Pierre Hardinge
  • Male
  • Kraaifontein, Wes Kaap
  • South Africa
Share Twitter

Pierre Hardinge's Friends

  • Johann du Plessis
  • Piet Nel
  • Danie Grobbelaar
  • Elsa Crous
  • cornelius ungerer
  • Hannelie Le Cornu
  • Joanette Le Cornu
  • Madeleine Hardinge
  • Donald E Jacobs Jr
  • Jimmy Jim James
  • Donald Daniel Jacobs
  • Rudi Kleynhans
  • Gustav Wentzel
  • Charles Whitehead

Pierre Hardinge's Groups

 

Pierre Hardinge's Page

Latest Activity

Riana Pretorius liked Pierre Hardinge's photo
May 11
Pierre Hardinge commented on Pierre Hardinge's photo
Thumbnail

Bleu et Jaunir du Soleil (2466 x 1970)

"Baie dankie Maronel vir die kompliment"
May 10
Maronel Steyn commented on Pierre Hardinge's photo
May 10
Pierre Hardinge commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Seascape

"Pragtige toneel baie mooi"
May 10
Pierre Hardinge commented on Piet Nel's photo
Thumbnail

Wolke spel

"Piet Print hom raam hom en hang hom teen jou muur"
May 10
Henriette Visser liked Pierre Hardinge's photo
May 10
Pierre Hardinge liked Gustav Wentzel's photo
May 9
Pierre Hardinge commented on Gustav Wentzel's photo
Thumbnail

Buffelspoort1

"Ek hou van die kleure wat weerkaats op die takke en blare"
May 9
Pierre Hardinge commented on Gustav Wentzel's photo
Thumbnail

Buffelspoort2

"Pragtig Gustav"
May 9
Pierre Hardinge commented on Johann du Plessis's photo
Thumbnail

Prag van die natuur

"Mooi kleure Johann"
May 9
Pierre Hardinge commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

In my eie wêreld.

"Te kostelik en hulle word so vining groot"
May 9
Pierre Hardinge commented on Johann du Plessis's photo
Thumbnail

Dikhololo Zebra

"Baie mooi Johann"
May 9
Pierre Hardinge commented on Pierre Hardinge's photo
Thumbnail

Durbanville Wingerde (2139 x 2899) (443 x 600)

"Lietjie baie dankie vir die kompliment"
May 9
Lientjie Beyer commented on Pierre Hardinge's photo
May 9
Lientjie Beyer commented on Pierre Hardinge's photo
Thumbnail

Durbanville Wingerde (2139 x 2899) (443 x 600)

"Pragtige eenvoud,komposisie en kleure."
May 9
Pierre Hardinge commented on Pierre Hardinge's photo
Thumbnail

Durbanville Wingerde (2139 x 2899) (443 x 600)

"Doretha baie dankie vir die kompliment. Tina dit is mahala verniet gratis kos niks zero sente net die data wat gebruik sal word dis maklik om te gebruik... Geniet dit."
May 9

My eerste

Aan wie dit mag lees.

hierdie is my eerste probeerslag met fotografie, ek het altyd met my selfoon fotos geneem en stelsel matig het die gogga my so beetgekry dat ek sopas ( 3 weke terug) vir my die Canon DSLR 450D met n Sigma DG 70-300 lens gekoop het. 

Ek het al gesien wat kos kameras en lense en my moed het tot in my skoene gesak...maar ek gaan soek toe op Gumtree rond en ontdek die Canon 450D (sonderlens). Ek kry toe al my sente en al die ou "emptys" in die motorhuis bymekaar (hahaha), hier geraap en daar geskraap en siedaar toe het ek n 450 DSLR vir R2200.00 en ontdek toe dat ek n lens moet he... ekt so n bietjie raad gevra by die naaste fotografie winkel en hulle stel toe voor dat ek die Sigma DG 70-300 koop wat algemeen, bekostigbaar en "versetile" gebruikersvriendelik en n baie goeie kwaltiteit is ( nou hoe moes ek al die goed weet en het toe hule raad gevolg). Tot op hede kon ek nog nie enige probleme optel nie met die kamera of die lens nie...asof ek sou weet.

