Pine
  • Male
  • Secunda
  • South Africa
Share

Pine's Friends

  • Gawie van der Westhuizen
  • Johan Viljoen
  • Koos de Wet
  • Mark
  • Ella Fourie
  • Anita du Toit
  • Adriaan Loots
  • Willie Schoombee
  • Huey Geringer
  • Magda vd Merwe
  • Neville Hein
  • JJ
  • Elna Geringer
  • Hans Myburg
  • jan jordaan
 

Pine's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Pine's photo
Thumbnail

Bromvoels

"Hulle lyk nogla brommerig! Baie mooi en goed gefotografeer, met goeie beligting en realistiese kleure. Mooi!"
13 minutes ago
Pieter Steyn commented on Pine's photo
Thumbnail

Bromvoels

"Drie in 'n ry - baie mooi een Pine"
2 hours ago
Pine commented on Herman's photo
Thumbnail

vorms en kleure

"Puik gedoen Herman!"
8 hours ago
Pine commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Ladder hill gone

"Uitstekende komposisie wat  die gebou mooi omraam en ook pragtige lig wat daarop val Dine!"
8 hours ago
Dine Potgieter commented on Pine's photo
Thumbnail

Bromvoels

"Mooi - 'n klubbeoordeelaar sal die voorste voel dalk 'n rapsie skerper wil he. "
8 hours ago
Pine commented on Mark's photo
Thumbnail

Vlakvark S&W

"Mark die foto wat jy op 2 Julie van die vark geplaas het in werklike kleure is vir my pragtig en veel beter as hierdie S&W verwerking. Maar net my persoonlike voorkeur"
9 hours ago
Johan Ayres commented on Pine's photo
Thumbnail

Bromvoels

"Die foto is mooi skerp met realistiese kleure. Die bromvoëls vorm 'n mooi lyn en hulle staan pragtig uit teenoor die agtegrond. Ek dink jy het baie goed daarin geslaag om die toneel vas te lê soos wat jy dit gesien het."
9 hours ago
Pine commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Wyle

"Puik titel en foto Frans!"
9 hours ago
Pine commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Skuim kapperjolle

"Sjoe die skuim is baie en dit het jou ń baie goeie geleentheid gegee wat jy uitstekend benut het vir  ñ pragtige foto Anita!"
9 hours ago
Pine commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Hartenbos Lagoon

"Baie goed raakgesien en ook ń mooi foto daarvan geneem Tersia!"
9 hours ago
Pine commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Tema : Ou Geboue/Murasie : Kokkedoor Stoor

"Mooi foto van die onbekende plek vir my Elna!"
9 hours ago
Pine commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Stilbaai seeskap

"Rof en Pragtig Josef!"
9 hours ago
Pine commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_4429

"Jy was baie gelukkig om hom so naby te kry Hans. Die grotes maak hulle self gewoonlik vinnig uit die voete, maar ek het al by twee geleenthede naby aan jongetjies gekom. Dink hulle is nuuskierig."
9 hours ago
Herman liked Pine's photo
9 hours ago
Pine commented on Martie Venter's photo
Thumbnail

Papawers (Waterverfeffek)

"Pragtig en baie kunstig verwerk Martie!"
10 hours ago
Pine commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Hardloop kinders (1341)

"Baie baie Mooi foto Pieter!!"
10 hours ago

Pine's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (12 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:25pm on April 7, 2020, Johan de Beer said…

Baie dankie Pine vir jou inligting ek waardeer dit!

At 8:12am on January 2, 2020, Herman said…

Pine,

Watter ringflash gebruik jy?

Herman

At 2:48pm on October 20, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met verjaardag Pine, mag dit geseënde jaar wees met puik fotos!

Ek lees ook van hartseer in die familie, sterkte met die reëlings en mag julle Troos ontvang!

At 2:27pm on October 20, 2019, Anita du Toit said…

Baie geluk Pine.. ek het jou al gister gelukgewens en toe my fout agtergekom :-0 Ai jou jaar begin op 'n hartseernoot.. sterkte met al reelings en mag jou jaar verder  beloon word met mooi fotogeleenthede!

At 9:18pm on October 19, 2019, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Pine. Mag die nuwe jaar net die beste vir jou inhou met nog baie fotografie geleenthede.

At 3:23pm on May 1, 2019, Adriaan Loots said…

Jammer ek reageer nou eers Pine was bietjie stadig uit die blokke !

At 7:04am on April 11, 2019, Heleen Moulder said…
Ja ons is ook bosveld mense. Dankie vir jou positiewe hulp aan my.
At 5:02pm on April 10, 2019, Mark said…

Middag Pine

Ek het bietjie deur al jou fotos gesit en kyk. Pragtige memories wat jy vasgevang het.......ek kan sien jy het het ook dieselfde liefde as ek. Diere en die bosveld. Foto neem het maar vir my gekom omdat ek alles weer wil beleef wanneer ek nie meer daar is nie. 

Kgalagadi, Kruger wildtuin en Namibie is ons gunsteling plekke. 

At 8:06am on April 5, 2019, Josef Steyn said…

Dankie Pine. Ek hoop ons kan mekaar eendag in die oë kyk.

At 7:07am on April 5, 2019, Willie Schoombee said…

Môre Pine, welkom in my vriendekring, jou fotogrfie is vir my altyd lekker om na te kyk, ook lekker om met vriende te deel wat oor ons paaie kom om te fotografeer. Jy moet ñ wonderlike dag hê!  Groete Willie.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html