Pieter Steyn
  • Male
  • Port Elizabetb South Africa
  • South Africa
Share

Pieter Steyn's Friends

  • Bruwer Burger
  • Alta Breytenbach
  • Celeste Gouws
  • Lieda Strumpher
  • Reynhardt
  • Sydney Jaques Armoed
  • Mariette van Eeden
  • Jackie
  • Ilze Groom
  • robert gerber
  • Hannelie
  • Carina
  • Nic Samwell
  • Carina Rademan
  • Dirk Koekemoer

Pieter Steyn's Discussions

Tema 21 Aug. tot 31 Aug - Bokeh

Started this discussion. Last reply by Lynne Rapson Aug 31. 4 Replies

Kom ons probeer op die agtergrond ook konsentreer, as die tema nie geval laat kom met voorstel asb.Bokeh is defined as “the effect of a soft out-of-focus background that you get when shooting a…Continue

TEMA 1 AUG. TOT 15 AUG.

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Aug 3. 2 Replies

Goeie naand  - in Anita se afwesigheid is daar gevra dat die volgende op te sit.TEKSTUUR -  Geniet dit.PieterContinue

TEMA - 17 TOT 31 MEI

Started this discussion. Last reply by Tersia Weitsz May 17. 2 Replies

Anita kuier so bietjie en het gevra dat ek die volgende tema moet opsit.Soos van bo gesien - enige iets wat van bo-af geneem is.Geniet dit en sien uit met wat gaan volg.Continue

Tema vir laaste gedeelte van Junie 2018

Started this discussion. Last reply by JJ Jun 18, 2018. 6 Replies

Anita het gevra dat ek die volgende tema moet deurgee - sy het internet probleme.Tema - tydperk 2018-06-16 tot 2018-06-30 - KREATIEWE FOTOGRAFIE.Laat waai met die meesterstukkeContinue

 

Pieter Steyn's Page

Latest Activity

Christa Snyman commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Hardwerkende by (4757)

"Puik foto, Pieter!"
6 hours ago
Johan de Beer commented on Pieter Steyn's photo
12 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Hardwerkende by (4757)

"Omdat die bytjie afkyk, sou ek links bietjie afsny."
15 hours ago
Anita du Toit commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Hardwerkende by (4757)

"WELGEDAAN Pieter!"
16 hours ago
Mark commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Hardwerkende by (4757)

"WD Pieter! Agtergrond sou seker beter kon wees met kleiner aperture waarde.?"
16 hours ago
Tersia Weitsz commented on Pieter Steyn's photo
17 hours ago
jan jordaan commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Hardwerkende by (4757)

"BAIE BAIE BAIE GOED "
19 hours ago
Hennie Cronjé commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Hardwerkende by (4757)

"Die by is pragtig skerp in fokus met baie goeie beligting en mooi kleure. Dis net die agtrgond wat bietjie besig is. Verder baie mooi!"
20 hours ago
Pieter Steyn posted a photo

Hardwerkende by (4757)

Baie dankie vir die kyk en kommentaar op my foto. Ek waardeer dit.Shooting Mode Manual ExposureShutter Speed 1/1600Aperture Value 8.0Metering Mode Center-Weighted Average MeteringISO Speed 1600Focal Length 100.0mm
22 hours ago
Elna Geringer commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Druppel

"Perfek"
Saturday
Vida van Schalkwyk liked Pieter Steyn's photo
Saturday
Rika Schoeman commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Druppel

"Mooi kleur van die blom, goeie kontras met die agtergrond en die druppel wat soos glas lyk, ekstra spesiaal. Mooi Pieter."
Friday
Gerrie Lambrechts commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Druppel

"Puik Pieter."
Friday
Donald Daniel Jacobs liked Pieter Steyn's photo
Friday
Hennie Cronjé commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Druppel

"Die druppel vertoon baie sterk en is ‘n mooi fokuspunt. Die foto is pragtig met mooi sterk kleure en ‘n goeie komposisie. Die agtergnd is ook goed geblur. Baie mooi!"
Friday
Tersia Weitsz commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Druppel

"Pragtig Pieter, agtergrond stunning"
Friday

Pieter Steyn's Photos

  • Add Photos
  • View All

Pieter Steyn's Videos

  • Add Videos
  • View All

Pieter Steyn's Blog

lemse te koop

Posted on January 10, 2015 at 6:48pm 1 Comment

Goeie dag

Weet van iemand wat canon 18-55 kit lens en sigma 70-300mm makro lense vir verkoop. Indien belangstel laat weer my en ek sal julle bymekaar uitbring.

