Pine
  • Male
  • Secunda
  • South Africa
Share

Pine's Friends

  • Johan Viljoen
  • Koos de Wet
  • Mark
  • Ella Fourie
  • Anita du Toit
  • Adriaan Loots
  • Willie Schoombee
  • Huey Geringer
  • Magda vd Merwe
  • Neville Hein
  • JJ
  • Elna Geringer
  • Hans Myburg
  • jan jordaan
  • Doretha Kock
 

Pine's Page

Latest Activity

Rika Schoeman commented on Pine's photo
Thumbnail

Blom met Bytjie

"Die fokus op die bytjie is baie goed met goeie detail Pine. Pragtig."
48 minutes ago
Josef Steyn commented on Pine's photo
Thumbnail

Blom met Bytjie

"Jy het hom baie mooi bygekom Pine."
2 hours ago
Willie Schoombee commented on Pine's photo
Thumbnail

Blom met Bytjie

"Dit is baie mooi, elegant en pragtig uitgevoer Pine. WD!!"
4 hours ago
gabriel parsons commented on Pine's photo
Thumbnail

Blom met Bytjie

"Dit is n pragtige foto Pine BGG"
4 hours ago
Pine posted a photo

Blom met Bytjie

Dankie vir die kommentare op my blom foto van gister. Terwyl ek nog blomme fotos geneem het, het hierdie bytjie ook bygekom.100mmf101/320sISO 400AvIS onVryhand geneem
5 hours ago
Pine commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Ongelyke getal - Cups in a row

"Puik opstelling en foto Gabriel.!!"
20 hours ago
Pine commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

"Ongelyke getal"

"Baie oulike toneel en foto Marita!"
20 hours ago
Pine commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Klein Ollie

"Welkom terug Christa, jou Klein Ollie lyk Pragtig!"
20 hours ago
Pine commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Tema. Ongelyk. Op pad huistoe.

"Mooi kleurvolle temafoto  met die mense baie goed geplaas Josef!"
21 hours ago
Pine commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Ongelyke getalle 1

"Baie Goed Gedoen met hierdie foto Doretha!!"
21 hours ago
Pine commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Gevangenis

"Tegnies PUIK uitgevoer met superskerp detail en ook ń uiters emosievolle foto. Johan ek reken hierdie foto is baie geslaagd!!!"
21 hours ago
Pine commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Bokmakierie

"Pragtige skerp foto met goeie detail op die vere en ook mooi oog kontak met ń goeie agtergrond. WD Magda! "
21 hours ago
Pine commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Bergwinde

"Interessante inligting en ń Goeie foto Tersia!"
21 hours ago
Pine commented on Mark's photo
Thumbnail

Funges

"Baie Mooi foto met goeie fokus en goeie detail Mark. Die hoof fungus is nou meer prominent nadat jy die oorspronklike foto gesny het en dit is heelwat beter vir my so. Die diepte is goed maar nie genoeg om die hele fungus in fokus te kry nie."
21 hours ago
Pine commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

3 Goodies op 'n Dak

"Elna ek dink Willie het dit goed opgesom."
21 hours ago
Pine commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Tema : 3 Windpompe

"Huey jou foto se kleure is baie mooi en die  plasing van die windpompe is goed. Die strukture dra ongelukkig nie positief by tot jou foto nie. Arme editor het alweer baie werk"
21 hours ago

Pine's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:23pm on May 1, 2019, Adriaan Loots said…

Jammer ek reageer nou eers Pine was bietjie stadig uit die blokke !

At 7:04am on April 11, 2019, Heleen Moulder said…
Ja ons is ook bosveld mense. Dankie vir jou positiewe hulp aan my.
At 5:02pm on April 10, 2019, Mark said…

Middag Pine

Ek het bietjie deur al jou fotos gesit en kyk. Pragtige memories wat jy vasgevang het.......ek kan sien jy het het ook dieselfde liefde as ek. Diere en die bosveld. Foto neem het maar vir my gekom omdat ek alles weer wil beleef wanneer ek nie meer daar is nie. 

Kgalagadi, Kruger wildtuin en Namibie is ons gunsteling plekke. 

At 8:06am on April 5, 2019, Josef Steyn said…

Dankie Pine. Ek hoop ons kan mekaar eendag in die oë kyk.

At 7:07am on April 5, 2019, Willie Schoombee said…

Môre Pine, welkom in my vriendekring, jou fotogrfie is vir my altyd lekker om na te kyk, ook lekker om met vriende te deel wat oor ons paaie kom om te fotografeer. Jy moet ñ wonderlike dag hê!  Groete Willie.

At 11:01pm on April 3, 2019, Heleen Moulder said…
Baie dankie Pine. Dis moeilik ja veral as mens voëls wil afneem.
At 7:08pm on February 20, 2019, Josef Steyn said…

Dankie vir jou positiewe kommentaar Pine. Ek het f22 gebruik (die kleinste wat my lens kan gaan) Ek was redelik ver van die wal en moes my lens (24-105mm) op 100 mm gebruik. Ek vermoed ek het in die omgewing van die water gefokus. Met f22 was die presiese fokuspunt nie vreeslik belangrik nie want ek het maksimum velddiepte gehad. 

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html