Niekie van der Merwe
  • Male
  • Wellington
  • South Africa
Share

Niekie van der Merwe's Friends

  • Hansie
  • Pieter Steyn
  • Hansie
  • Shawn Fry
  • Ria Pretorius

Niekie van der Merwe's Groups

Niekie van der Merwe's Discussions

"Prime" lens.

Started this discussion. Last reply by Albert van Eck Sep 2, 2014. 2 Replies

Hallo almal ! Ek het 'n DX, m.a.w. 'n "crop sensor" kamera. Ek wil graag 'n "prime" lens koop, maar ek is onseker of ek die 35mm f1.8 of die 50mm f1.8 moet koop. Is hier dalk iemand wat ondervinding het van een, of dalk albei, hierdie lense, wat vir my raad kan gee, en redes waarom ek 'n spesifieke lens moet koop, of nie moet koop nie ? Baie dankie by voorbaat !Continue

 

Niekie van der Merwe's Page

Latest Activity

Chris Jooste replied to Niekie van der Merwe's discussion "Prime" lens. in the group Nikon Gebruikers
"Hallo Niekie. Ek het nie vroeer jou versoek vir raad gesien nie, maar ek is seker jou keuse van die 35 mm was reg. Ek het lank gelede een gekoop en min gebruik. Toe moes ek roomys afneem vir 'n spesifieke opdrag en siedaar, daar doen die 35 mm…"
Nov 11, 2014
Niekie van der Merwe replied to Niekie van der Merwe's discussion "Prime" lens. in the group Nikon Gebruikers
"Hi Leon !  Dankie vir jou reaksie, maar dit lyk vir my iewers het iets deurmekaar geraak !  Jy sê dat die 50 mm baie geskik is vir "portraits", maar dan sê jy dat, aangesien ek NIE eintlik "portraits"…"
Oct 28, 2014
Leon replied to Niekie van der Merwe's discussion "Prime" lens. in the group Nikon Gebruikers
"Niekie Ek het ook die 50mm F1.8 en dit is 'n baie bekosbare lens wat baie goeie "potraits' kan neem en aangesien jy sê dat dit nie eintlik is wat jy gaan doen nie kan jy hom liewers kry as die 35mm wat sekerlik duurder gaan…"
Oct 10, 2014
Henk Pretorius commented on Niekie van der Merwe's photo
Thumbnail

Blom

"Mooi foto"
Oct 7, 2014
Hennie Cronjé commented on Niekie van der Merwe's photo
Thumbnail

Blom

"Op 'n DX kamera sal die effektiewe fokale lengte ongeveer 50mm f1.8 wees - 'n baie lekker lens. Wat jy nou kan oorweeg is om 'n "extention tube" van ongeveer 35mm lank te koop wat outofokus deurlaat (hanteer), bv Kenko…"
Oct 7, 2014
Doretha Kock liked Niekie van der Merwe's photo
Oct 7, 2014
Piet Nel commented on Niekie van der Merwe's photo
Thumbnail

Blom

"skerp Niekie"
Oct 6, 2014
Pierre Hardinge commented on Niekie van der Merwe's photo
Thumbnail

Blom

"Voorwaar julle gaan nog groot pelle raak"
Oct 6, 2014
Hans Myburg commented on Niekie van der Merwe's photo
Thumbnail

Blom

"Stem haaldie uitfokus blom uit,hy het geen doel nie,veder is dit n puik foto met n pragtige fokus en kleur op die blom"
Oct 6, 2014
Liz commented on Niekie van der Merwe's photo
Thumbnail

Blom

"Wow as die agtergrond nou net mooi eenvoudig en skoon was het jy die perfekte foto. Die blom regs trek my aandag af....die blom links is wow!!!"
Oct 6, 2014
Pieter Steyn commented on Niekie van der Merwe's photo
Thumbnail

Blom

"mooi een is net bietjie besig agter"
Oct 6, 2014
Niekie van der Merwe posted a photo

Blom

'n Blommetjie in my tuin, afgeneem met my nuwe Nikon 35mm f/1.8 DX "prime" lens. Ek dink ek en dié stukkie glas gaan nog goeie vriende word ! :-)
Oct 6, 2014
Engela Johanna Magrietha Britz ( commented on Niekie van der Merwe's photo
Thumbnail

Blom

"Wilde Iris. Pragtig!"
Oct 6, 2014
Doretha Kock commented on Niekie van der Merwe's photo
Thumbnail

Blom

"Die blom is pragtig skerp en 'n goeie komposisie. Goeie raad gekry vir die agtergrond."
Oct 6, 2014
Elna Geringer commented on Niekie van der Merwe's photo
Thumbnail

Blom

"Hennie het vir jou goeie raad gegee Niekie. Die foto is nou klaar geneem so die swart doek gaan nou nie meer werk nie maar met n sagteware program kan jy die agtergrond swart maak. Probeer dit en plaas weer die foto. Jy het n pragtige foto hier"
Oct 6, 2014
Piet Nel liked Niekie van der Merwe's photo
Oct 5, 2014

Niekie van der Merwe's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html