Riaan
  • Male
  • Weskaap
  • South Africa
Share

Riaan's Friends

  • Elaine de Bruin
  • Marius Els
  • Alida du Toit
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous
  • lizette ludeke coetzer
  • Elma Coetsee
  • JJ
  • Elna Geringer
  • Sharron Penny
  • Leroi Harm Brewis
  • Louisa van Niekerk
  • Hans Myburg
  • Carl Joubert
  • Christelle

Riaan's Discussions

Gifjan

Started Aug 19, 2013 0 Replies

Hallo Hennie, ek reageer net gou op jou opmerking oor die gifjanne en duisendpootfoto wat ek geplaas het. Ek't iewers gelees dat die mooie Afrikaans vir Assassin Bugs(ken jy hulle?) blykbaar Gifjan…Continue

 

Riaan's Page

Latest Activity

Riaan commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Druppels

"wow wat 'n oorspronklike plek om die druppel te hê want ek stem met Hans saam oor die moontlikheid dat dit 'n bobbejaan moersleutel is. pragtige skerp kontras"
Sunday
Riaan commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Volspoed - Vaalboskat"

"wow Derick dis voorwaar 'n treffende aksie foto van 'n verskynsel waaroor dat heelwat teorieë bestaan en wat ook by huiskatte voorkom. kenners spekuleer omdat katte baie skoon diere is en wanneer hulle klaar ontlas het, hulle so…"
Sunday
Johan Ayres commented on Riaan's photo
Thumbnail

Tema - Druppels

"Pragtige kleurvolle foto."
Jun 13
Riaan commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Tema: Druppels.

"hehe baie innoverende idee Willie en jou foto is baie goed uitgevoer."
Jun 13
Riaan commented on Pine's photo
Thumbnail

Druppels op water

"wow en wow dis besonder pragtig Pine! die weerkaatsing in die druppels fasineer my en sal jy dalk kan sê wat daarin weerkaats word. dis regtig baiie oorspronklik en iets heel anders as wat tot dusver met die tema al geplaas is. ek hou baie…"
Jun 13
Tina le Grange commented on Riaan's photo
Thumbnail

Tema - Druppels

"Super puik Riaan, die allermooiste kleure met skerp druppels."
Jun 13
Riaan commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Druppels

"dki vir die kommentaar op jou gister se foto JJ en dis nou sommer baie mooi kreatief gedoen. sommer heel ander "angle" maar nogtans perfek. JJ sal jy groot asb weer jou adres en bankbesonderhede vir my stuur op my 0842522571 vir die Merc,…"
Jun 13
Riaan commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

BLOEDBROERS

"aahh wat 'n pragtige een met sommer twee valkies en oënskynlik 'n paartjie. jy't dit goed gedoen Carl, WG met die kwaliteit"
Jun 13
Riaan commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Solitaire, vlenters geskiet.... 15/3/2019 om 14:12

"stem met Josef, maar met die toendertydse weermag en plaaslike bevolking daar was die versoeking om 'n heel ruit te verpletter seker te groot, maar later tot jou voordeel. die hele foto spreek van vernielsug"
Jun 13
Riaan commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

Skillie in die water

"uitsonderlike toneel Derick maar ja skillies raak ook dors en jy's voorwaar gelukkig om haar (lyk soos 'n sy) pens en pote inni water te kon afneem. die perfekte weerkaatsing trek glad nie aandag van die voorwerp en die "skoon"…"
Jun 13
Pine commented on Riaan's photo
Thumbnail

Tema - Druppels

"Superskerp met uifstekende detail en kleure. Baie goed gedoen Riaan!!!"
Jun 13
Riaan commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Steil klofie.

"wow wow wow Josef dis betowerend pragtig en lyk my elke hoekie en klofie het inderdaad iets buitengewoon"
Jun 13
Gerrie Lambrechts commented on Riaan's photo
Thumbnail

Tema - Druppels

"Baie mooi plasing, kleure en druppels, besonder mooi foto."
Jun 13
Elna Geringer commented on Riaan's photo
Thumbnail

Seester onderkant

"Super mooi"
Jun 13
Elna Geringer commented on Riaan's photo
Thumbnail

Tema - Druppels

"Ek kan net ditto en nog 'n WOW by voeg. Lieflik Riaan soos net jy kan mater"
Jun 13
Lizelle commented on Riaan's photo
Thumbnail

Tema - Druppels

"dit is baie mooi geneem.  Die kleur treffend met soos Tersia se van die druppels."
Jun 13

Riaan's Photos

  • Add Photos
  • View All

Riaan's Blog

WYN RAFFLE

Posted on June 4, 2016 at 2:45pm 11 Comments

Hallo weer Fotoskolers, goeie nuus is dat Igno vanoggend sy "blessing" gegee het vir hierdie inisiatief en dit gaan as volg werk:

1. Alle Fotoskolers en hulle gades kan deelneem

2. Die saak is vir Engela wat soveel van haarself en haar tyd en eie middele inspan om "Uncle" (en sy kat)se lewe so aangenaam as moontlik te maak. Die prerogatief is ook hare om met die fondse te handel soos sy goed dink.

