PC Potgieter
  • Male
  • Gauteng
  • South Africa
Share Twitter

PC Potgieter's Friends

  • Isoldé Laesecke
  • Robbie
  • Nico Blignaut

PC Potgieter's Discussions

Area vir couple shoot in

Started this discussion. Last reply by Colin Hill Jun 4, 2012. 1 Reply

hallo, waar in PTA kan mens n couple shoot doen nou die tyd van die jaar in die buite lewe? waar daar n rustige atmosfeer isContinue

 

PC Potgieter's Page

Latest Activity

Colin Hill replied to PC Potgieter's discussion Area vir couple shoot in
"As jy in Roodepoort kan kom is die Walter Sizulu Botaniese tuis idial.  jy kan baie agtergronde gebruik. daar is water en altyd blomme in die blom.  Die alwyne blom tans pragtig"
Jun 4, 2012
Hennie Cronjé commented on PC Potgieter's photo
Thumbnail

IMG_5883

"Bietjie oorbelig, maar verder is dit mooi."
May 27, 2012
Hennie Cronjé commented on PC Potgieter's photo
Thumbnail

IMG_5881

"Goed gedoen!"
May 27, 2012
PC Potgieter commented on Isoldé Laesecke's photo
Thumbnail

I'm safe Now 7 A

"Van die oulikste honde!"
May 26, 2012
PC Potgieter liked Isoldé Laesecke's photo
May 26, 2012
PC Potgieter liked Gerrie van Vuuren's photo
May 26, 2012
PC Potgieter liked Hannelie Le Cornu's photo
May 26, 2012
PC Potgieter liked Hannelie Le Cornu's photo
May 26, 2012
Hannelie Le Cornu liked PC Potgieter's photo
May 26, 2012
PC Potgieter posted photos
May 26, 2012
PC Potgieter posted a discussion

Area vir couple shoot in

hallo, waar in PTA kan mens n couple shoot doen nou die tyd van die jaar in die buite lewe? waar daar n rustige atmosfeer isSee More
May 26, 2012
Joanette Le Cornu liked PC Potgieter's photo
Feb 18, 2012
Igno van Niekerk commented on PC Potgieter's photo
Thumbnail

Visvanger

"Hallo PC! Hierdie ene is baie sterker as die "Rooivink" komposisie. Goeie ene. As ek iets moet aanbeveel sal dit wees dat jy dalk probeer om 'n "catchlight" in die voël se oog te probeer kry, sodat dit nie so in die…"
Jan 3, 2011
PC Potgieter commented on PC Potgieter's photo
Thumbnail

Rooivink

"baie dankie vir die raad Igno. Ek sukkel ook om fotos op te laai dat die beeld beter lyk?"
Jan 3, 2011
PC Potgieter posted a photo
Jan 3, 2011
Igno van Niekerk commented on PC Potgieter's photo
Thumbnail

Rooivink

"Hallo PC - Dis altyd wonderlik om te sien hoe een spikkel kleur mens se aandag na 'n spesifieke plek in die foto kan lei.  In hierdie foto sien mens die vink, daar is ook net soveel ander goed wat mens se aandag aftrek dat die foto se…"
Jan 2, 2011

PC Potgieter's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

PC Potgieter's Blog

lens

Posted on September 12, 2010 at 11:39am 0 Comments

Hallo almal.

Waar in Pretoria kan ek n canon 50mm f1.8 lens voor 20-09-2010 koop? dit is dringend asseblief.

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html