Petro Geldenhuys
  • Female
  • Ladysmith / Gouritsmond
  • South Africa
Share

Petro Geldenhuys's Friends

  • John Cronje
  • Pieter Steyn
  • Amanda Coertze
  • Henry Inocco
  • Tina Snijder
  • gabriel parsons
  • Fred Beck
  • Emsie Deysel
  • Tina le Grange
  • Ria Pretorius
  • Nico van der westhuizen
  • Gerrie Lambrechts
  • Dirk Pansegrouw
  • Hannelie Le Cornu
  • Elizma Fourie

Petro Geldenhuys's Discussions

Canon Diens?

Started this discussion. Last reply by Barry Torlage Jan 10, 2013. 4 Replies

Is daar 'n dienssentrum of Canon winkel in Suid Afrika waar 'n Canon kamera skoongemaak kan word en sommer net gekyk word of alles nog reg werk. Wil graag my kamera neem vir 'n goeie skoonmaak en…Continue

HELP !! - Ek wil myself verbeter

Started this discussion. Last reply by Frank Swan Nov 2, 2012. 17 Replies

Help asseblief!!  Ek geniet so die fotonemery, en is hier om te leer.  Ek verstaan die  “F/Stop”, die “Shutter Speed” en die basiese beginsels van fotografie.  Ek kan ‘n goeie foto op ‘n 1000 seemyl…Continue

 

Petro Geldenhuys's Page

Latest Activity

Dine Potgieter commented on Petro Geldenhuys's photo
Thumbnail

Flying High

"Mooi gevang!"
Apr 29
Doretha Kock commented on Petro Geldenhuys's photo
Thumbnail

Flying High

"Baie goed gevang."
Apr 29
Gerrie Lambrechts commented on Petro Geldenhuys's photo
Thumbnail

Flying High

"Lekker om jou weer te sien.  Goeie foto met lekker aksie."
Apr 29
Karen Kemp commented on Petro Geldenhuys's photo
Thumbnail

Flying High

"wow...jy was vinnig en baie gelukkig om so n uitsonderlike aksie te kry..wg!"
Apr 28
Petro Geldenhuys liked Vida van Schalkwyk's photo
Apr 28
Philip Botha commented on Petro Geldenhuys's photo
Thumbnail

Flying High

"Baie goed gevang, ek het baie toetse gedop vanoggend toe ek die witkruisarende by Walther Sisulu wou afneem."
Apr 28
Adriaan Loots commented on Petro Geldenhuys's photo
Thumbnail

Flying High

"Goeie aksie vasgevang !"
Apr 28
Petro Geldenhuys posted a photo

Flying High

Ongelukkig kon ek nie die agtergrond blur nie. Dit het te vinnig gebeur en kon geen verstellings maak nie
Apr 28
Vida van Schalkwyk liked Petro Geldenhuys's photo
Jan 26
Petro Geldenhuys commented on Petro Geldenhuys's photo
Thumbnail

Sonsak, asemsnak oomblik

"Baie dankie Neville, Doretha, Hennie en Josef. Ek waardeer die kyk en kommentaar. "
Jan 25
Josef Steyn commented on Petro Geldenhuys's photo
Thumbnail

Sonsak, asemsnak oomblik

"Baie goed gedoen en rede om na jou asem te snak."
Jan 25
Hennie Cronjé commented on Petro Geldenhuys's photo
Thumbnail

Sonsak, asemsnak oomblik

"Die trubeligting skep 'n besonder toneel, wat jy baie goed gefotografeer het. Dis pragtig en iets besonders. Mooi!"
Jan 25
Doretha Kock commented on Petro Geldenhuys's photo
Thumbnail

Sonsak, asemsnak oomblik

"Petro, 'n pragfoto met gepaste titel."
Jan 25
Neville Hein commented on Petro Geldenhuys's photo
Thumbnail

Sonsak, asemsnak oomblik

"Mooi ene Petro."
Jan 25
Neville Hein commented on Petro Geldenhuys's photo
Jan 25
Petro Geldenhuys commented on Petro Geldenhuys's photo
Thumbnail

Sonsak, asemsnak oomblik

"Dankie vir die mooi kommentaar Susan."
Jan 24

Petro Geldenhuys's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (34 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:33pm on September 4, 2016, gabriel parsons said…

Dankie Petro dit is n voorreg om jou as n vriend te verwelkom.

At 10:00pm on May 10, 2016, Tina le Grange said…

Petro, veels geluk met jou verjaardag.

Ek hoop jy het jou dag geniet;  seënwense vir 'n pragtige nuwe lewensjaar met hope foto-geleenthede.

At 5:14pm on May 10, 2014, Piet Nel said…

Petro baie geluk met jou verjaarsdag wens jou n geseënde lewensjaar toe. Geniet jou dag verder

At 1:52pm on May 10, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog sommer vele meer wees en dat jy lekker bederf sal word.

At 12:23am on May 10, 2014, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Petro, ek hoop jy het 'n super dag by jou geliefdes!

At 4:01pm on February 24, 2014, Liz said…

Dankie Petro!!

At 7:20pm on July 23, 2013, Anita du Toit said…

Pragtige nuwe Profielfoto  Petro

At 8:06pm on June 30, 2013, Josef Steyn said…

Petro, so 'n tyd gelede het ons gepraat oor die moontlikheid om 'n Fuschia plantjie by jou te kry. Ons beplan om op 12 Augustus Stilbaai toe te ry. Bly jy al op Gouritsmond? Laat weet of jy aan 'n plan kan dink. Skryf direk vir my by: josefmsteyn@gmail.com

At 10:50am on May 10, 2013, Gerrie Lambrechts said…

Lekker verjaar Petro, hoop jy word lekker bederf.  Dankie ook vir al jou insette op my foto's ek waardeer dit.  Geniet jou dag!!!

At 12:17am on May 10, 2013, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Petro, mag jy 'n heerlike dag en wonderlike nuwe lewensjaar beleef.

 

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html