Pierre Hardinge
  • Male
  • Kraaifontein, Wes Kaap
  • South Africa
Online Now
Share

Pierre Hardinge's Friends

  • Karel Bezuidenhout
  • Nic Samwell
  • Ilse Pretorius
  • Willie Schoombee
  • lizette ludeke coetzer
  • Andriette Pretorius
  • Hugh-Daniel Grobler
  • Daleen Mc Crudden
  • Julandi McCabe
  • Elma Coetsee
  • Elna Geringer
  • Cindy Nel
  • Leroi Harm Brewis
  • Louisa van Niekerk
  • Carl Joubert
 

Pierre Hardinge's Page

Latest Activity

Pierre Hardinge posted photos
1 hour ago
Josef Steyn commented on Pierre Hardinge's photo
Thumbnail

BarberShop

"Treffend en uitstekende verwerking Pierre."
3 hours ago
Johan de Beer commented on Pierre Hardinge's photo
Thumbnail

BarberShop

"Puik foto!!!"
4 hours ago
Magda vd Merwe commented on Pierre Hardinge's photo
Thumbnail

BarberShop

"Uitstekende foto"
5 hours ago
jan jordaan commented on Pierre Hardinge's photo
Thumbnail

BarberShop

"SOOS NET JY KAN, UITSTEKEND "
6 hours ago
jan jordaan commented on Pierre Hardinge's photo
Thumbnail

BarberShop

"WOW UITSTEKEND "
6 hours ago
gabriel parsons commented on Pierre Hardinge's photo
Thumbnail

BarberShop

"Baie mooi Pierre"
7 hours ago
Dawid Roos commented on Pierre Hardinge's photo
Thumbnail

BarberShop

"Baie mooi Pierre..ek wonder net of ou n HDR kon neem op die manier..vir my is dit baie mooi geneem.. "
7 hours ago
Tersia Weitsz commented on Pierre Hardinge's photo
Thumbnail

BarberShop

"Ek dink gister se foto het meer indruk gemaak Pierre, maar die een is ook baie goed"
7 hours ago
Willie Schoombee commented on Pierre Hardinge's photo
Thumbnail

BarberShop

"Nou wat het nou van die voete geword Pierre? Hierdie is net so pragtig en baie goed uitgevoer en verwerk. "
9 hours ago
Pieter Steyn commented on Pierre Hardinge's photo
Thumbnail

BarberShop

"Baie mooi een Pierre"
10 hours ago
Hennie Cronjé commented on Pierre Hardinge's photo
Thumbnail

BarberShop

"Net so mooi en goed gedoen! Hier vertoon die uiteindelike fokuspunt agter sterker en dis baie mooi. Die lig is hier sterker, maar daar's niks mee verkeerd nie. Dit gee 'n treffende beeld. Mooi!"
10 hours ago
Dine Potgieter commented on Pierre Hardinge's photo
Thumbnail

BarberShop

"Baie mooi S&W! Die wyehoek laat jou voetjies mooi delikaat vertoon."
17 hours ago
Susan commented on Pierre Hardinge's photo
Thumbnail

BarberShop

"Baie indrukwekkend, ek hou daarvan. Hou ook van jou hoek, gee lekker diepte perspektief. MOOI"
17 hours ago
Josef Steyn commented on Pierre Hardinge's photo
Thumbnail

BarberShop

"Die ingewone hoek waaruit jy geneem het, het my onmiddelik getref. Baie mooi."
22 hours ago
Elna Geringer commented on Pierre Hardinge's photo
Thumbnail

BarberShop

"Nee man Pierre!!!!!!!!!!!! jy bly so lank weg en dan kom jy met 'n BIG BANG terug. Dis ongerlooflik kreatief. Jy en die wyehoek gaan omtrent groot. Lieflik lieflik en nog 'n keer lieflik"
yesterday

My eerste

Aan wie dit mag lees.

hierdie is my eerste probeerslag met fotografie, ek het altyd met my selfoon fotos geneem en stelsel matig het die gogga my so beetgekry dat ek sopas ( 3 weke terug) vir my die Canon DSLR 450D met n Sigma DG 70-300 lens gekoop het. 

Ek het al gesien wat kos kameras en lense en my moed het tot in my skoene gesak...maar ek gaan soek toe op Gumtree rond en ontdek die Canon 450D (sonderlens). Ek kry toe al my sente en al die ou "emptys" in die motorhuis bymekaar (hahaha), hier geraap en daar geskraap en siedaar toe het ek n 450 DSLR vir R2200.00 en ontdek toe dat ek n lens moet he... ekt so n bietjie raad gevra by die naaste fotografie winkel en hulle stel toe voor dat ek die Sigma DG 70-300 koop wat algemeen, bekostigbaar en "versetile" gebruikersvriendelik en n baie goeie kwaltiteit is ( nou hoe moes ek al die goed weet en het toe hule raad gevolg). Tot op hede kon ek nog nie enige probleme optel nie met die kamera of die lens nie...asof ek sou weet.

Wat ek wel weet is ... ek neem fotos met n goeie kamera en lens ... en ek is mal daaroor.

So hier is ek nou en ek het al die raad en wenke nodig om te help.

