RICHARD VAN LEEUWEN
  • Male
  • South Africa
Share
  • Blog Posts (1)
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos
  • Photo Albums
  • Videos

RICHARD VAN LEEUWEN's Friends

  • Igno van Niekerk
 

RICHARD VAN LEEUWEN's Page

RICHARD VAN LEEUWEN's Blog

FOTO GROOTTE

Posted on September 1, 2009 at 3:57pm 0 Comments

Hi hoe kry 'n foto se grootte kleiner, wil foto's aflaai op 'n blog maar hulle is te groot

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:23pm on September 2, 2009, Igno van Niekerk said…
Hallo Richard,
In Lightroom is die vinnigste opsie onder File en dan EXPORT, kies dan EXPORT for E-mail van die presets. Dit maak die foto's ongelooflik klein en hanteerbaar. Jy kan ook Export vir JPEG as jy groter foto's wil he, en dan die resolusie verminder - (ook die fotogrootte waar nodig).
By Photoshop kan jy IMAGE - IMAGE SIZE probeer. Weer eens is die resolusie vir die rekenaarskerm maklik "verkleinbaar" tot ongeveer 72 PPI, of 96PPI. (Die rekenaarskerms kan nie veel meer as dit vertoon nie) Moet egter nie jou oorspronklike foto Overwrite" nie, want vir print het jy 'n resolusie van 240ppi of meer nodig.
Hoop dit help. Groete - Igno
 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html