Petro
  • Female
  • Bothaville
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (7)
  • Photos (5)
  • Photo Albums
  • Videos

Petro's Friends

  • Lientjie Beyer
 

Petro's Page

Latest Activity

Petro liked Christelle van Eck's photo
Jan 29
Petro posted a status
"Dankie vir jul kommentaar ek waardeer"
Jan 29
Josef Steyn commented on Petro's photo
Thumbnail

IMG-20170120-WA0092

"Daar is goeie aspekte in die foto. Goeie raad van Hennie."
Jan 22
Hennie Cronjé commented on Petro's photo
Thumbnail

IMG-20170120-WA0092

"Die komposisie is hier baie goed met die vrou wat op 'n derde van regs geplaas is en met meer spasie voor as agter haar. Ook mooi skerp en ek neem aan die beligting was reg. Die probleem hier was dat die son nog te skerp (hard) was met sterk…"
Jan 22
Tersia Weitsz commented on Petro's photo
Thumbnail

IMG-20170120-WA0092

"Jou model mooi geplaas en mooi toneel, jammer die fokus is nie skerp nie"
Jan 22
Petro posted a photo
Jan 22
Christa Snyman commented on Petro's photo
Thumbnail

IMG-20160831-WA0002

"Baie dapperrrr! Mooi skerp fokus."
Jan 12
Marinda commented on Petro's photo
Thumbnail

IMG-20160831-WA0002

"Telefotolens...of ek is uit op die een dankie. Rare geleentheid waargeneem, nietemin. Geluk!"
Jan 12
Petro posted a status
"Danki vir Almal se kommentaar die mnr nie gaan soek ni was besig met fotos toe ek hom gewaar vinnig paar fotos geneem en hom laat gaan"
Jan 11
Tina le Grange commented on Petro's photo
Thumbnail

IMG-20160831-WA0002

"Dankie Petro, maar nee dankie. Veels geluk met dit wat jy hier reggekry het."
Jan 11
Riaan commented on Petro's photo
Thumbnail

IMG-20160831-WA0002

"pragtige een van 'n baie jong Kaapse Kobra Petro, baie kenmerkende kleurpatroon. die sonlig was jou ongelukkig nie baie goedgesind nie en vroegoggend lig is die beste om die meeste slangspesies te fotografeer omdat die meeste blink skubbe het…"
Jan 11
Gerrie Lambrechts commented on Petro's photo
Thumbnail

IMG-20160831-WA0002

"Oe! jy is braaf, ek sou hardloop.  Goed geneem."
Jan 11
gabriel parsons commented on Petro's photo
Thumbnail

IMG-20160831-WA0002

"Baie pragtig maar nie my maatjie nie"
Jan 11
Magda vd Merwe liked Petro's photo
Jan 11
Pierre Hardinge commented on Petro's photo
Thumbnail

IMG-20160831-WA0002

"Gelukkig is dit net n foto en my skermpie dien darem as veikigheidsmatreel......  Lol baie mooi foto"
Jan 11
Hennie Cronjé commented on Petro's photo
Thumbnail

IMG-20160831-WA0002

"Indrukwekkend (en vreesaanjaend)! Baie goed gefotografeer met goeie eenvoud. Baie mooi!"
Jan 11

Petro's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html