Odette Schoonwinkel
  • Female
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (6)
  • Photos (26)
  • Photo Albums
  • Videos

Odette Schoonwinkel's Friends

  • jan jordaan
  • Hannelie Opperman
  • Gerhard Beukes
 

Odette Schoonwinkel's Page

Latest Activity

Gerrie Lambrechts commented on Odette Schoonwinkel's photo
Thumbnail

IMG_1960

"Mooi geneem."
11 hours ago
Hennie Cronjé commented on Odette Schoonwinkel's photo
Thumbnail

IMG_1960

"Mooi gebruik van die lig met pragtige effekte. Miskien was die son bietjie sterk, maar tog het jy goed gebruik gemaak daarvan. Die komposisie is goed. Let net op die klein stofkolletjies op die sensor (sigbaar op die linkerkant van die foto)."
18 hours ago
Elna Geringer commented on Odette Schoonwinkel's photo
Thumbnail

IMG_1960

"Ek ditto met Willie. Vertel so bietjie meer van die foto en wat jou denkrigting was Odette? Die twee swart kolletjies links bo kan jy uithaal, hulle pla"
21 hours ago
Josef Steyn commented on Odette Schoonwinkel's photo
Thumbnail

IMG_1960

"Mooi Odette."
yesterday
Tersia Weitsz commented on Odette Schoonwinkel's photo
Thumbnail

IMG_1960

"Mooi gedoen Odette"
yesterday
Willie Schoombee commented on Odette Schoonwinkel's photo
Thumbnail

IMG_1960

"Odette amper al te veel lig vanaf die son wat detail in die brug laat verlore gaan, maar as jou uitgangspunt was om stemming "mood" te skep is dit goed, want dit is geslaagd, veral met die weerkaatsing in die water."
yesterday
Odette Schoonwinkel posted a photo
yesterday
Odette Schoonwinkel commented on Odette Schoonwinkel's photo
Thumbnail

IMG_1876

"Hi Hennie en Josef, baie dankie vir die raad en hulp, sal weer probeer en met julle kom deel"
yesterday
Donald Daniel Jacobs liked Odette Schoonwinkel's photo
yesterday
Carl Joubert liked Odette Schoonwinkel's photo
Sunday
Hennie Cronjé commented on Odette Schoonwinkel's photo
Thumbnail

IMG_1876

"Dis ‘n interessante foto met geweldige diepte. Die lyn in die middel neem jou oog mooi van voor tot doer agter. Ons waarsku egter altyd teen ‘n prominente area of objek wat uit fokus is in die voorgrond. Dis asof dit mens se oog vashou.…"
Sunday
Josef Steyn commented on Odette Schoonwinkel's photo
Thumbnail

IMG_1876

"Kreatief Odette en uit 'n ongewone posisie geneem. Jy kan miskien kyk hoe lyk die foto as jy die uit fokus voorgrond bietjie kleiner maak en/of minder helder maak. Definitief 'n innoverende foto."
Sunday
Dine Potgieter commented on Odette Schoonwinkel's photo
Thumbnail

IMG_1876

"Yay - ek hou baie hiervan! Goed beplan en goeie resultaat - iets  anders as die gewone."
Sunday
Tersia Weitsz commented on Odette Schoonwinkel's photo
Thumbnail

IMG_1876

"Vir die foto moes jy sekerlik plat gaan lê op die wit streep van die teerpad. Net stukkie van die pad in fokus.  Ek dink dis heel oorspronklik!"
Sunday
Odette Schoonwinkel posted photos
Sunday
Bruwer Burger liked Odette Schoonwinkel's photo
Sunday

Odette Schoonwinkel's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html