Petrus
  • Male
  • Gauteng
  • South Africa
Share

Petrus's Groups

 

Petrus's Page

Latest Activity

Jurie Linde liked Petrus's photo
Oct 14, 2016
Renette van der Merwe commented on Petrus's photo
Thumbnail

Berghaan

"Baie mooi foto, net jammer sy een vlerk is afgesny .En ek sal daaraan dink om die linkerkant se tak uit te clone die foto lyk te besig met die takke links en regs"
Oct 14, 2016
Hennie Cronjé commented on Petrus's photo
Thumbnail

Berghaan

"Hierdie voël is goed gefotografeer, maar die probleem is dat jy teen die helder lug moes afneem. Dan moet mens oorbelig met die ligskuif gewoonlik op iets soos +1. Die probleem dan is dat die lug oorbelig en uitgewas raak, al is die voël…"
Oct 14, 2016
Erika Kotze commented on Petrus's photo
Thumbnail

Berghaan

"Baie mooi geneem dit is asof die takke 'n raam om die voël maak. Mooi skerp"
Oct 14, 2016
Gerrie Lambrechts commented on Petrus's photo
Thumbnail

Berghaan

"Ai! ek is bly om te hoor dat dit daar reën.  Die ou 'pose' baie mooi.  Jammer jy kon nie vlerk regs ook heel inkry nie. Goed gedoen met die kleure en mooi skerp ogie."
Oct 14, 2016
Petrus commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Lunch time!

"moeilike voel om skerp te kry. puik"
Oct 14, 2016
Petrus commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Kleindobbertjies

"puik foto "
Oct 14, 2016
Petrus posted a photo

Berghaan

Berghaan in reen. Kruger Nasionale Park
Oct 14, 2016
Petrus commented on hennie viljoen's group VOëLS
Oct 14, 2016
Petrus liked hennie viljoen's group VOëLS
Oct 14, 2016
Engela Johanna Magrietha Britz ( commented on Petrus's photo
Thumbnail

Veereier

"Pragtig - 'n bewys van 'n gesonde omgewing! Mooi."
Nov 19, 2015
Vida van Schalkwyk liked Petrus's photo
Nov 19, 2015
Tersia Weitsz commented on Petrus's photo
Thumbnail

Veereier

"Pragtig"
Nov 19, 2015
Pieter Steyn commented on Petrus's photo
Thumbnail

Veereier

"mooi een Petrus - dankie vir die stellings"
Nov 19, 2015
Gerrie Lambrechts commented on Petrus's photo
Thumbnail

Veereier

"Mooi foto."
Nov 19, 2015
Magda vd Merwe commented on Petrus's photo
Thumbnail

Veereier

"Lekker taxi, mooi foto"
Nov 19, 2015

Petrus's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html