Rassie van Graan
  • Male
  • Astonbaai
  • South Africa
Share

Rassie van Graan's Friends

  • Anita du Toit
  • Reynhardt
  • Dirk Koekemoer
  • Willie Schoombee
  • Karen Kemp
  • Riaan
  • Dine Potgieter
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
  • Renette van der Merwe
  • Doretha Kock
  • Pieter Steyn
  • Tina le Grange
  • Anita du Toit

Rassie van Graan's Discussions

F met die rooi + merkie by kommentaar?

Started this discussion. Last reply by Piet Nel Sep 21, 2014. 3 Replies

Verskoon dat dit miskien soos bo genoem, 'n dom vraag is - wat beteken die F en die rooi plusmerkie by sommige fotoskolers se foto's wanneer kommentaar gelewer word?  Dankie byvoorbaat vir die…Continue

F met die rooi + merkie by kommentaar?

Started this discussion. Last reply by Rassie van Graan Sep 17, 2014. 5 Replies

Verskoon dat dit miskien soos bo genoem, 'n dom vraag is - wat beteken die F en die rooi plusmerkie by sommige fotoskolers se foto's wanneer kommentaar gelewer word?  Dankie byvoorbaat vir die…Continue

 

Rassie van Graan's Page

Latest Activity

Rassie van Graan commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Tema: "S"

"Mooi boodskap en uitbeelding Willie!"
yesterday
Rassie van Graan liked Lynne Rapson's photo
yesterday
Rassie van Graan commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Lesotho 9

"Pragtige toneel Hennie!"
yesterday
Rassie van Graan liked Vida van Schalkwyk's photo
Thursday
Rassie van Graan commented on Dean Swanepoel's photo
Thumbnail

Oriental Pearl Tower

"Kleurkaleidoskoop - mooi!"
Thursday
Rassie van Graan liked Donald Daniel Jacobs's photo
Thursday
Rassie van Graan liked Werner Frylinck's photo
Thursday
Rassie van Graan commented on Theresa Botma's photo
Thumbnail

Oppad na gister .... Daar doer ver agter ...

"Pragtig - het jy ook jou hand oor die klip gevryf?  Waarskynlik een van die oudste dorpe!"
Thursday
Rassie van Graan liked Hannes Claassens's photo
Thursday
Rassie van Graan commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Landskap by van Reenen kerkhof

"Ai, mooi - so 'n ietsie van tyd en ewigheid hierin te sien!"
Thursday
Rassie van Graan commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Blom-motion blur

"Speel voort!  Pronkfoto en baie delikaat - mooi!"
Thursday
Rassie van Graan commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

'n Herfstakkie

"'n Kunswerkie Josef!!  Baie goed gedoen!!"
Thursday
Rassie van Graan commented on JJ's photo
Thursday
Rassie van Graan commented on Carl Joubert's photo
Thursday
Rassie van Graan liked Pierre Hardinge's photo
Thursday
Rassie van Graan liked Bessie van der Westhuizen's photo
Thursday

Rassie van Graan's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (13 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:22am on March 21, 2018, Josef Steyn said…

Hallo Rassie. Dankie vir jou kommentaar op my foto. Fungi is 'n onuitputlike bron van fotografie-onderwerpe. Daar is 'n hele paar boeke oor fungi beskikbaar maar ek het nie inligting daaroor nie. Ek gaan vir 'n vriendin van my skryf wat baie groot kennis het oor fungi en kyk wat sy aanbeveel. Dit is ook noemenswaardig dat daar 'n skatting is dat nog net ongeveer 5% van die fungi wat in die wêreld voorkom beskryf is. Fungi is 'n ongelooflik-groot familie.

At 5:41pm on July 25, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Rassie.. mooi jaar vir jou vol seeninge!

At 11:47am on April 11, 2017, Tina le Grange said…

My Dürnstein-foto:  Rassie welkom terug in ons FS-klas en dankie vir jou kommentaar.

At 8:31pm on July 25, 2016, Anita du Toit said…

My wereld Rassie.. amper vergeet ons van jou verjaarsdag!!!!!!!!!!!! Wat 'n skande! Hoop jy het 'n heerlike dag gehad en dat jou nuwe lewensjaar sonder hikplekke gaan verloop (sal dit nie 'n seen wees nie ne!)

At 10:31am on May 2, 2016, Magda vd Merwe said…

Hi Rassie, nee ek het nie skoene gekoop nie. Ja nee die adverteerders weet hoe om n mens te vang, want soos hulle sê jy eet en koop met die oë.

Aag shame jou skoonma het seker toe baie sleg gevoel, het nou gesmile vir jou storie.

Groete Magda.

At 1:15pm on March 28, 2016, Gerrie Lambrechts said…

Ai Rassie ek het vir jou model by my foto gesit, shame al wat daar gewees het.

At 4:32pm on March 26, 2016, Anita du Toit said…

Haai Rassie.. dis skoon 'n ander mens op die profielfoto!!! Mooi man!

At 6:32pm on October 27, 2015, Karen Kemp said…

Baie dankie vir jou moeite Rassie ek waardeer!

At 8:49pm on August 7, 2015, Riaan said…

ja Rassie ek wil nie hierdie reaksie van my op die blad plaas waar almal dit kan sien want dit kan ongewenste reaksie uitlok en eks nie lus vir 'n debat nie. eks baie lief vir die hele diereryk en die natuur in geheel omdat hulle die Heer se skepping is. aanvanklik het ek gedink al die reënspinnekoppe in my tuin is cool tot ek begin agterkom die reuse verkleurmannetjie bevolking begin al hoe skaarser word en een aand sien hoe hulle klein verkleurmannetjies jag en opvreet.

Net daar het ek hulle voor die voet begin uitroei, klein en groot en alhoewel die geitjies 'n comeback begin maak kan ek nog nie dieselfde van die verkleurmanne sê en dit maak my hartseer maar net nog meer vasberade om die reënspinnekoppe uit te roei. Daar gaan lettterlik nie 'n week verby waar ek nie van die grooootes in die huis en tuin raakloop en dood nie.

Die ding is hulle is sulke aggressiewe jagters dat hulle ook ander nuttige diertjies vang soos oa die spinnekoppe wat houtluise vreet en die larwes van motte en skoenlappers. Dan moet mens baie versigtig vir die wyfies wees wanneer hulle eierpakkies oppas en dan baie aggressief is en ek wat baiemaal snags in die ruie tuin rondloop op soek na 'n goeie foto is nie nog lus om vir hulle op die uitkyk te wees

At 1:05pm on July 25, 2015, Doretha Kock said…

Alles wat mooi is toegewens vir 'n lekker verjaardag.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html