Wat ek wel weet is ... ek neem fotos met n goeie kamera en lens ... en ek is mal daaroor.

So hier is ek nou en ek het al die raad en wenke nodig om te help.

Byvoorbaat Dank

Pierre Hardinge

Pierre Hardinge's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Pierre Hardinge's Blog

Al ooit gewondeer?

Posted on January 7, 2013 at 12:04am 4 Comments

Al ooit gewonder!?!?

Het jy al ooit gewonder waarna jy kyk wanneer jy deur jou “view finder”kyk?

Het jy al ooit gedink aan dit wat jy afneem… hoe dit daar gekom het en waar die ontstaan is van dit wat jy sien?

Soveel keer dan neem ons dinge af (en ek wil my verstout deur te se dat 80%  van dit is natuur tonele) en dan “worry” ons daarna nie meer veel daaroor nie.

Dit wat jy deur jou “view finder” sien is nie primer daar gesit sodat ons…

Continue

Dankie

Posted on July 6, 2012 at 10:41pm 8 Comments

Dankie

So sit ek vanaand voor die platboks... my dogter slaap en seun slaap oor by n vriend en Mamma hardloop rond met haar kamera in die huis en neem alles, wat waag stilstaan, af... buite waai daar so n lui windjie wat deur jou wil en nie om jou nie en sag syfer die Kaapse reen neer,dat jy die ligte klanke van water teen die venster hoor val en dan so af en toe hoor jy n effe groter druppel wat sy pad na die poeletjies…

Continue

Local is Lekker

Posted on June 29, 2012 at 7:36am 0 Comments

Ek self is n nog n beginner  met fotografie, so meskien kan my mening nie altyd tel nie of meskien simpel voorkom, MAAR as ek kyk na die fotos wat hier op fotoskool voorkom en kyk na die fotos wat deur internasionale fotograwe geneem word dan hoef nie een Suid Afrikaner enigsins terug te staan vir die wereld nie.

Inteendeel het ons hier in Suid Afrika n groter voordeel as die res van die wereld en dis dat ons in so mooi land woon met so baie pragtige tonele en wye en ekstreme kondisies…

Continue

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:55pm on January 2, 2013, Petro Geldenhuys said…
Baie geluk met jou verjaarsdag.
At 10:23pm on January 2, 2013, Pierre Hardinge said…
Baie dankie vir die gelukwense julle ek waardeer dit opreg
At 9:16pm on January 2, 2013, Elizma Fourie said…

Geluk met jou verjaardag Pierre, hoop dit is 'n wonderlike jaar wat vir jou voorlê 

At 8:28pm on January 2, 2013, Riana Pretorius said…

Baie geluk met jou verjaarsdag, mag jy 'n baie mooi en geseënde jaar hê!!!

At 11:34am on January 2, 2013, Pierre Hardinge said…
Baie dankie Gerrie, ek voel verskriklik oud vandag.....hehehehe
At 10:32am on January 2, 2013, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mooi jaar vir jou.

At 7:27pm on June 24, 2012, Pierre Hardinge said…

My vrou en ek was vir die naweek so bietjie Hermanus toe... so n bitjie van wegbreek van realiteit...

Gewapen met kameras het die twee van ons die wandelpaadjies aangepak, met die idee dat ons n entjie sou gaan stap, wat toe hheltemal uitgedraai het in een Groot foto neem ekspidisie.

dit neem ons n goeie twee en half ure om 400m te loop...die flashes het geflash en die shutters het geraas....Jislaaik maar dit was lekker.

Mense het seker gedink ons is mal, want het by elke blommetjie en brander en rots gestop... soms moes die voetgangers so n bietjie wag tot ons ons fototjies klaar geneem het hehehehe

 
 
 

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html