Pieter
  • Male
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (1)
  • Photos (1)
  • Photo Albums
  • Videos

Pieter's Groups

 

Pieter's Page

Latest Activity

Pieter commented on hennie viljoen's group VOëLS
"Baardmannetjie by Grootkolk. My gunsteling voeltjie. Geneem met Canon G3X op outomatiese stelling."
Jun 17, 2016
Pieter commented on Pieter's photo
Thumbnail

905

"Baie dankie almal. Ek het aangesluit omdat ek bietjie meer wil weet en leer van fotos neem. Omdat ek moeg geraak het vir lense ruil en keer vir stof gebruik ek nou die Canon G3X en die Sony RX100. Gewoonlik gebruik ek die outomatiese stelling…"
Jun 16, 2016
Elize Schwerin commented on Pieter's photo
Thumbnail

905

"Dis baie mooi"
Jun 16, 2016
Elize Schwerin liked Pieter's photo
Jun 16, 2016
Neville Hein commented on Pieter's photo
Thumbnail

905

"Baie welkom Pieter. Pragtige foto - ek raai die foto is tussen Tweerivieren en Mata Mata geneem."
Jun 16, 2016
Elna Geringer commented on Pieter's photo
Thumbnail

905

"Baie welkom ook van my kant af  en ek hoop ons gaan nog baie fotos van jou sien. Hier by Fotoskool leer ons almal saam,by mekaar en veral by die wat baie meer as ons weet en hulle kennis aan ons oordra. Om raad en kommentaar te gee, is dit soms…"
Jun 16, 2016
Doretha Kock commented on Pieter's photo
Thumbnail

905

"Welkom., Pieter en jy het hom pragtig afgeneem."
Jun 16, 2016
Huey Geringer liked Pieter's photo
Jun 16, 2016
Gerrie Lambrechts commented on Pieter's photo
Thumbnail

905

"Welkom by ons FSkolers.  Kontras op rooi en swart is baie mooi."
Jun 16, 2016
Hennie Cronjé commented on Pieter's photo
Thumbnail

905

"Baie welkom op Fotoskool, Pieter.. Ek hoop jy gaan dit baie geniet en ook baie leer. Die geheim is gereelde deelname. Jy skop af met 'n pragtige foto. Mooi skerp met goeie beligting. Die rooi strek sterk aandag (sterk visuele krag), wat maak…"
Jun 16, 2016
Tersia Weitsz commented on Pieter's photo
Thumbnail

905

"Baie welkom by Fotoskool, hoop jy geniet die skool net soos ons ander, Pieter.  Jy skop sommer met n pragtige foto af,  die outjie was gelukkig meer in die skadu as die harde kalahari son"
Jun 16, 2016
Anita du Toit commented on Pieter's photo
Thumbnail

905

"Welkom hier Pieter.. dit lyk my jy gaan vir ons leer! Uitstekend gedoen!"
Jun 16, 2016
Susan commented on Pieter's photo
Thumbnail

905

"Ai jou Rooiborslaksman is pragtig. Ek moet jou geluk wens met hierdie een want hulle sit nie stil nie en hop soos rubberballetjies rond. Pragtig."
Jun 15, 2016
Tina le Grange commented on Pieter's photo
Thumbnail

905

"Baie welkom Pieter;  hier leer ons lekker bymekaar. Die rooi staan mooi uit teen die agtergrond."
Jun 15, 2016
Pieter commented on Pieter's photo
Thumbnail

905

"Dankie Pieter. Geneem met my Canon G3X in Kgalagadi. Ek glo nie daar in om fotos te manipuleer nie. What you see, is how it was."
Jun 15, 2016
Pieter Steyn commented on Pieter's photo
Thumbnail

905

"WElkom hier by fotoskool  - nog 'n Pieter en nog 'n voël foto - baie mooi een"
Jun 15, 2016

Pieter's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html