Riaan
  • Male
  • Weskaap
  • South Africa
Share

Riaan's Friends

  • Elaine de Bruin
  • Marius Els
  • Alida du Toit
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous
  • lizette ludeke coetzer
  • Elma Coetsee
  • JJ
  • Elna Geringer
  • Sharron Penny
  • Leroi Harm Brewis
  • Louisa van Niekerk
  • Hans Myburg
  • Carl Joubert
  • Christelle

Riaan's Discussions

Gifjan

Started Aug 19, 2013 0 Replies

Hallo Hennie, ek reageer net gou op jou opmerking oor die gifjanne en duisendpootfoto wat ek geplaas het. Ek't iewers gelees dat die mooie Afrikaans vir Assassin Bugs(ken jy hulle?) blykbaar Gifjan…Continue

 

Riaan's Page

Latest Activity

Riaan commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Tema Borrel

"goeiste Anita, dis sooo pragtig en die spektrumkleure maak beslis jou foto"
17 hours ago
Riaan commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Ingeperkte Appelliefie – 23/05/2020 om 16:37

"skitterend, skitterend in alle opsigte en juis die ongewone middele maak jou foto pragtig en spesiaal"
18 hours ago
Riaan commented on Susan's photo
Thumbnail

TEMA B - Blou

"regtig 'n oulike tema foto Susan. dis net altyd 'n antiklimaks as mens hierdie Troupante sien en dan daarmee saam die skor krakerige roep wat vir my nie by die mooi voël pas nie"
18 hours ago
Riaan commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Sonsopkoms in grendeltyd

"genade Anita ek kan nie eens begin dink hoe jy dit gedoen het maar dis regtig 'n yslike pragtige stuk werk hierdie, weet nie eens wat is werklik foto en wat is rekenaarbeelde. hoe dit ookal sy, hierdie tipe werk wat jy deesdae vermag is baie…"
21 hours ago
Riaan commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Grendeltyd vermaak

"wow vir die pragtige skerp fokus op die hele akkedis. as julle hulle begin voer met gogga's wat die vorige aand by 'n buitelig aangekeer is sal julle nog meer van hulle geniet. as dit motte is, knip net die een vlerk af voor die mot in…"
yesterday
Riaan commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Zen drops

"100% in die kol Dine. ek dink menige FS'lers ontdek in hierdie tyd die potensiaal vir pragtige foto's in jou eie tuin (vir die van ons wat geseënd is om een te hê). kyk nou net hierdie pragtige een van die blaar en sy druppels.…"
yesterday
Riaan commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Kosmos teen die son

"sjoe Hennie nou hoe kies ons tussen die twee want die kleur is regtig pragtig maar jou s/w verwerking is baie goed gedoen, vertoon baie skerper as die kleur. hoe sou Oubaas van 7de Laan nou sê, "overgeset synde is beide perfek""
Friday
Riaan commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

Hommelby in vlug

"ai toggie, hierdie tipe foto's laat my in my dop inkruip, jy moet nou maar die Bye en vlieë koning herdoop word want jou foto's van hulle raak nou buite baie van ons se "league". deksels dis perfek"
Friday
Riaan commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

STERRETJIE

"ek sien nou eers die weerkaatsing onder sy kop wat lyk soos 'n bier of koeldrank blikkie"
Friday
Riaan commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

STERRETJIE

"wow Carl en ek moet vir Johan 'n sterretjie vir sy vyfster opmerking gee want jou foto is dit waardig. die oop vlerke doen dit vir my. kolskoot hoor"
Friday
Riaan commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_2772 (2)

"onder baie moeilike omstandighede lyk dit baie mooi Hans. ek beny jou want ons Weskaap is afgeskeep met verspreiding van uile. gelukkig het ons darem twee naguil spesies hier"
Friday
Riaan commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema B Brommer

"wow JJ hierdie detail is werklik uitstekend en daardie twee rooi oë wat so ywerig gewas word is pragtig teen die vaal lyf"
Friday
Riaan commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Spinnekop en sy grasbesem

"oeeee skitterend Johan, alles so perfek soos kan kom teen die donker agtergrond wat kontraste pragtig beklemtoon. een van Vleispinnekoppe en jy's gelukkig om die wyfie te kon kliek want die mannetjies is weglaatbaar oninteressant en baaaaie…"
Friday
Tersia Weitsz commented on Riaan's photo
Thumbnail

WP_20200521_08_42_33_Pro

"Dis net jy wat so iets besonders sal raaksien, Riaan.  Uitstekend"
Friday
Mark commented on Riaan's photo
Thumbnail

