Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Lientjie Beyer commented on Rhyno Bornman's photo
Lientjie Beyer commented on Rhyno Bornman's photoPosted on August 1, 2012 at 4:20pm 1 Comment 0 Likes
Ek wil graag vir my studio ligte koop. Kan iemand dalk my n bietjie help oor wat die beste opsie sal wees. Ek weet ni of ek continuos of flash ligte moet koop ni. Ek gaan dit gebruik in n studio en op n stadium by funksies. So as iemand net vir my kan se continuos of flash, wat als in n stel moet wees, watter sterkte ligte, miskien watse maak beter as ander is (hou in gedagte daar is n budget). Ek weet ni of dit saak maak ni maar ek het n 450D en n 60D Canon kameras. Baie dankie.
© 2013 Created by Igno van Niekerk.