dan "export" jy die foto, hy gaan die foto dan in n nuwe folder save vir jou"
May 26, 2012
Nadia posted a discussion

Lightroom - Fotos save

More julle Ek het onlangs Lightroom 4 afgelaai en gebruik nou dit vir die maand tot dit verval. Ek sukkel om te sien hoe save ek my foto as ek klaar ge-edit het. Kan enige iemand my dalk help? Ek het nou probeer search op google maar hel ek dink ek lees dit mis of iets. Baie dankieSee More
May 25, 2012
Charles Whitehead replied to Nadia's discussion Hoe en Lae resolusie fotos
"Nadia Al die fotos verskil as volg : Die kamera sensors groottes verskil waar 'n hoër resolusie meer pixels het Die foto se inligting maak dat die fotos ook verskil. Fotos met baie detail soos bosse ens gaan 'n groter…"
May 24, 2012
Nadia replied to Nadia's discussion Hoe en Lae resolusie fotos
"Baie baie dankie Charles. Jong ek sien altyd die fotograwe se hoe en lae resolusie fotos op dvd. En nou het ek begin wonder wat is hoe en lae resolusie. Is al die fotos een grootte of verskil elke fotos?   Dankie"
May 24, 2012
Charles Whitehead replied to Nadia's discussion Hoe en Lae resolusie fotos
"Nadia Daar is nie 'n harde en vaste getal nie. Lae resolusiefotos word gebruik om beide spasie te spaar en om te verhoed dat ander mense jou fotos gebruik of misbruik, veral op die internet In Fotoskool word die lede se…"
May 24, 2012
Nadia posted a discussion

Hoe en Lae resolusie fotos

Goeie dag julle Kan julle vir my se hoeveel megapixels is Hoe en Lae resolusie fotos? Baie dankieNadia See More
May 23, 2012
Elizma Fourie replied to Nadia's discussion Logo op foto deur photoshop
"Sal maar weer probeer. PS is vir my moeilik."
May 22, 2012
Elaine de Bruin replied to Nadia's discussion Logo op foto deur photoshop
"@ Elizma, gaan na Brush Presets waar jou brush is, dan by Size kan jy die grootte verander, en die kleur kan jy regterkant bo by Swatches kies in Photoshop.  Hoop jy kom reg :-)"
May 22, 2012

Nadia's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html