Piet Roos
  • Male
  • Pretoria
  • South Africa
Share

Piet Roos's Friends

  • Willie Schoombee
  • Marike Spaans
  • Carol van Aswegen
  • Louisa van Niekerk
  • Mandie Herbst
  • ArrA
  • Hannelie Le Cornu
  • Anita du Toit
  • Corne Loots
  • Des Erasmus
  • Lian van den Heever

Piet Roos's Groups

 

Piet Roos's Page

Piet Roos's Photos

  • Add Photos
  • View All

Piet Roos's Blog

Volmaan

Posted on August 30, 2015 at 10:58am 1 Comment

Ontthou vanaand 30 Augustus is 'Sturgeon Moon' of te wel die maan is 50 000 km nader aan die aarde en is 'n absolute skouspel vir fotos

Sepia verkleuring

Posted on August 7, 2012 at 5:23pm 0 Comments

Ek het gelees hoe en dit reggekry,  maar ek het heeltemal vergeet hoe om sepia kleur in 'n foto te sit.  Ek het vandag 'n ou koshuis foto van 50 jaar gelede gekry (swart en wit) en wil dit sepia kleur en raam. Sal iemand asb epos stuur  pietroos@luzit.co.za  Dankie.

Leica kamera

Posted on June 28, 2012 at 2:05pm 0 Comments

Ek wil 'n Leica C-Lux kamera koop.  Is dit goeie koop?

Kerkhowe fotografie

Posted on May 7, 2012 at 2:19pm 5 Comments

Ek was Saterdagmiddag in Rebeccastraat Kerkhof in Pretoria Wes toe die opsigter my wegjaag - geen fotografie toegelaat nie!

Het julle dit al beleef?  Ek dink hy wou omkoopgeld hê.

Comment Wall (6 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 12:07am on January 9, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk Piet!!!!!!! 'n Wonderlike nuwe lewensjaar vir jou!

At 4:16pm on January 9, 2015, Elsa crous said…

 Baie geluk met jou verjaarsdag hoop die nuwe jaar bring voorspoed en mooi fotos

At 11:16am on January 9, 2015, Anita du Toit said…

Baie geluk Piet.. lekker dag en jaar vol fotogeleenthede!

At 9:41am on January 9, 2015, ArrA said…

Baie geluk met jou Bday!

At 10:39am on May 30, 2014, Tersia Weitsz said…

Piet, baie dankie vir kommentaar op foto van Kalkbaai, dis vanaf so 'n informele kroeg/restourant geneem, net n draad en dan treinspoor, jy kan byna aan trein vat as hy verbykom.  

At 5:35pm on January 9, 2013, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaardag Piet, hoop jy is sommer baie bederf vandag!!

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html