Renette van Soest
  • Female
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Renette van Soest's Friends

  • Nadia Barnard
  • Johann Visser
  • Lientjie Beyer

Renette van Soest's Discussions

Lense

Started this discussion. Last reply by Pierre Hardinge Dec 2, 2013. 7 Replies

Hello almal!!Ek wil graag navraag doen oor lense? Ek het maar onlangs my kamera gekry (canon 700D) en het twee lense saam gekry, maar is tans baie gefrustreerd omdat die een 'n redelike zoom is, en…Continue

*Wild*

Started this discussion. Last reply by Leon Aug 20, 2013. 5 Replies

Ek het onlangs eers begin om diere en wild af te neem, maar sukkel vreeslik baie omdat die diere eers teen skemer uitkom waar ek hulle kan sien/afneem. Al my fotos tot dusver is baie donker, of blur…Continue

Kameras vir aksie foto's

Started this discussion. Last reply by Charles Whitehead May 2, 2013. 11 Replies

Ek stel belang daarin om vir my n nuwe kamera aan te skaf.  Wil graag aksie tonele afneem soos perde spring kompetisies maar ook landskappe.  Kan iemand my miskien bietjie raad gee?? Is totaal…Continue

 

Renette van Soest's Page

Latest Activity

Renette van Soest liked Elaine Els's photo
Apr 19, 2014
John Cronje liked Renette van Soest's photo
Apr 14, 2014
Piet Nel commented on Renette van Soest's photo
Thumbnail

Geroeste spyker

"oulik gedoen prag foto"
Dec 31, 2013
Elizma Fourie liked Renette van Soest's photo
Dec 28, 2013
sune jones liked Renette van Soest's photo
Dec 28, 2013
Amanda Coertze liked Renette van Soest's photo
Dec 28, 2013
Susan commented on Renette van Soest's photo
Thumbnail

Geroeste spyker

"Baie goed raak gesien. Ek hou van jou DOF dit werk vir my. Ditto op Hennie se voorstel met die crop."
Dec 28, 2013
Pierre Hardinge commented on Renette van Soest's photo
Thumbnail

Geroeste spyker

"Renette dit n uitstekende foto met uitstekende eenvoud...as ek die foto geneem het sou ek ook dieselfde gedoen het....tog voel ek Hennie slaan die spyker op die kop....  "
Dec 27, 2013
Josef Steyn liked Renette van Soest's photo
Dec 27, 2013
Gerrie Lambrechts commented on Renette van Soest's photo
Thumbnail

Geroeste spyker

"Baie goed gedoen Renette."
Dec 27, 2013
Hennie Cronjé commented on Renette van Soest's photo
Thumbnail

Geroeste spyker

"Die treffende hier is die eenvoud. Verder het jy 'n sekondêre "objek" in die vorm van die kwas in die hout regs onder. Die twee lê oom mooi diagonaal teenoor mekaar. Die sekondier is egter te na aan die foto se rand.…"
Dec 27, 2013
Dine Potgieter commented on Renette van Soest's photo
Thumbnail

Geroeste spyker

"Baie mooi - ek stem saam met Donald oor die velddiepte"
Dec 27, 2013
Pieter Steyn commented on Renette van Soest's photo
Thumbnail

Geroeste spyker

"hou van die een goed gedoen - derdes speel mooi rol hier"
Dec 27, 2013
Louisa van Niekerk commented on Renette van Soest's photo
Thumbnail

Geroeste spyker

"Ek dink ook jou velddiepte is goed, fokus een derde in. Dit werk vir my. Mooi!"
Dec 27, 2013
Renette van der Merwe commented on Renette van Soest's photo
Thumbnail

Geroeste spyker

"Stunning foto velddiepte baie goed en goeie  abstrakte foto"
Dec 27, 2013
Donald Daniel Jacobs commented on Renette van Soest's photo
Thumbnail

Geroeste spyker

"velddiepte is n bietjie knap , voorgrond is uit fokus  andersins mooi"
Dec 27, 2013

Renette van Soest's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:08pm on April 9, 2013, Pieter Steyn said…
Welkom hier, lekker kuier en leer plekkie.
At 4:11pm on April 9, 2013, Lientjie Beyer said…

Hello Reinettte, wekom, hoop ons gaan gereeld van jou fototjies hier sien:-)

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html