3. Dit waarvoor deelnemers gaan meeding is 'n 1.5l, 1987 La Cotte Port…

Continue

Kommentaar op my foto's

Posted on August 21, 2013 at 4:07pm 2 Comments

Heng ek was skepties om 'n inkommer te wees, soos die klein plattelandse klieks sê, toe Rudolph my vra hoekom ek nie aansluit by Fotoskool nie. Ek't so 'n jaar terug dieselfde uitnodiging gekry na 'n klub hier in die Weskaap ook deur 'n dierbare vriend van my. Omdat ek die nare sonde het om soms nie katvoet genoeg met my woorde, vrae uit onkunde en kommentaar om te gaan het ek my vasgeloop in baie ongevraagde, lelike kritiek wat my regtig 'n aap laat voel het en het ek nie vrymoedigheid…

Continue

Comment Wall (104 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 7:34pm on May 13, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk Riaan, mag dit 'n mooi jaar wees!

At 9:04pm on June 7, 2018, JJ said…

Riaan, ek het gemail. Ek is jjcalitz@yahoo.co.uk  so kyk maar in jou spam.

Groete

JJ

At 7:07pm on May 24, 2018, Josef Steyn said…

Dankie Riaan. Ek het al 'n bietjie gelees oor die SR71 en dit is 'n formidibale vliegtuig al is hy nou al bietjie oud. Ek sal baie graag inligting oor die vliegtuie wat jy noem wil ontvang.

At 9:50am on May 21, 2018, Elaine de Bruin said…

Hi Riaan, baie dankie vir die info, ek is op Facebook admin by 'n group: "SA Butterflies, Bugs, Bees and other small things", so gewoonlik vra ek vir ID's daar op die groep voor ek dit post sodat ek eers 100% seker is dat ek die regte naam het. So moes dit eers gedoen het voor ek die verkeerde naam hier kom opsit.  Ek het onlangs 'n foto van 'n regte twig wilter geneem, sal dit later post.  Baie dankie vir die kompliment. Macro fotografie is maar my gunsteling, en dis lekker om dit te deel met ander mense. Jou fotos is net so pragtig!!  

At 9:24am on May 13, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Riaan mag jou nuwe lewensjaar net seen en voorspoed inhou.

At 6:37am on April 18, 2018, Vida van Schalkwyk said…

dankie vir jou inligting riaan - baie interessant!

At 10:16pm on March 16, 2018, Christa Snyman said…

Baie dankie vir die foto met die mot se vlerke, so mooi sigbaar, Riaan. Dis ongelooflik mooi! Makrofotografie is 'n groot liefde en ek verwonder my aan die detail van elke insek/blom en sien die wonder van die Skepping rondom ons.

Riaan my nooiensvan is Pretorius.  

At 6:16pm on March 16, 2018, Josef Steyn said…

Riaan, Jy sal tog eendag jou perd moet opsaal en 'n biltonge en beskuite in jou saalsak pak en die tog hiernatoe aanpak! Jy sal altyd welkom wees.

At 5:32pm on March 10, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir die addisionele inligting. Jou foto is regtig merkwaardig en hy trek onmiddelik aandag. Ek het vermoed dat dit 'n blaar kon wees maar van watter plant het ek geen idee gehad nie. Dankie ook vir jou gereelde wonderlik-mooie foto's. Jy het 'n gawe waaroor min ander mense beskik!

At 3:54pm on February 15, 2018, Willie Schoombee said…

Hallo Riaan, Jong ek sit my Inbox en dophou, maar sien nie jou skrywe deurkom nie, nou sien ek waar het jy geskryf. Dankie vir jou skrywe,ek het eendag ñ lesing bygewoon oor die kleiner gewerweldes, wat onder reptiele ressorteer, en die persoon het ook verwys na suiertjies onder die pootjies. Nou ja ek gaan nie met jou stry nie, dalk maak die haartjies suiertjies waarmee die goedjies rondklouter. Ek is bly julle het reën gekry, vertrou vir nog.! Jy moet mooi loop en groetnis uit Gauteng. Willie.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html