Neville Hein
  • Male
  • Vanderbijlpark
  • South Africa
Share

Neville Hein's Friends

  • Carol Campbell
  • Willie Schoombee
  • Magda vd Merwe
  • Elna Geringer
  • jan jordaan
  • Derick Oosthuizen

Neville Hein's Groups

Neville Hein's Discussions

Badge

Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn Apr 25, 2016. 1 Reply

Vir een of ander rede is my gesig onder Badge wanneer ek inteken. Hoe kan ek dit afhaal en wat beteken Badge nou eintlik?Sal bly wees as iemand my kan help.DankieNevilleContinue

 

Neville Hein's Page

Latest Activity

gabriel parsons commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Baie pote

"Pragtig Neville"
Jan 30
Susan commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Baie pote

"hie hie hie.................... OULIK"
Jan 30
Gerrie Lambrechts commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Baie pote

"Baie mooi skerp.  Ek sal bo so bietjie afsny."
Jan 30
Hennie Cronjé commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Baie pote

"Vanoggend sien ons 2 foto's van duisendpote lang mekaar - 'n eerste vir Fotoskool! Hierdie foto is ook pragtig soos die ander een. Mooi eenvoud met 'n sterk lyn op 'n derde van onder. Mooi skerp ook. Jy kan dalk met die sponge…"
Jan 30
Pieter Steyn commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Baie pote

"Baie mooi een een Neville"
Jan 30
Willie Schoombee commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Baie pote

"Neville baie mooi, vertrou Dr. kon help!  Sommer twee duisendpote so na mekaar. Pragtig!"
Jan 30
Bruwer Burger liked Neville Hein's photo
Jan 30
Bruwer Burger commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Baie pote

"Dit is pragtig Neville...Wow!!"
Jan 30
Neville Hein commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Is die regterkant te leeg?.

"Baie mooi see toneel Gerrie."
Jan 29
Neville Hein commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Strelende son

"Blom is mooi helder. Goed gedoen Gabriel."
Jan 29
Neville Hein commented on Tina le Grange's photo
Jan 29
Neville Hein commented on jan jordaan's photo
Jan 29
Neville Hein commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Juwele van die Sabie Rivier.

"Interessante foto Willie."
Jan 29
Neville Hein commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

'n Tikkie Rooi

"Mooi met pragtige weerkaatsing Huey."
Jan 29
Neville Hein commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Rooi Blommetjie

"Baie mooi foto Elna."
Jan 29
Neville Hein commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Goudstertspeg en Jonge.

"Baie mooi komposisie Magda."
Jan 29

Neville Hein's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (11 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:29pm on September 28, 2018, Magda vd Merwe said…

Hallo Neville.  Skuiling by Mkuze.

Daar is twee skuilings ek hou meer van die een. Neville daar is baie voël lewe by die hide en in Die Wildtuin. Ons het nie baie diere gesien nie was seker maar net ongelukkig maar as jy vir die voëls wil gaan, absoluut die moeite werd.

Groete Magda.

At 8:14pm on August 6, 2017, Anita du Toit said…

Hi Neville.. dankie vir jou voorstel van die tema. Ek sal dit aanteken. Dis lekker as die skolers se waarvan hulle hou!

At 2:32pm on June 13, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar vele meer wees en nog baie van jou mooi foto's hier op FotoSkool.  Geniet jou dag.

At 1:41pm on June 13, 2017, Anita du Toit said…

Ek hoop my wense van verlede jaar het waar geword en dat dit vir die nuwe jaar ook geld! Baie geluk!!

At 12:07pm on June 13, 2017, Magda vd Merwe said…

Neville Rietvleidam is in Pretoria, Irene se kant toe.

Groete.

At 10:28am on January 26, 2017, Magda vd Merwe said…

Baie dankie Neville.

Waardeer dit.

Groete Magda

At 9:37pm on June 13, 2016, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Neville;  ek hoop dit was 'n lekker bederfdag. Geseënde nuwe lewensjaar vir jou.

At 12:14am on June 13, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Neville.. 'n heerlike dag en geseende nuwe lewensjaar vir jou!

At 7:41pm on May 15, 2016, Riaan said…

hey Neville, baie dankie vir my verjaarsdagwense. ek't 'n fees gehad heeldag alleen in die veld meesal op my knieë en maag. leke week vijou

At 5:17pm on May 1, 2016, Derick Oosthuizen said…

Hallo Neville, ek is meestal innie Kaap en somtyds Stilbaai.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html