Pieter Steyn
  • Male
  • Port Elizabetb South Africa
  • South Africa
Share

Pieter Steyn's Friends

  • Bruwer Burger
  • Alta Breytenbach
  • Celeste Gouws
  • Lieda Strumpher
  • Reynhardt
  • Sydney Jaques Armoed
  • Mariette van Eeden
  • Jackie
  • Ilze Groom
  • robert gerber
  • Hannelie
  • Carina
  • Nic Samwell
  • Carina Rademan
  • Dirk Koekemoer

Pieter Steyn's Discussions

Tema vir laaste gedeelte van Junie 2018

Started this discussion. Last reply by JJ Jun 18, 2018. 6 Replies

Anita het gevra dat ek die volgende tema moet deurgee - sy het internet probleme.Tema - tydperk 2018-06-16 tot 2018-06-30 - KREATIEWE FOTOGRAFIE.Laat waai met die meesterstukkeContinue

Ek kry die as ek op fotoskool inteken enige iemand anders?

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Mar 14, 2018. 7 Replies

This website is not safeThe link can be used by criminals to damage your computer or personal data.Reason: AdwareURL:…Continue

TEMA 1 MEI TOT 15 MEI

Started this discussion. Last reply by Anita du Toit May 2, 2017. 3 Replies

More skolersAnita sukkel so effens om on die klaskamer te kom toe vra sy vir my om die volgende tema aan te kondig.Die tema is "looking up" om foto's uit ander hoek as normaalweg te neem.Laat waai…Continue

TEMA VIR DIE TYDPERK 2017/03/01 TOT 2017/03/15

Started this discussion. Last reply by Tersia Weitsz Mar 3, 2017. 3 Replies

Anita is so bietjie uitstedig en het versoek dat namens haar ek die volgende tema moet aankondig :LOW KEY - Foto'sContinue

 

Pieter Steyn's Page

Latest Activity

Vida van Schalkwyk commented on Pieter Steyn's photo
14 hours ago
Johan Ayres commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Oppad maag toe (IMG_6917 g1)

"En ek sing saam in die lofprysingskoor ..."
yesterday
Anita du Toit commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Oppad maag toe (IMG_6917 g1)

"Dit is nou regtig mooi Pieter.. WD!"
yesterday
Elna Geringer commented on Pieter Steyn's photo
yesterday
Elna Geringer commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Oppad maag toe (IMG_6917 g1)

"Een baie groot WOWOW foto Pieter. Ek hou ook van die sirkel. BGG"
yesterday
Hennie Cronjé commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Oppad maag toe (IMG_6917 g1)

"Dis pragtig!! Die sirkel rond die foto mooi af. Mooi skerp met pragtige kleure ook. Baie mooi!"
yesterday
Magda vd Merwe commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Oppad maag toe (IMG_6917 g1)

"Baie mooi foto Pieter."
yesterday
Carl Joubert liked Pieter Steyn's photo
yesterday
Gerrie Lambrechts commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Oppad maag toe (IMG_6917 g1)

"Baie mooi Pieter."
yesterday
Rika Schoeman commented on Pieter Steyn's photo
yesterday
Susan commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Oppad maag toe (IMG_6917 g1)

"Baie mooi gekry. Ek hou van die sirkel wat jy heel hou in die foto. Dis goeie gebruik van leë spasies. Baie goeie komposisie ook gekry hier. PUIK VIR MY en goeie een vir klubinskrywings"
yesterday
Josef Steyn commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Oppad maag toe (IMG_6917 g1)

"Besonder treffende foto Pieter. Ek hou baie hiervan."
yesterday
gabriel parsons commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Oppad maag toe (IMG_6917 g1)

"Pragtig pieter BGG"
yesterday
Ella Fourie commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Oppad maag toe (IMG_6917 g1)

"Baie goed gedoen, Pieter! Hou van jou kleure, weerkaatsing, sirkel in water...sommer foto in geheel!"
yesterday
Pierre Hardinge commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Oppad maag toe (IMG_6917 g1)

"Baie goeie komposisie fokus en kleur en aksie...WD Mater"
yesterday
Willie Schoombee commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Oppad maag toe (IMG_6917 g1)

"Die sirkel effek in die water is pragtig, die reir goed geplaas en ook mooi weerkaatsing Pieter. WD!! "
yesterday

Pieter Steyn's Photos

  • Add Photos
  • View All

Pieter Steyn's Videos

  • Add Videos
  • View All

Pieter Steyn's Blog

lemse te koop

Posted on January 10, 2015 at 6:48pm 1 Comment

Goeie dag

Weet van iemand wat canon 18-55 kit lens en sigma 70-300mm makro lense vir verkoop. Indien belangstel laat weer my en ek sal julle bymekaar uitbring.

