Polla van Blommenstein
  • Male
  • George
  • South Africa
Share

Polla van Blommenstein's Friends

  • Reynhardt
  • Elna Geringer

Polla van Blommenstein's Discussions

Oplaai van foto`s.

Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn Jun 6, 2016. 1 Reply

Naanse.Lyk my ek het twee foto`s gelyk gelaai gekry met weet nie hoe nie. Hoe stel ek dit reg en hoe verhoed mens die dubbel ding? Continue

Kursus

Started this discussion. Last reply by Polla van Blommenstein May 26, 2016. 11 Replies

Ek het `n Canon SX150, mik en druk, sonder enige spesiale lense en goete. Wil graag wegkom van "Auto" af. Is daar `n spesiale kursus vir onder begin, of sal die kursus wat Hennie en Josef aanbied die…Continue

 

Polla van Blommenstein's Page

Latest Activity

Polla van Blommenstein commented on Polla van Blommenstein's photo
Thumbnail

Potjiespas

"Baie dankie Tersia!"
Jun 16, 2016
Polla van Blommenstein commented on Polla van Blommenstein's photo
Thumbnail

Potjiespas

"Dankie Gerrie, verseker. "
Jun 16, 2016
Polla van Blommenstein commented on Polla van Blommenstein's photo
Thumbnail

Potjiespas

"Dankie Tina, daai deel het beslus `n skoonheid van sy eie."
Jun 16, 2016
Polla van Blommenstein commented on Polla van Blommenstein's photo
Thumbnail

Potjiespas

"Elna, Hennie en Pieter. Baie dankie vir die kommentaar. Ek sien duidelik wat julle bedoel. My kamera oog is lyk my nog nie ingestel om die geheel toneel te sien en te evalueer nie, maar dankie, ek sal julle goeie raad volg."
Jun 16, 2016
Petro Geldenhuys liked Polla van Blommenstein's photo
Jun 16, 2016
Tina le Grange commented on Polla van Blommenstein's photo
Thumbnail

Potjiespas

"Polla, Uniondale is my man se grootword wêreld en hier het jy het 'n pragtige landskap van die mooi omgewing. Ek leer hier saam met jou by die ander se wenke"
Jun 14, 2016
Elna Geringer commented on Polla van Blommenstein's photo
Thumbnail

Potjiespas

"Polla, Hennie en Pieter is reg met die stukkie pad links. Verder het jy 'n baie mooi foto hier. Tipies van landskap fotos kan jy ook hierdie een na panorama toe verander deur die blou lug redelik weg te sny. Jy sal sien dat die fokus van jou…"
Jun 14, 2016
Gerrie Lambrechts commented on Polla van Blommenstein's photo
Thumbnail

Potjiespas

"Baie mooi foto.  So leer ons wat lankal op FotoSkool is nog steeds deur ander se foto's."
Jun 14, 2016
Hennie Cronjé commented on Polla van Blommenstein's photo
Thumbnail

Potjiespas

"Wanneer mens 'n landskap doen, soek jy vir 'n voor- en agtergrond. Die bome sorg hier vir 'n uitstekende voorgrond, met die berge die agtergrond. Die pad links pla egter. Dit trek mens se aandag uit die foto uit. Daarom sal ek…"
Jun 14, 2016
Tersia Weitsz commented on Polla van Blommenstein's photo
Thumbnail

Potjiespas

"Pragtige landskap toneel"
Jun 14, 2016
Pieter Steyn commented on Polla van Blommenstein's photo
Thumbnail

Potjiespas

"Baie mooi toneel en foto - wonder of die pad nie afgesny moes gewees het nie - gaan kom lees"
Jun 14, 2016
Polla van Blommenstein posted a photo

Potjiespas

Net oor die pas Uniondale se kant toe. Canon Power Shot A80, Auto Landscape
Jun 13, 2016
Polla van Blommenstein commented on Polla van Blommenstein's photo
Thumbnail

Aloe Ferox

"Dankie vir die kommentaar Hennie. Ek gaan neem sommer weer een. :)"
Jun 12, 2016
Polla van Blommenstein commented on Polla van Blommenstein's photo
Thumbnail

Aloe Ferox

"Baie dankie Tersia, Jan, Gerrie en Josef. Waardeer."
Jun 12, 2016
Josef Steyn commented on Polla van Blommenstein's photo
Thumbnail

Aloe Ferox

"Uitstekend Polla."
Jun 11, 2016
Hennie Cronjé commented on Polla van Blommenstein's photo
Thumbnail

Aloe Ferox

"Pragtig! Werklik 'n uitstekende foto. Die aalwyne is die voorgrond en primêr en is mooi eksentries geplaas, met die heuwels die agtergrond/sekondêr. Mooi skerp ook met ryk kleure. Jy het veral goed gedoen om die aalwyne teen die…"
Jun 11, 2016

Polla van Blommenstein's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html