Leer fotografie op 'n lekker prettige manier

Josef Steyn said… Dankie Riana. Dankie ook vir jou positiewe kommentaar. Ek waardeer dit regtig baie. Ek wens net ek het meer tyd vir my fotos. Ek glo egter dit is ons almal se probleem
Joanette Le Cornu said… Baie dankie vir die gelukwense!
Hannelie Le Cornu said… Baie dankie vir die verjaarsdag wense!
Baie dankie dit was n wonderlike dag !!

Josef Steyn said… Dankie vir die oplet en goeie wense Riana. Ek het groot waardering daarvoor. Mooi bly en hou aan mooi prentjies maak!!
Elaine de Bruin said… Hi, baie dankie vir die verjaarsdag-wense, ek waardeer dit. Geseënde Kersfees.
Baie dankie Riana vir jou goeie wense, ek waardeer.
Susan said… Baie dankie Riana, ek waardeer dit.
Cecilia said… Is jy nou happy?
© 2013 Created by Igno van Niekerk.