Groetnis

Dink aan Piet in die tyd

Posted on June 22, 2014 at 12:09pm 18 Comments

Net so vinnige boodskap om mee te deel dat Piet se skoonseun gisteraand by, Piet se woning, oorlede is as gevolg van hartaanval. Die skoonseun het die 20ste van Dubai af gekom sy jaarlikse vakansie.

Piet ons dink aan julle in die tyd - altyd in ons geedagtis - sterkte daar mater. Dra simaptie oor aan dogter vrou en gesin.

Verwydering van "Purple Fringing" op foto's

Posted on October 20, 2013 at 8:25am 8 Comments

Goeie more

Na aanleiding van 'n gesukkel om die pers streep bokant 'n foto uit te haal het ek die wyse raad ontang wat ek graag met julle deel. Die oorsaak daarvan en hoe om dit te verwyder kan gevind word by http://www.shutterstock.com.

Continue

Wat beteken fotoskool vir my

Posted on August 25, 2013 at 10:10am 11 Comments

Ek sit so en dink wat beteken fotoskool vir my? Wat is dit wat my so aan die gang hou hier? hoekom is dit die eerste en laaste plek wat ek besoek as ek voor my rekenaar gaan sit?

Die oplaai van foto's die kommentaar en die raad wat ontvang word om die foto's te verbeter, ja dit is in die eerste plek hoekom fotoskool daar is. Ek is seker daar is ander webwerwe wat dieselfde aanbied, so daar moet iets anders wees, wat my terugbring na fotoskool toe.

Die MENSE dit is wat fotoskool…

Continue

Comment Wall (54 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 12:23am on June 4, 2019, Anita du Toit said…

Ons dink aan jou en jou familie met die heengaan van jul 96 jarige vader wat oorlede is in Bloemfontein. Sterkte in die hartseer tydperk en veilig ry Pieter

At 6:22pm on September 18, 2018, Riaan said…

hey Pieter, lekker om van jou te hoor en magtie jou foto's van voëls bereik darem nou 'n standaard wat moeilik geklop gaan word. die reier met sy "soletjie" is net so indrukwekkend. jy's in die kol met jou waarneming oor die reaksie van die vis. hy probeer soos baie ander diere sy profiel so verander dat hy of groter lyk en/of minder maklik verorber kan word. ek lewer nou nie altyd kommentaar op jou pragtige foto's nie maar ek sien hulle raak wanneer ek kans kry vir FS (dis deesdae maar min). hou so aan dis heerlike kyk genot. groetnis tot weerom

At 6:32am on November 3, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Baie dankie vir gelukwensing, ek waardeer baie.

At 9:18pm on February 4, 2017, Tina le Grange said…

My foto van vandag Pieter, 4/2, 

Pieter, dankie vir jou nota; die onderste foto met die bamboes is die oorspronklike foto. By die boonste foto het ek die bamboes uitgehaal.

"Pieter, ek sien nou jy het ook verwys na die stuk bamboes/skaduwee waarvan Donald praat. Dankie dat julle so oplettend is. Ek sal dit ook uithaal."  Ek was só 'blond' dat ek nie mooi verstaan het nie.

At 8:57am on January 13, 2017, Josef Steyn said…

Dankie Pieter, en veral vir die gesondheidswense. Dit word al hoe belangriker.

At 11:06am on July 25, 2016, Rassie van Graan said…

Dankie Pieter - ek geniet en leer baie van jou foto's en tegniek - seën vir jou! Rassie.

At 7:37pm on May 15, 2016, Riaan said…

hey Pieter baie dankie vir my verjaarsdagwense. het 'n feesdag gehad heeldag alleen in die veld op my maag en knieë. leke week vijou

At 10:10am on April 25, 2016, Derick Oosthuizen said…

Baie dankie vir die goeie verjaarsdagwense Pieter! Ek waardeer.

At 8:27pm on April 22, 2016, Tina le Grange said…

My perd-foto:  Baie dankie Pieter;  ek stem saam dat Out of Bounds 'n lekker kreatiewe projek kan wees maar ek verkies ook die oorspronklike. 

Josef dankie ook vir jou kyk en kommentaar.

At 7:41pm on April 18, 2016, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kommentaar op die Mahems Pieter. As jy fokus op 'n objek wat ver van jou af is word die velddiepte vir 'n gegewe lensopening dieper as wat dit is as die objek naby is. Omdat die Mahems ver weg was, was f2,8 se velddiepte heeltemal diep genoeg om al drie in fokus te kry. 'n Verdere gelukkie was dat hulle omtrent al drie op dieselfde afstand van my af was.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html