Rassie van Graan
  • Male
  • Astonbaai
  • South Africa
Online Now
Share

Rassie van Graan's Friends

  • Anita du Toit
  • Reynhardt
  • Dirk Koekemoer
  • Willie Schoombee
  • Karen Kemp
  • Riaan
  • Dine Potgieter
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
  • Renette van der Merwe
  • Doretha Kock
  • Pieter Steyn
  • Tina le Grange
  • Anita du Toit

Rassie van Graan's Discussions

F met die rooi + merkie by kommentaar?

Started this discussion. Last reply by Piet Nel Sep 21, 2014. 3 Replies

Verskoon dat dit miskien soos bo genoem, 'n dom vraag is - wat beteken die F en die rooi plusmerkie by sommige fotoskolers se foto's wanneer kommentaar gelewer word?  Dankie byvoorbaat vir die…Continue

F met die rooi + merkie by kommentaar?

Started this discussion. Last reply by Rassie van Graan Sep 17, 2014. 5 Replies

Verskoon dat dit miskien soos bo genoem, 'n dom vraag is - wat beteken die F en die rooi plusmerkie by sommige fotoskolers se foto's wanneer kommentaar gelewer word?  Dankie byvoorbaat vir die…Continue

 

Rassie van Graan's Page

Latest Activity

André Pretorius commented on Rassie van Graan's photo
Thumbnail

Ken jy dié land . . . .

"Pragtige aanbieding en woorde Rassie!"
9 hours ago
Christa Snyman commented on Rassie van Graan's photo
Thumbnail

Ken jy dié land . . . .

"Uitstekend, Rassie! (dis kosbare woorde)."
9 hours ago
Lynne Rapson commented on Rassie van Graan's photo
11 hours ago
Rassie van Graan commented on Rassie van Graan's photo
Thumbnail

Ken jy dié land . . . .

"Ook dankie Ters en Gerrie!  Gerrie as ons ooit op dieselfde plek sal wees, sing ons dié liedjie op die naaste straathoek hartlik saam!"
11 hours ago
Tersia Weitsz commented on Rassie van Graan's photo
13 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Rassie van Graan's photo
Thumbnail

Ken jy dié land . . . .

"Skitterend Rassie, net ons vd generasie kan daardie woorde werklik waardeer.  FAK liedjie."
14 hours ago
Rassie van Graan commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Koggelmander

"So 'n bietjie weëmoed op die gesig?  Baie mooi!"
14 hours ago
Rassie van Graan commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Thumbnail

Tema- transport-----IMG_4339

"Spog tweedeur!  "
14 hours ago
Rassie van Graan commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Vreemde sonsak 2

"Rêrig 'n gevoelvolle foto Josef!  Baie mooi!"
14 hours ago
Rassie van Graan commented on Rassie van Graan's photo
Thumbnail

Ken jy dié land . . . .

"Baie dankie Vida, Josef, Magda, Danald en Hennie! Baie groot waardering!"
15 hours ago
Johan Ayres commented on Rassie van Graan's photo
Thumbnail

Ken jy dié land . . . .

"Pragtige verwerking, sterk foto."
15 hours ago
Hennie Cronjé commented on Rassie van Graan's photo
Thumbnail

Ken jy dié land . . . .

"Pragtig! 'n Kunswerk wat ek hoog aanslaan. Mens weet wat hier uitgebeeld word, maar baie word aan mens se verbeelding oorgelaat. Die vae windpomp agter gee meer betekenis aan die foto. Uitstekend!"
15 hours ago
Rassie van Graan commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Tema : Transport in Clarens

"Jammer dat hy moet oproes - ek dink dat dit 'n Vauxhall van die vroeë 50's is.  Dit was voordat hulle die bekende twee blink kepe, waar die swart strepe op hierdie een is, gekry het.  Ses silinders gehad."
15 hours ago
Donald Daniel Jacobs commented on Rassie van Graan's photo
Thumbnail

Ken jy dié land . . . .

"pragtig baoe kunstig"
16 hours ago
Magda vd Merwe commented on Rassie van Graan's photo
Thumbnail

Ken jy dié land . . . .

"Fantastiese foto Rassie"
16 hours ago
Josef Steyn commented on Rassie van Graan's photo
Thumbnail

Ken jy dié land . . . .

"Uitstekende kunsfoto Rassie. Dit laat so baie aan die vebeelding oor. Pragtig. Meewoedige gediggie."
17 hours ago

Rassie van Graan's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (12 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 5:41pm on July 25, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Rassie.. mooi jaar vir jou vol seeninge!

At 11:47am on April 11, 2017, Tina le Grange said…

My Dürnstein-foto:  Rassie welkom terug in ons FS-klas en dankie vir jou kommentaar.

At 8:31pm on July 25, 2016, Anita du Toit said…

My wereld Rassie.. amper vergeet ons van jou verjaarsdag!!!!!!!!!!!! Wat 'n skande! Hoop jy het 'n heerlike dag gehad en dat jou nuwe lewensjaar sonder hikplekke gaan verloop (sal dit nie 'n seen wees nie ne!)

At 10:31am on May 2, 2016, Magda vd Merwe said…

Hi Rassie, nee ek het nie skoene gekoop nie. Ja nee die adverteerders weet hoe om n mens te vang, want soos hulle sê jy eet en koop met die oë.

Aag shame jou skoonma het seker toe baie sleg gevoel, het nou gesmile vir jou storie.

Groete Magda.

At 1:15pm on March 28, 2016, Gerrie Lambrechts said…

Ai Rassie ek het vir jou model by my foto gesit, shame al wat daar gewees het.

At 4:32pm on March 26, 2016, Anita du Toit said…

Haai Rassie.. dis skoon 'n ander mens op die profielfoto!!! Mooi man!

At 6:32pm on October 27, 2015, Karen Kemp said…

Baie dankie vir jou moeite Rassie ek waardeer!

At 8:49pm on August 7, 2015, Riaan said…

ja Rassie ek wil nie hierdie reaksie van my op die blad plaas waar almal dit kan sien want dit kan ongewenste reaksie uitlok en eks nie lus vir 'n debat nie. eks baie lief vir die hele diereryk en die natuur in geheel omdat hulle die Heer se skepping is. aanvanklik het ek gedink al die reënspinnekoppe in my tuin is cool tot ek begin agterkom die reuse verkleurmannetjie bevolking begin al hoe skaarser word en een aand sien hoe hulle klein verkleurmannetjies jag en opvreet.

Net daar het ek hulle voor die voet begin uitroei, klein en groot en alhoewel die geitjies 'n comeback begin maak kan ek nog nie dieselfde van die verkleurmanne sê en dit maak my hartseer maar net nog meer vasberade om die reënspinnekoppe uit te roei. Daar gaan lettterlik nie 'n week verby waar ek nie van die grooootes in die huis en tuin raakloop en dood nie.

Die ding is hulle is sulke aggressiewe jagters dat hulle ook ander nuttige diertjies vang soos oa die spinnekoppe wat houtluise vreet en die larwes van motte en skoenlappers. Dan moet mens baie versigtig vir die wyfies wees wanneer hulle eierpakkies oppas en dan baie aggressief is en ek wat baiemaal snags in die ruie tuin rondloop op soek na 'n goeie foto is nie nog lus om vir hulle op die uitkyk te wees

At 1:05pm on July 25, 2015, Doretha Kock said…

Alles wat mooi is toegewens vir 'n lekker verjaardag.

At 5:19pm on December 10, 2014, Riaan said…

plesier vriend, ja ekt 'n hengse renons in gif in enige vorm om diere te bestry

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html