Riaan
  • Male
  • Weskaap
  • South Africa
Share

Riaan's Friends

  • Elaine de Bruin
  • Marius Els
  • Alida du Toit
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous
  • lizette ludeke coetzer
  • Elma Coetsee
  • JJ
  • Elna Geringer
  • Sharron Penny
  • Leroi Harm Brewis
  • Louisa van Niekerk
  • Hans Myburg
  • Carl Joubert
  • Christelle

Riaan's Discussions

Gifjan

Started Aug 19, 2013 0 Replies

Hallo Hennie, ek reageer net gou op jou opmerking oor die gifjanne en duisendpootfoto wat ek geplaas het. Ek't iewers gelees dat die mooie Afrikaans vir Assassin Bugs(ken jy hulle?) blykbaar Gifjan…Continue

 

Riaan's Page

Latest Activity

Karen Kemp commented on Riaan's photo
Thumbnail

Na die reën

"deaai is sulke dankbare rosies...omtrent al wat aan lewe bly hier in droee Vrystaat...pragtig"
Friday
Riaan commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

oorle landie - darem goed beveilig!!

"'n stukkie tragiek is hier baie mooi uitgebeeld, ons gebruik/misbruik hulle solank hy loop maar as hy uitgedien is word hy net so gelos om te vergaan"
Dec 13
Riaan commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Rietvlei 9.

"mooi skoot Willie, nog 'n bewys dat hulle imuun is teen die sianied wat die duisendpoot as verdedigingsmeganisme hou"
Dec 13
Tersia Weitsz commented on Riaan's photo
Thumbnail

Na die reën

"Ongelooflik mooi Riaan"
Dec 13
Susan commented on Riaan's photo
Thumbnail

Na die reën

"Dit is pragtig. So wonderlik wat die natuur nie als bied nie. Ai ons het reën nou baie nodig, die duikers en steenbokkies kom vreet al my woestynrosies in die tuin op...."
Dec 12
Anita du Toit commented on Riaan's photo
Thumbnail

Na die reën

"Uitstekend gedoen Riaan!"
Dec 12
Christa Snyman commented on Riaan's photo
Thumbnail

Na die reën

"Pragfoto, Riaan - die druppels lyk soos klein glasstukkies."
Dec 12
JJ commented on Riaan's photo
Thumbnail

Na die reën

"Ek verwonder my altyd oor die plante se vermoë om druppels so vas te hou!?! Great shot!"
Dec 12
Magda vd Merwe commented on Riaan's photo
Thumbnail

Na die reën

"Wow Riaan dis absoluut n pragtige foto"
Dec 12
Hennie Cronjé commented on Riaan's photo
Thumbnail

Na die reën

"Dis pragtig! Ek verwonder my altyd hoe effektief en lank verplante soos hierdie druppels kan vashou. Baie goed gefotografeer!"
Dec 12
Josef Steyn commented on Riaan's photo
Thumbnail

Na die reën

"Mooi Riaan."
Dec 12
Johan de Beer commented on Riaan's photo
Thumbnail

Na die reën

"mooi foto Riaan"
Dec 12
Elna Geringer commented on Riaan's photo
Thumbnail

Na die reën

"WOW......kyk op VS om die lieflike fokus van die foto mooi te sien. Lieflik Riaan"
Dec 12
Riaan posted a photo

Na die reën

Alles lyk vanoggend weer skoon na 'n baie welkome bui vanoggend. lyk selfs of die muggie ook sy eie piepklein slukkie kom vat het
Dec 12
Riaan commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Thumbnail

baba akkidis_DSC0992

"baie mooi een Donald en jy's gelukkig om hierdie baba geitjie so naby te kon sien want hulle's baie sku as hulle so jonk is. dis die Kaapse dwerg geitjie en die herkenbare detail is die rooi stert by kleintjies van hierdie spesie"
Dec 12
Riaan commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Rivierklokkies 2

"wow wow Elna dis ver by mooi verby. wat dadelik opval i die pragtige fyk "aartjies" en het sommer dadelik heimweë by my gebring want dit het my aan my oorlede ouma se vel op haar voorarms laat dink. daardie sneesdoekie fyn gekreukelde…"
Dec 12

Riaan's Photos

  • Add Photos
  • View All

Riaan's Blog

WYN RAFFLE

Posted on June 4, 2016 at 2:45pm 11 Comments

Hallo weer Fotoskolers, goeie nuus is dat Igno vanoggend sy "blessing" gegee het vir hierdie inisiatief en dit gaan as volg werk:

1. Alle Fotoskolers en hulle gades kan deelneem

2. Die saak is vir Engela wat soveel van haarself en haar tyd en eie middele inspan om "Uncle" (en sy kat)se lewe so aangenaam as moontlik te maak. Die prerogatief is ook hare om met die fondse te handel soos sy goed dink.