WP_20200521_08_42_33_Pro

"Dis verbasend!"
Friday
Martie Venter commented on Riaan's photo
Thumbnail

WP_20200521_08_42_33_Pro

"Merkwaardig en baie goed raakgesien en vasgelê!"
Friday

Riaan's Photos

  • Add Photos
  • View All

Riaan's Blog

WYN RAFFLE

Posted on June 4, 2016 at 2:45pm 11 Comments

Hallo weer Fotoskolers, goeie nuus is dat Igno vanoggend sy "blessing" gegee het vir hierdie inisiatief en dit gaan as volg werk:

1. Alle Fotoskolers en hulle gades kan deelneem

2. Die saak is vir Engela wat soveel van haarself en haar tyd en eie middele inspan om "Uncle" (en sy kat)se lewe so aangenaam as moontlik te maak. Die prerogatief is ook hare om met die fondse te handel soos sy goed dink.

3. Dit waarvoor deelnemers gaan meeding is 'n 1.5l, 1987 La Cotte Port…

Continue

Kommentaar op my foto's

Posted on August 21, 2013 at 4:07pm 2 Comments

Heng ek was skepties om 'n inkommer te wees, soos die klein plattelandse klieks sê, toe Rudolph my vra hoekom ek nie aansluit by Fotoskool nie. Ek't so 'n jaar terug dieselfde uitnodiging gekry na 'n klub hier in die Weskaap ook deur 'n dierbare vriend van my. Omdat ek die nare sonde het om soms nie katvoet genoeg met my woorde, vrae uit onkunde en kommentaar om te gaan het ek my vasgeloop in baie ongevraagde, lelike kritiek wat my regtig 'n aap laat voel het en het ek nie vrymoedigheid…

Continue

Comment Wall (104 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 7:34pm on May 13, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk Riaan, mag dit 'n mooi jaar wees!

At 9:04pm on June 7, 2018, JJ said…

Riaan, ek het gemail. Ek is jjcalitz@yahoo.co.uk  so kyk maar in jou spam.

Groete

JJ

At 7:07pm on May 24, 2018, Josef Steyn said…

Dankie Riaan. Ek het al 'n bietjie gelees oor die SR71 en dit is 'n formidibale vliegtuig al is hy nou al bietjie oud. Ek sal baie graag inligting oor die vliegtuie wat jy noem wil ontvang.

At 9:50am on May 21, 2018, Elaine de Bruin said…

Hi Riaan, baie dankie vir die info, ek is op Facebook admin by 'n group: "SA Butterflies, Bugs, Bees and other small things", so gewoonlik vra ek vir ID's daar op die groep voor ek dit post sodat ek eers 100% seker is dat ek die regte naam het. So moes dit eers gedoen het voor ek die verkeerde naam hier kom opsit.  Ek het onlangs 'n foto van 'n regte twig wilter geneem, sal dit later post.  Baie dankie vir die kompliment. Macro fotografie is maar my gunsteling, en dis lekker om dit te deel met ander mense. Jou fotos is net so pragtig!!  

At 9:24am on May 13, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Riaan mag jou nuwe lewensjaar net seen en voorspoed inhou.

At 6:37am on April 18, 2018, Vida van Schalkwyk said…

dankie vir jou inligting riaan - baie interessant!

At 10:16pm on March 16, 2018, Christa Snyman said…

Baie dankie vir die foto met die mot se vlerke, so mooi sigbaar, Riaan. Dis ongelooflik mooi! Makrofotografie is 'n groot liefde en ek verwonder my aan die detail van elke insek/blom en sien die wonder van die Skepping rondom ons.

Riaan my nooiensvan is Pretorius.  

At 6:16pm on March 16, 2018, Josef Steyn said…

Riaan, Jy sal tog eendag jou perd moet opsaal en 'n biltonge en beskuite in jou saalsak pak en die tog hiernatoe aanpak! Jy sal altyd welkom wees.

At 5:32pm on March 10, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir die addisionele inligting. Jou foto is regtig merkwaardig en hy trek onmiddelik aandag. Ek het vermoed dat dit 'n blaar kon wees maar van watter plant het ek geen idee gehad nie. Dankie ook vir jou gereelde wonderlik-mooie foto's. Jy het 'n gawe waaroor min ander mense beskik!

At 3:54pm on February 15, 2018, Willie Schoombee said…

Hallo Riaan, Jong ek sit my Inbox en dophou, maar sien nie jou skrywe deurkom nie, nou sien ek waar het jy geskryf. Dankie vir jou skrywe,ek het eendag ñ lesing bygewoon oor die kleiner gewerweldes, wat onder reptiele ressorteer, en die persoon het ook verwys na suiertjies onder die pootjies. Nou ja ek gaan nie met jou stry nie, dalk maak die haartjies suiertjies waarmee die goedjies rondklouter. Ek is bly julle het reën gekry, vertrou vir nog.! Jy moet mooi loop en groetnis uit Gauteng. Willie.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html