Odette Schoonwinkel
  • Female
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (5)
  • Photos (17)
  • Photo Albums
  • Videos

Odette Schoonwinkel's Friends

  • jan jordaan
  • Hannelie Opperman
  • Gerhard Beukes
 

Odette Schoonwinkel's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Odette Schoonwinkel's photo
Thumbnail

IMG_0701

"Die opstelling is goed et die mooi model teen 'n verwaarloosde agtergrond. Ek noem dit kontras in beeld. Sy poseer mooi en gemaklik, met 'n mooi en treffende kyk in die kamera in. Die sagte lig van die kant is mooi om redelike kontraste om…"
Jul 25
Elna Geringer commented on Odette Schoonwinkel's photo
Thumbnail

IMG_0701

"Jou model se fokus en haar ontspanne houding gee wen punte Odette. Ek dink net links van haar is oorbelig en dit trek te veel aandag. 'n Baie sagte swart borsel met "opacity en Flow" baie laag, so iewers tussen 12 en 18% kan jy oor…"
Jul 25
Donald Daniel Jacobs liked Odette Schoonwinkel's photo
Jul 24
Bruwer Burger liked Odette Schoonwinkel's photo
Jul 24
Bruwer Burger commented on Odette Schoonwinkel's photo
Thumbnail

IMG_0701

"Pragtig foto en fokus."
Jul 24
Josef Steyn commented on Odette Schoonwinkel's photo
Thumbnail

IMG_0701

"Sy lyk heel ontspanne en die effense glimlaggie doen goed."
Jul 24
Odette Schoonwinkel posted a photo
Jul 24
jan jordaan commented on Odette Schoonwinkel's photo
Thumbnail

IMG_8664

"OP VOLGROOTTE N UITSTEKENDE FOTO "
Jul 24
Christa Snyman commented on Odette Schoonwinkel's photo
Thumbnail

IMG_8664

"Pragtig, Odette!"
Jul 23
Elna Geringer commented on Odette Schoonwinkel's photo
Thumbnail

IMG_8664

"Ditto met alles reeds genoem Odette."
Jul 23
Tina le Grange commented on Odette Schoonwinkel's photo
Thumbnail

IMG_8664

"Odette die ringe staan pragtig uit a.g.v. die baie goeie beligting en skerp fokus. Treffend!! Treffende foto"
Jul 22
Hennie Cronjé commented on Odette Schoonwinkel's photo
Thumbnail

IMG_8664

"Mooi uitgedink en uitgevoer! Twee dinge val op. Eerstens die goeie kontras in lig tussen die ringe en omgewing. Tweendens nog 'n vorm van kontras - kontras in beeld. Dis weens die afgeronde, perfekte ringe teenoor die ruwe en growwe omgewing.…"
Jul 22
Willie Schoombee commented on Odette Schoonwinkel's photo
Thumbnail

IMG_8664

"Odette goeie inisiatief hier gebruik vir ñ pragtige foto, die ringe ñ treffende fokuspunt met goeie beligting wat goeie effek verskaf op die res van die foto. Hou baie hiervan.!!"
Jul 22
Magda vd Merwe commented on Odette Schoonwinkel's photo
Thumbnail

IMG_8664

"Goeie foto Odette, ek hou van wat jy gedoen het."
Jul 22
Bruwer Burger liked Odette Schoonwinkel's photo
Jul 22
Bruwer Burger commented on Odette Schoonwinkel's photo
Thumbnail

IMG_8664

"Pragtige "detail" en fokus Odette."
Jul 22

Odette Schoonwinkel's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html