Groetnis

Dink aan Piet in die tyd

Posted on June 22, 2014 at 12:09pm 18 Comments

Net so vinnige boodskap om mee te deel dat Piet se skoonseun gisteraand by, Piet se woning, oorlede is as gevolg van hartaanval. Die skoonseun het die 20ste van Dubai af gekom sy jaarlikse vakansie.

Piet ons dink aan julle in die tyd - altyd in ons geedagtis - sterkte daar mater. Dra simaptie oor aan dogter vrou en gesin.

Verwydering van "Purple Fringing" op foto's

Posted on October 20, 2013 at 8:25am 8 Comments

Goeie more

Na aanleiding van 'n gesukkel om die pers streep bokant 'n foto uit te haal het ek die wyse raad ontang wat ek graag met julle deel. Die oorsaak daarvan en hoe om dit te verwyder kan gevind word by http://www.shutterstock.com.

Continue

Wat beteken fotoskool vir my

Posted on August 25, 2013 at 10:10am 11 Comments

Ek sit so en dink wat beteken fotoskool vir my? Wat is dit wat my so aan die gang hou hier? hoekom is dit die eerste en laaste plek wat ek besoek as ek voor my rekenaar gaan sit?

Die oplaai van foto's die kommentaar en die raad wat ontvang word om die foto's te verbeter, ja dit is in die eerste plek hoekom fotoskool daar is. Ek is seker daar is ander webwerwe wat dieselfde aanbied, so daar moet iets anders wees, wat my terugbring na fotoskool toe.

Die MENSE dit is wat fotoskool…

Continue

Comment Wall (53 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:22pm on September 18, 2018, Riaan said…

hey Pieter, lekker om van jou te hoor en magtie jou foto's van voëls bereik darem nou 'n standaard wat moeilik geklop gaan word. die reier met sy "soletjie" is net so indrukwekkend. jy's in die kol met jou waarneming oor die reaksie van die vis. hy probeer soos baie ander diere sy profiel so verander dat hy of groter lyk en/of minder maklik verorber kan word. ek lewer nou nie altyd kommentaar op jou pragtige foto's nie maar ek sien hulle raak wanneer ek kans kry vir FS (dis deesdae maar min). hou so aan dis heerlike kyk genot. groetnis tot weerom

At 6:32am on November 3, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Baie dankie vir gelukwensing, ek waardeer baie.

At 9:18pm on February 4, 2017, Tina le Grange said…

My foto van vandag Pieter, 4/2, 

Pieter, dankie vir jou nota; die onderste foto met die bamboes is die oorspronklike foto. By die boonste foto het ek die bamboes uitgehaal.

"Pieter, ek sien nou jy het ook verwys na die stuk bamboes/skaduwee waarvan Donald praat. Dankie dat julle so oplettend is. Ek sal dit ook uithaal."  Ek was só 'blond' dat ek nie mooi verstaan het nie.

At 8:57am on January 13, 2017, Josef Steyn said…

Dankie Pieter, en veral vir die gesondheidswense. Dit word al hoe belangriker.

At 11:06am on July 25, 2016, Rassie van Graan said…

Dankie Pieter - ek geniet en leer baie van jou foto's en tegniek - seën vir jou! Rassie.

At 7:37pm on May 15, 2016, Riaan said…

hey Pieter baie dankie vir my verjaarsdagwense. het 'n feesdag gehad heeldag alleen in die veld op my maag en knieë. leke week vijou

At 10:10am on April 25, 2016, Derick Oosthuizen said…

Baie dankie vir die goeie verjaarsdagwense Pieter! Ek waardeer.

At 8:27pm on April 22, 2016, Tina le Grange said…

My perd-foto:  Baie dankie Pieter;  ek stem saam dat Out of Bounds 'n lekker kreatiewe projek kan wees maar ek verkies ook die oorspronklike. 

Josef dankie ook vir jou kyk en kommentaar.

At 7:41pm on April 18, 2016, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kommentaar op die Mahems Pieter. As jy fokus op 'n objek wat ver van jou af is word die velddiepte vir 'n gegewe lensopening dieper as wat dit is as die objek naby is. Omdat die Mahems ver weg was, was f2,8 se velddiepte heeltemal diep genoeg om al drie in fokus te kry. 'n Verdere gelukkie was dat hulle omtrent al drie op dieselfde afstand van my af was.

At 6:21pm on April 12, 2016, Tina le Grange said…

MY KOKERBOOM LANGS DIE GROEN BOS:

Baie dankie aan julle almal vir die kyk en kommentaar op my foto.

Willie en Pieter, Dankie vir julle kommentaar oor die groen bos en wenk vir 'n portret-formaat .

Ek verkies ook sover moontlik eenvoud en stem dus saam met julle.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html