3. Dit waarvoor deelnemers gaan meeding is 'n 1.5l, 1987 La Cotte Port…

Continue

Kommentaar op my foto's

Posted on August 21, 2013 at 4:07pm 2 Comments

Heng ek was skepties om 'n inkommer te wees, soos die klein plattelandse klieks sê, toe Rudolph my vra hoekom ek nie aansluit by Fotoskool nie. Ek't so 'n jaar terug dieselfde uitnodiging gekry na 'n klub hier in die Weskaap ook deur 'n dierbare vriend van my. Omdat ek die nare sonde het om soms nie katvoet genoeg met my woorde, vrae uit onkunde en kommentaar om te gaan het ek my vasgeloop in baie ongevraagde, lelike kritiek wat my regtig 'n aap laat voel het en het ek nie vrymoedigheid…

Continue

Comment Wall (103 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:04pm on June 7, 2018, JJ said…

Riaan, ek het gemail. Ek is jjcalitz@yahoo.co.uk  so kyk maar in jou spam.

Groete

JJ

At 7:07pm on May 24, 2018, Josef Steyn said…

Dankie Riaan. Ek het al 'n bietjie gelees oor die SR71 en dit is 'n formidibale vliegtuig al is hy nou al bietjie oud. Ek sal baie graag inligting oor die vliegtuie wat jy noem wil ontvang.

At 9:50am on May 21, 2018, Elaine de Bruin said…

Hi Riaan, baie dankie vir die info, ek is op Facebook admin by 'n group: "SA Butterflies, Bugs, Bees and other small things", so gewoonlik vra ek vir ID's daar op die groep voor ek dit post sodat ek eers 100% seker is dat ek die regte naam het. So moes dit eers gedoen het voor ek die verkeerde naam hier kom opsit.  Ek het onlangs 'n foto van 'n regte twig wilter geneem, sal dit later post.  Baie dankie vir die kompliment. Macro fotografie is maar my gunsteling, en dis lekker om dit te deel met ander mense. Jou fotos is net so pragtig!!  

At 9:24am on May 13, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Riaan mag jou nuwe lewensjaar net seen en voorspoed inhou.

At 6:37am on April 18, 2018, Vida van Schalkwyk said…

dankie vir jou inligting riaan - baie interessant!

At 10:16pm on March 16, 2018, Christa Snyman said…

Baie dankie vir die foto met die mot se vlerke, so mooi sigbaar, Riaan. Dis ongelooflik mooi! Makrofotografie is 'n groot liefde en ek verwonder my aan die detail van elke insek/blom en sien die wonder van die Skepping rondom ons.

Riaan my nooiensvan is Pretorius.  

At 6:16pm on March 16, 2018, Josef Steyn said…

Riaan, Jy sal tog eendag jou perd moet opsaal en 'n biltonge en beskuite in jou saalsak pak en die tog hiernatoe aanpak! Jy sal altyd welkom wees.

At 5:32pm on March 10, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir die addisionele inligting. Jou foto is regtig merkwaardig en hy trek onmiddelik aandag. Ek het vermoed dat dit 'n blaar kon wees maar van watter plant het ek geen idee gehad nie. Dankie ook vir jou gereelde wonderlik-mooie foto's. Jy het 'n gawe waaroor min ander mense beskik!

At 3:54pm on February 15, 2018, Willie Schoombee said…

Hallo Riaan, Jong ek sit my Inbox en dophou, maar sien nie jou skrywe deurkom nie, nou sien ek waar het jy geskryf. Dankie vir jou skrywe,ek het eendag ñ lesing bygewoon oor die kleiner gewerweldes, wat onder reptiele ressorteer, en die persoon het ook verwys na suiertjies onder die pootjies. Nou ja ek gaan nie met jou stry nie, dalk maak die haartjies suiertjies waarmee die goedjies rondklouter. Ek is bly julle het reën gekry, vertrou vir nog.! Jy moet mooi loop en groetnis uit Gauteng. Willie.

At 11:53am on February 1, 2018, Magda vd Merwe said…

Hallo Riaan.

My Sterretjie foto: n Mens is nie elke keer reg vir dit nie.

Hier was ek net gelukkig, want my kamera was op hom en ek was besige om foto's te neem. Die ander een ding is: as hulle die agter kant oplig dan gaan hy ontslae raak van dit wat nie daar moet wees nie. Leer dit maar so met die tyd.

Baie dankie vir jou mooi kommentaar.

Groete Magda.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html