Piet Nel
  • Male
  • Harrismith
  • South Africa
Share

Piet Nel's Friends

  • Dirk Koekemoer
  • Marle Smit
  • Ilse Pretorius
  • Willie Schoombee
  • Deon
  • Sypie
  • Elsa crous
  • Huey Geringer
  • lizette ludeke coetzer
  • Magda vd Merwe
  • Ilze Esterhuizen
  • Daleen Mc Crudden
  • Gerhard Niemand
  • Carol van Aswegen
  • Belinda
 

Piet Nel's Page

Piet Nel's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Piet Nel's Blog

Dink aan Rassie van Gaan

Posted on January 17, 2015 at 4:32am 11 Comments

Op die 14 Januarie het Rassie die hartseer nuus met ons gedeel van die afsterwe van sy seun Liebre (53).

Rassie ʼn mens weet soms nie waarom so iets op ʼn jou pad kom nie, met een oogknip verander die lewe in hartseer en leegheid en ʼn gedagte vol wonders. Al ons mense by fotoskool dra saam met jou in ons harte vandag die seer met jou groot verlies. Jammer om te hoor van jou seun ʼn kind wat kosbaar vir jou was en sal bly ons voel saam met julle in die tyd wat voorlê en dra jul gesin in…

Continue

Fotoskool die voeder van die siel

Posted on October 19, 2014 at 8:00am 17 Comments

Ai mense weet julle hoe gelukkig ons klomp is om aan ʼn plek soos fotoskool te kan behoort. So lê ek vanoggend weer met die spiere wat lol, ja sê maar weer beneuk vir alles want ek kan nie doen wat ek wil nie. So vat ek die laptop teken in op fotoskool en dadelik sien ek weer die mooi in die lewe.

Die prentjies wat ek voor my sien wek ʼn opgewondenheid in my op en ek begin almal se foto’s te bekyk, die mooi in die lewe word oopgegooi vir ons hier en gou is Piet weer Piet en vergete is…

Continue

Foto’s en kommentaar

Posted on May 13, 2014 at 4:15pm 18 Comments

Vandag wil ek praat oor hoe interessant dit is om almal se kommentare en foto’s te volg op die hoofblad.

Ek het so twee dae gelê en die tyd was tot my beskikking om dit te kan doen. As ek so na alles kyk en hoe die mensdom ʼn ding doen dan besef ek ʼn foto kan jy vir ʼn 1000 mense gee en al 1000 van hulle sien dit anders, soms is daar humor in die kommentaar andermaal ʼn buit maar tog geniet almal dit. Ander weer like ʼn klomp net vinnig gee so op een of twee kommentaar natuurlik die…

Continue

die Raai foto van die Gans

Posted on April 11, 2014 at 3:11pm 1 Comment

My raai foto

Ek het die foto van die gans geplaas wat nie juis iets is nie omdat dit baie vinnig gedoen is en ek nie opgelet het na verstellings of wat ook al nie, PS is nie gebruik nie foto geneem op setting nature op my kamera.

Ek het ʼn eenvoudige geel veiligheids bril gebruik omdat hy die kleur anders maak as gewone glas seker omdat dit ʼn half ronde vorm het, julle kan gerus dit by ʼn hardeware winkel gaan soek nogal pret om so met die kleur te speel veral in die skerp sonlig…

Continue

Comment Wall (23 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:50pm on August 17, 2017, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Piet. Mag die Here jou ryklik seën in die nuwe lewensjaar.

At 7:23pm on August 17, 2016, Magda vd Merwe said…

Piet baie geluk met jou verjaarsdag.

Mag jy nog lank gespaar bly vir jou famielie en vriende.

At 9:39am on August 17, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Piet! Lekker dag en jaar vir jou!

At 8:07pm on August 17, 2015, Riaan said…

hey Piet, jy's mos 1 jaar ouer vandag. Baie baie geluk mater en mag jy die Heer se seën ervaar elke dag

At 10:47am on August 17, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Hi Piet, veels geluk met jou verjaarsdag. Mag daar  nog mooi jare vir jou gebêre wees.  Geniet jou dag.

At 8:04am on August 17, 2015, Ronnie Bresser said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Piet geniet jou dag.

At 6:02pm on December 10, 2014, Josef Steyn said…

Piet, die 24-105mm is my gunsteling lens. Ek kan geen distorsie sien by sy 24mm wydte nie en op my volraam is dit wyd genoeg vir meeste landskappe.  Sy f4 wat f4 bly dwarsdeur die zoom is vinnig genoeg vir meeste doeleindes. Ek gebruik dit egter baie selde. Ek kan die lens met vrymoedigheid aanbeveel. Spaar maar. Een van die dae kan jy hom bekostig!! Vir 'n halfraam kamera kan jy kyk na 'n 17 - 55mm f2.8. Dit is ook 'n baie goeie lens.

At 8:40pm on October 3, 2014, Anita du Toit said…

Dankie vir die moeite om die verstellings te gee Piet, Ek het nogal gewonder oor die "Auto" :-)

At 9:42pm on August 27, 2014, Riaan said…

Eish Piet ek sien jy't die 17de verjaar, skuus ek't vir lang tyd nie by FS uitgekom en dit gemis. Baie blessings vir jou volgende lewensjaar

At 11:09pm on August 17, 2014, Anita du Toit said…

Ek hoop jy het sommer 'n heerlike verjaarsdag gehad en dat jou nuwe lewensjaar vol vreugde en vrede sal wees!!!

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html