Pine
  • Male
  • Secunda
  • South Africa
Share

Pine's Friends

  • Mark
  • Ella Fourie
  • Anita du Toit
  • Adriaan Loots
  • Willie Schoombee
  • Huey Geringer
  • Magda vd Merwe
  • Neville Hein
  • JJ
  • Elna Geringer
  • Hans Myburg
  • jan jordaan
  • Doretha Kock
  • gabriel parsons
  • Rassie van Graan
 

Pine's Page

Latest Activity

Pine commented on Koos de Wet's photo
Thumbnail

FSCN8731

"Baie welkom by fotoskool Koos. Ek glo jy sal dit baie geniet en baie leer. Jy begin met n baie mooi foto!"
7 hours ago
Willie Schoombee commented on Pine's photo
Thumbnail

Black Rhino

"Uitstekend Pine, pragdier, die foto moet jy baie goed bewaar....geniet jou vakansie!"
Jul 6
Tina le Grange commented on Pine's photo
Thumbnail

Black Rhino

"Pine, jammer jou foto maak glad nie by my oop nie, ook nie op volgrootte nie. Nietemin, geniet julle vakansie en ek glo jy gaan ons verras met treffende dierfoto's. Veilig ry!!"
Jul 5
Gerrie Lambrechts commented on Pine's photo
Thumbnail

Black Rhino

"Besondere mooi foto.  Ai wat ons ook leer is geduld met foto se laai en oopmaak. Wel. dit is mos die nuwe SA."
Jul 5
Hennie Cronjé commented on Pine's photo
Thumbnail

Black Rhino

"'n Skitterende en ook kosbare foto. Werklik uitstekend uitgevoer. Die naby opname dra baie by tot drama en impak (veral op volgrootte). Baie geluk met hierdie foto!"
Jul 5
Pine commented on Tina le Grange's photo
Jul 5
Pine commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Sonsondergang in Caledon

"Pragtig geneem Anita!!! Stem saam met Adriaan. Ek gaan probeer om ook ń spinnerak of twee te kry."
Jul 5
Pine commented on Deon's photo
Thumbnail

Rooikeelbyevreter4

"Puik geneem Deon!!!"
Jul 5
Pine commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Lonesome Street walker!

"Pragtige foto van iets wat mens elke dag sien. Jou komposisie en die mis maak dit egter baie Spesiaal. Baie goed gedoen Willie!!!"
Jul 5
Pine commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Laaste oomblik.

"Pragtig Willie!!!"
Jul 5
Vida van Schalkwyk commented on Pine's photo
Thumbnail

Black Rhino

"uitstekend gedoen pine!!"
Jul 5
Tersia Weitsz commented on Pine's photo
Thumbnail

Black Rhino

"Pragtig Pine, geniet KNP en bring nog mooi fotos terug"
Jul 5
Anita du Toit commented on Pine's photo
Thumbnail

Black Rhino

"Ons moet vir jou bedank vir jou gereelde besoeke en kommentare op ons foto's. Wat 'n geluk om nog 'n foto te kan he van 'n renoster .. met sy horings aan. Pragtig Pine! Geniet die KNP en hopelik baie suksesvolle foto's (waar…"
Jul 5
Pine commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Sand, see en berg. En mense.

"Baie mooi Gerrie. Ek hou van jou komposisie!"
Jul 5
Pine posted a photo

Black Rhino

Dankie aan elkeen vir al die kyk en kommentare op al my fotos van die laaste 6 maande vandat ek by Fotoskool aangesluit het, ek waardeer dit regtig baie en het hopelik baie geleer daardeur. Ons vertrek môre na die KNP en dink ek sal klas mis vir die…
Jul 5
Karien Booysen commented on Pine's photo
Thumbnail

Verdroogde Boom

"Mooi foto!"
Jul 4

Pine's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:23pm on May 1, 2019, Adriaan Loots said…

Jammer ek reageer nou eers Pine was bietjie stadig uit die blokke !

At 7:04am on April 11, 2019, Heleen Moulder said…
Ja ons is ook bosveld mense. Dankie vir jou positiewe hulp aan my.
At 5:02pm on April 10, 2019, Mark said…

Middag Pine

Ek het bietjie deur al jou fotos gesit en kyk. Pragtige memories wat jy vasgevang het.......ek kan sien jy het het ook dieselfde liefde as ek. Diere en die bosveld. Foto neem het maar vir my gekom omdat ek alles weer wil beleef wanneer ek nie meer daar is nie. 

Kgalagadi, Kruger wildtuin en Namibie is ons gunsteling plekke. 

At 8:06am on April 5, 2019, Josef Steyn said…

Dankie Pine. Ek hoop ons kan mekaar eendag in die oë kyk.

At 7:07am on April 5, 2019, Willie Schoombee said…

Môre Pine, welkom in my vriendekring, jou fotogrfie is vir my altyd lekker om na te kyk, ook lekker om met vriende te deel wat oor ons paaie kom om te fotografeer. Jy moet ñ wonderlike dag hê!  Groete Willie.

At 11:01pm on April 3, 2019, Heleen Moulder said…
Baie dankie Pine. Dis moeilik ja veral as mens voëls wil afneem.
At 7:08pm on February 20, 2019, Josef Steyn said…

Dankie vir jou positiewe kommentaar Pine. Ek het f22 gebruik (die kleinste wat my lens kan gaan) Ek was redelik ver van die wal en moes my lens (24-105mm) op 100 mm gebruik. Ek vermoed ek het in die omgewing van die water gefokus. Met f22 was die presiese fokuspunt nie vreeslik belangrik nie want ek het maksimum velddiepte gehad. 

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html