Philip Botha
  • Male
  • Centurion
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (124)
  • Photo Albums
  • Videos

Philip Botha's Friends

  • Anita du Toit
  • Frans Strydom
  • Outien
 

Philip Botha's Page

Latest Activity

Philip Botha commented on Philip Botha's photo
Thumbnail

Argitektuur

"Baie dankie vir die goeie terugvoer."
Jan 14
Gerrie Lambrechts commented on Philip Botha's photo
Thumbnail

Argitektuur

"Dankie vir die foto, nou weet ek ook."
Jan 14
Elna Geringer commented on Philip Botha's photo
Thumbnail

Argitektuur

"Ek leer samm mt jou by die meesters"
Jan 14
gabriel parsons commented on Philip Botha's photo
Thumbnail

Argitektuur

"PHillip dit is n mooi foto maar val miskien n bietjie kort van n suiwer argitektuur. Argitektuur gaan uit en uit oor die struktuur en uitstaande argitektoniese aspekte van n gebou. Al die Klem moet  dus op die uitsonderlike val hetsy die hele…"
Jan 14
Hennie Cronjé commented on Philip Botha's photo
Thumbnail

Argitektuur

"Dit kan deurgaan as argitektuur. Die hoeveelheid pad en lug rondom is egter bietjie te veel en daarom gee die foto meer die indruk van 'n landskap as argitektuur. Hierdie geboue leen hulle egter tot foto's oor argitektuur. Waar die lig so…"
Jan 14
Philip Botha posted a photo

Argitektuur

Kan hierdie deurgaan as 'n foto van argitektuur of is die gebou of fotodalk net te algemeen.
Jan 13
Philip Botha commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Fine Art 70.

"'n Uitstekende kunsfoto waarvan ek baie hou, maar as dit myne was het ek oorweeg om die pootjie links bo uit te vee."
Jan 13
Philip Botha commented on Johan Ayres's photo
Jan 13
Philip Botha commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Wikkelfoto 3

"Goed gedoen, dis ook iets waarmee ek nog meer wil eksperimenteer en wat lekker is mens het nie duur apparaat nodig om dit te doen nie."
Jan 13
Christa Snyman commented on Philip Botha's photo
Thumbnail

Sonsondergang en argitektuur.

"Pragtige sagte lig, mooi Philip. "
Jan 7
Johan Ayres commented on Philip Botha's photo
Thumbnail

Sonsondergang en argitektuur.

"Mooi sonsondergang goed raakgesien en benut, Philip."
Jan 7
André Pretorius commented on Philip Botha's photo
Jan 7
Tersia Weitsz commented on Philip Botha's photo
Jan 7
Gerrie Lambrechts commented on Philip Botha's photo
Thumbnail

Sonsondergang en argitektuur.

"Uit goeie hoek geneem.  Mooi foto."
Jan 7
gabriel parsons commented on Philip Botha's photo
Jan 7
Pieter Steyn commented on Philip Botha's photo
Jan 7

Philip Botha's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (4 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:52pm on November 8, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaardag Philip, mooi jaar vol fotogeleenthede vir jou!

At 9:34pm on April 2, 2017, Tina le Grange said…

My straattoneel in Slovenia:

Philip, jy sal dat ek dadelik pak om daardie foto te kan kry;  ons het Slovenia baie geniet.

Baie dankie Adriaan en Karen ook vir julle kommentaar.

At 9:23pm on October 10, 2016, Josef Steyn said…

Philip, my kamera, Canon 6D, doen baie goed by hoe ISO's. Hoe beter die lig waarin ek afneem, hoe minder is die 'noise'. Ek het 'n bietjie noise verminder maar nie vreeslik baie nie want dan verloor jy weer detail. Grotenteels is die min noise aan die kamera se sensor te wyte. Die nuwe generasie kameras doen selfs nog beter.

At 10:25pm on August 10, 2016, Josef Steyn said…

Ek het by my foto geantwoord Philip.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html