Neville Hein
  • Male
  • Vanderbijlpark
  • South Africa
Share

Neville Hein's Friends

  • Pine
  • Carol Campbell
  • Willie Schoombee
  • Magda vd Merwe
  • Elna Geringer
  • jan jordaan
  • Christa Snyman
  • Derick Oosthuizen

Neville Hein's Groups

Neville Hein's Discussions

Badge

Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn Apr 25, 2016. 1 Reply

Vir een of ander rede is my gesig onder Badge wanneer ek inteken. Hoe kan ek dit afhaal en wat beteken Badge nou eintlik?Sal bly wees as iemand my kan help.DankieNevilleContinue

 

Neville Hein's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Kyk my mooi oë

"Neville, super-skerp, geel mooi helder asook die weerkaatsing in die oog."
May 5
Donald Daniel Jacobs commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Kyk my mooi oë

"uitstekend"
May 5
Gerrie Lambrechts commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Kyk my mooi oë

"Pragtige skrep foto, daardie oog is besonder skerp.  Ek dink die voël kyk terug oor sy skouer die dat Hennie dink die foto lê agteroor.  Ek mag verkeerd wees."
May 5
gabriel parsons commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Kyk my mooi oë

"Prag foto Neville BGG"
May 5
Hennie Cronjé commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Kyk my mooi oë

"Pragtig, maar dit voel asof hy bietjie agteroor leun. Die voël self is baie goed gefotografeer, maar die ligte strepe in die agtergrond pla bietjie. Mens kan na Filter>Blur>Gaussian blur gaan en dit blur. Dit sal egter die voël ook…"
May 5
Willie Schoombee commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Kyk my mooi oë

"Uitstekende portret Neville, trefkrag lê in die detail van hierdie foto!"
May 5
Elna Geringer commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Kyk my mooi oë

"WOW, lieflik Neville"
May 5
Anita du Toit commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Kyk my mooi oë

"Dis 'n ONGELOOFLIKE skerp foto en absoluut WOW. In Volgrootte kan ek 2 persone en wolke in sy oog sien weerkaats.. WELGEDAAN Neville"
May 4
Johan Ayres commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Kyk my mooi oë

"Baie geluk met 'n uitstekende foto Neville."
May 4
Neville Hein commented on Pine's photo
Thumbnail

BLOU

"Pragtige skerp foto Pine."
May 4
Neville Hein commented on Tina le Grange's photo
May 4
Neville Hein commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Ingezoom

"Pragtig Gerrie."
May 4
Neville Hein commented on Donald Daniel Jacobs's photo
May 4
Neville Hein commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Driebandstrandkiewiet

"Pragtig Anita."
May 4
Neville Hein commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Silver delight

"'n Mooi ene Gabriel."
May 4
Neville Hein commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Rotshengel byJongensfontein

"Mooi rustige toneel Adriaan."
May 4

Neville Hein's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (11 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:29pm on September 28, 2018, Magda vd Merwe said…

Hallo Neville.  Skuiling by Mkuze.

Daar is twee skuilings ek hou meer van die een. Neville daar is baie voël lewe by die hide en in Die Wildtuin. Ons het nie baie diere gesien nie was seker maar net ongelukkig maar as jy vir die voëls wil gaan, absoluut die moeite werd.

Groete Magda.

At 8:14pm on August 6, 2017, Anita du Toit said…

Hi Neville.. dankie vir jou voorstel van die tema. Ek sal dit aanteken. Dis lekker as die skolers se waarvan hulle hou!

At 2:32pm on June 13, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar vele meer wees en nog baie van jou mooi foto's hier op FotoSkool.  Geniet jou dag.

At 1:41pm on June 13, 2017, Anita du Toit said…

Ek hoop my wense van verlede jaar het waar geword en dat dit vir die nuwe jaar ook geld! Baie geluk!!

At 12:07pm on June 13, 2017, Magda vd Merwe said…

Neville Rietvleidam is in Pretoria, Irene se kant toe.

Groete.

At 10:28am on January 26, 2017, Magda vd Merwe said…

Baie dankie Neville.

Waardeer dit.

Groete Magda

At 9:37pm on June 13, 2016, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Neville;  ek hoop dit was 'n lekker bederfdag. Geseënde nuwe lewensjaar vir jou.

At 12:14am on June 13, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Neville.. 'n heerlike dag en geseende nuwe lewensjaar vir jou!

At 7:41pm on May 15, 2016, Riaan said…

hey Neville, baie dankie vir my verjaarsdagwense. ek't 'n fees gehad heeldag alleen in die veld meesal op my knieë en maag. leke week vijou

At 5:17pm on May 1, 2016, Derick Oosthuizen said…

Hallo Neville, ek is meestal innie Kaap en somtyds Stilbaai.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html