Piet Roos
  • Male
  • Pretoria
  • South Africa
Share Twitter

Piet Roos's Friends

  • Louisa van Niekerk
  • Hannelie Le Cornu
  • Annelie Murphy
  • Corne Loots
  • Des Erasmus
  • Lian van den Heever

Piet Roos's Groups

 

Piet Roos's Page

Latest Activity

Liz commented on Piet Roos's photo
Thumbnail

Herfs

"Ja nee die herfs is hier en binnekort bibber ons weer maar dan is die Lente en weer lekker warm somer. Prag foto."
21 minutes ago
Pieter Steyn commented on Piet Roos's photo
Thumbnail

Herfs

"mooi een"
1 hour ago
Anita du Toit commented on Piet Roos's photo
Thumbnail

Herfs

"Mooi gedoen met goeie diepte!!"
1 hour ago
Piet Roos posted a photo

Herfs

Herfs in Mountainview
2 hours ago
Piet Roos commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

See en wolke

"Baie mooi"
yesterday
Piet Roos commented on Hein Roos's photo
Thumbnail

HA2004-1937

"Baie goed."
yesterday
Christa Snyman commented on Piet Roos's photo
Thumbnail

Loerie

"Pragtig, Piet"
Apr 5
Christa Snyman commented on Piet Roos's photo
Thumbnail

Hele Loerie

"Pragtig!"
Apr 5
Amanda Coertze commented on Piet Roos's photo
Thumbnail

Hele Loerie

"Pragtig net so"
Apr 5
Pieter Steyn commented on Piet Roos's photo
Thumbnail

Hele Loerie

"baie mooi een"
Apr 5
Gerrie Lambrechts commented on Piet Roos's photo
Thumbnail

Hele Loerie

"Besondere mooi kleurvolle voël.  Mooi foto."
Apr 4
Susan commented on Piet Roos's photo
Thumbnail

Hele Loerie

"Pragtige foto met baie mooi Loerie. Puik fokus en beligting op hom. Mooi"
Apr 4
Marenschia Goosen commented on Piet Roos's photo
Thumbnail

Hele Loerie

"Pragtig"
Apr 4
Annelize Barnard commented on Piet Roos's photo
Thumbnail

Hele Loerie

"pragtig love die foto"
Apr 4
Piet Nel commented on Piet Roos's photo
Thumbnail

Hele Loerie

"ek dink die werk baie goed Piet pragtig WD"
Apr 4
Tina le Grange commented on Piet Roos's photo
Thumbnail

Hele Loerie

"Piet ek hou van die foto soos dit is met die appels"
Apr 4

Piet Roos's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Piet Roos's Blog

Sepia verkleuring

Posted on August 7, 2012 at 5:23pm 0 Comments

Ek het gelees hoe en dit reggekry,  maar ek het heeltemal vergeet hoe om sepia kleur in 'n foto te sit.  Ek het vandag 'n ou koshuis foto van 50 jaar gelede gekry (swart en wit) en wil dit sepia kleur en raam. Sal iemand asb epos stuur  pietroos@luzit.co.za  Dankie.

Leica kamera

Posted on June 28, 2012 at 2:05pm 0 Comments

Ek wil 'n Leica C-Lux kamera koop.  Is dit goeie koop?

Kerkhowe fotografie

Posted on May 7, 2012 at 2:19pm 6 Comments

Ek was Saterdagmiddag in Rebeccastraat Kerkhof in Pretoria Wes toe die opsigter my wegjaag - geen fotografie toegelaat nie!

Het julle dit al beleef?  Ek dink hy wou omkoopgeld hê.

Skewe Gebou

Posted on February 23, 2012 at 11:11am 2 Comments

Is daar 'n manier om die foto's van geboue wat skuins opwaarts kruip,  reguit en skwêr te kry?

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 5:35pm on January 9, 2013, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaardag Piet, hoop jy is sommer baie bederf vandag!!

 
 
 

© 2014   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html