Neville Hein
  • Male
  • Vanderbijlpark
  • South Africa
Share

Neville Hein's Friends

  • Carol Campbell
  • Willie Schoombee
  • Magda vd Merwe
  • jan jordaan
  • Derick Oosthuizen

Neville Hein's Discussions

Badge

Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn Apr 25, 2016. 1 Reply

Vir een of ander rede is my gesig onder Badge wanneer ek inteken. Hoe kan ek dit afhaal en wat beteken Badge nou eintlik?Sal bly wees as iemand my kan help.DankieNevilleContinue

 

Neville Hein's Page

Latest Activity

Magda vd Merwe commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

In vlug

"Hete Neville dis awesome geneem."
10 minutes ago
Tersia Weitsz commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

In vlug

"Pragtig met die mooi wolke uit n ander rigting"
42 minutes ago
gabriel parsons commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

In vlug

"Baie pragtig Neville"
1 hour ago
jan jordaan commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

In vlug

"WOW UITSTEKEND "
1 hour ago
Elna Geringer commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

In vlug

"Dit is abie suksevol gedoen Hein. Iets wat ek al 2 keer probeer het maar sonder sukses. WD met die foto. Waarmee het jy geen en wat was die EXIF?"
1 hour ago
Neville Hein commented on Elna Geringer's photo
2 hours ago
Neville Hein commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

NET MET EEN OOG( SONDER CONVERTER)

"Uitstekende foto Jan."
2 hours ago
Neville Hein posted a photo
2 hours ago
Dine Potgieter commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

"Ladybird"

"Pragtig!"
Thursday
Josef Steyn commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

"Ladybird"

"Mooi een Neville. Goeie raad gekry."
Thursday
Gerrie Lambrechts commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

"Ladybird"

"Baie mooi, die goedjies sit mos nie stil nie."
Nov 16
Elna Geringer commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

"Ladybird"

"Ditto op alles reeds genoem Neville"
Nov 16
Tersia Weitsz commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

"Ladybird"

"Sommer baie mooi Neville"
Nov 16
Willie Schoombee commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

"Ladybird"

"Neville ñ uitsonderlike foto waarin die lig ñ belangrike rol speel. Baie goed uitgevoer. WD!!!!"
Nov 16
Hennie Cronjé commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

"Ladybird"

"Dis pragtig, veral op volgrootte. Pragtige eenvoud, kontras en kleur. Die lig was miskien bietjie sterk van onder. Minder lig van onder plus bietjie lig van bo sou uitstekend gewerk het (of net van bo)."
Nov 16
Anita du Toit commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

"Ladybird"

"Pragtige eenvoud Neville!"
Nov 15

Neville Hein's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (10 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:14pm on August 6, 2017, Anita du Toit said…

Hi Neville.. dankie vir jou voorstel van die tema. Ek sal dit aanteken. Dis lekker as die skolers se waarvan hulle hou!

At 2:32pm on June 13, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar vele meer wees en nog baie van jou mooi foto's hier op FotoSkool.  Geniet jou dag.

At 1:41pm on June 13, 2017, Anita du Toit said…

Ek hoop my wense van verlede jaar het waar geword en dat dit vir die nuwe jaar ook geld! Baie geluk!!

At 12:07pm on June 13, 2017, Magda vd Merwe said…

Neville Rietvleidam is in Pretoria, Irene se kant toe.

Groete.

At 10:28am on January 26, 2017, Magda vd Merwe said…

Baie dankie Neville.

Waardeer dit.

Groete Magda

At 9:37pm on June 13, 2016, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Neville;  ek hoop dit was 'n lekker bederfdag. Geseënde nuwe lewensjaar vir jou.

At 12:14am on June 13, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Neville.. 'n heerlike dag en geseende nuwe lewensjaar vir jou!

At 7:41pm on May 15, 2016, Riaan said…

hey Neville, baie dankie vir my verjaarsdagwense. ek't 'n fees gehad heeldag alleen in die veld meesal op my knieë en maag. leke week vijou

At 5:17pm on May 1, 2016, Derick Oosthuizen said…

Hallo Neville, ek is meestal innie Kaap en somtyds Stilbaai.

At 9:44pm on December 15, 2015, Anita du Toit said…

Hi Neville, jy kan steeds jou foto se beskrywing plaas deur bo regs langs ADD by OPTIONS in te gaan en dan Edit Photo die veranderings doen.

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html