Byvoorbaat Dank

Pierre Hardinge

Pierre Hardinge's Photos

  • Add Photos
  • View All

Pierre Hardinge's Blog

Digitaledonkerkamer

Posted on September 30, 2015 at 11:51am 9 Comments

SO n wyle terug het  Nic Samwell my gevra om te verduidelik hoe ek my "OuKar-Fotos" verwerk en ek dink n paar ander het ook al gevra....sorry dat ek nou eers hieby uitkom, maar eerder laat as nooit. Ek het werklik nou eers tyd gekry om daarby uitkom siende dat ek tans tussen werke is en n bietjie tyd op hande het.

Hummmm.... okay....hier gaan ons.

MBT tot die kamera

Die meeste DSLR kameras vandag beskik oor die "Bracketing Funksie". Dit…

Continue

My eerste Roofvoel

Posted on February 22, 2015 at 6:30pm 3 Comments

My eerste roofvoel en dan nog met sy prooi ook!!!! Jislaaik maar dit was nou werklik n "Avontuur" gewees vol drama, angs en opgewondenheid.....lol...

Ek moet net vertel....

So het het effe laterig opgestaan vanoggend en na die tweede...nee... derde koppie koffie het ek die pad gevat na n nuwerige…

Continue

Ou Karre, SW en Bracketing

Posted on February 7, 2015 at 4:00am 7 Comments

Ek was onlangs by die by die Wijnland Auto Museum te Joostenbergvlakte Kraaifontein.

Dit kom ou n gruime tyd aan wat ons op die N1 by die plek verby snel rigting Paarl, wat ek myself belowe om daar n draai te gaan maak met my kamera. Ek het al in die verlede gehoor van die plek wat oop is vir besigtiging en…

Continue

Ou Karre, SW en Bracketing

Posted on February 7, 2015 at 4:00am 0 Comments

Ek was onlangs by die by die Wijnland Auto Museum te Joostenbergvlakte Kraaifontein.

Dit kom ou n gruime tyd aan wat ons op die N1 by die plek verby snel rigting Paarl, wat ek myself belowe om daar n draai te gaan maak met my kamera. Ek het al in die verlede gehoor van die plek wat oop is vir besigtiging en…

Continue

Comment Wall (56 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:36am on May 14, 2018, Elna Geringer said…

Sjoe Pierre, ek weet nie, jy slaan my met 'n 6. Die Exif is soos dit gegee is. Ek wonder of dit nie dalk iets met die lens te done het nie. Ek het die 2de foto met my Tamron 16-300mm geneem en die 1ste een met 'n

Canon 60D  met Sigma 105mm 1:2.8 Makro lens

 geneem.

EK sien op VS is die wurm nie 100% helder nie maar ek het geen idee hoekom nie.

Dankie dat jy so opmerklik is. Ek waardeer dit.

Lekker dag

At 2:40pm on May 9, 2018, Josef Steyn said…

Pierre, ek het by die foto geantwoord.

At 4:19am on April 29, 2018, Elna Geringer said…

Hahahahahahaha vir jou krit op "Awesome" se foto. Jy het nie mooi gelees wat  ek geskryf het nie mater. Die 3-poot was in die kar maar ek wil dit nie op sand gebruik nie. Ek het my ou 3-poot verloor agv sand wat in die pote gegaan het en die skroefies het toe begin roes. Dankie dat jy altyd eerlik met jou krits is en ek kan die humor waarneem..........Mooi dag 

Ek is baie bly om weer jou fotos te sien, moenie weer verdwyn nie hoor!!!!!!!!!

At 8:16am on April 27, 2018, Josef Steyn said…

Pierre, ek het by my foto geantwoord.

At 12:15am on January 2, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Pierre.. mag dit vir jou 'n wonderlike nuwe lewensjaar wees.

At 4:36pm on January 11, 2017, Tina le Grange said…

My aksie 3-foto;  Pierre dit is ek wat onder die plank lê.....   :-)

At 6:18pm on February 13, 2016, Tina le Grange said…

Pierre jy is in die kol;  hulle wou my al uitsit  :-)  :-)

At 8:19am on February 3, 2016, Josef Steyn said…

Pierre, ek het in my onderskrif genoem dat ek 'n lensgemonteerde flits gebruik het. Dit was op my makrolens gemonteer. Ek vind daardie flitse baie nuttig vir goedjies soos die rakswam, paddastoeltjies en insekte as jy naby genoeg kan kom maar minder goed vir blomme. Ek kan nie onthou nie maar ek het waarskynlik 'n intensiteit van 1/16de of so iets gebruik. Omdat ek in 'manual' gewerk het moes ek maar dikwels 'n toetsskoot of wat neem. Om een of ander rede is die foto nie so skerp as wat ek dit graag wou he nie. Dit kan wees dat die swam op 'n baie moeilike plek was. Sommige van hulle was besonder moeilik om by te kom. Dit was natuurlik onmoontlik om 'n driepoot te gebruik en ek moes alles uit die hand skiet. 'n Volgende rakswam wat selfs mooier as hierdie een is het egter baie skerp gekom. Ek sal hom so teen die naweek laai.

At 6:36pm on January 27, 2016, Tina le Grange said…

Pierre, nie galjoen in sig nie............;

jy laat my mond water!!!!

At 2:41pm on December 27, 2015, Riaan said…

Hallo Pierre, dankie vir jou kommentaar op die Sonbesie foto. Met verwysing na jou vraag waarmee ek foto's neem, kan ek bevestig dat ek AL my foto's met my selfoon kamera doen. Darem een wat 'n lekker 41MP prosessor bevat so dit maak 'n groot verskil met die "close-ups"

Nouja tjorts eers

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html