Rika Schoeman
  • Female
  • Vanderbijlpark
  • South Africa
Share

Rika Schoeman's Friends

  • Anita du Toit
  • Magda vd Merwe
  • Elna Geringer
  • Tina le Grange
 

Rika Schoeman's Page

Latest Activity

Rika Schoeman commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Afrika

"Dat 'n dooie muur nou so pragtig en kleurvol geverf kan word! Pragtige foto van die tipe kunsvorm Herman."
8 hours ago
Rika Schoeman commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

LOERBROER

"Pragtige kleur van die oog en die bek. Uitstekend Carl."
8 hours ago
Rika Schoeman commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Geraldton Wax

"Baie goeie kontras teen die swart agtergrond en 'n interessante blommetjie. Baie mooi Tersia."
8 hours ago
Rika Schoeman commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

deurkyk

"Die kleure in die foto is pragtig en daardie tweede opening laat mens wonder wat sien jy nie. Baie mooi."
8 hours ago
Rika Schoeman commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Wewer gimnasium

"Daardie weefwerk lyk na 'n klein kunswerkie. Pragtige foto Adriaan."
8 hours ago
Rika Schoeman commented on Bruwer Burger's photo
Thumbnail

Bobejaan / Cape Baboon

"Ditto op almal se kommentaar Bruwer!"
8 hours ago
Rika Schoeman commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Goodbye Chief, Goodbye goodbye

"Sjoe, dis mooi daar. Pragtige foto Dine!"
8 hours ago
Rika Schoeman commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Jong Koedoe

"Ek kan my verkyk aan hoe mooi hulle ore binne is. Pragtige foto Christa."
8 hours ago
Rika Schoeman commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Magrieta

"Anita, jy het baie goed daarin geslaag om 'n leeftyd se leef vas te vang in Magrieta se gesig. Dis pragtig."
8 hours ago
Rika Schoeman commented on Pieter Steyn's photo
8 hours ago
Rika Schoeman commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Sandpatrone in Oggendlig

"'n Mens kan jou verbeelding vrye teuels gee met die pragtige patrone. Baie mooi Huey."
8 hours ago
Rika Schoeman commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Tema Omhels die winter : Vuur 2

"Die kontras tussen geel en rooi is baie mooi. Goed gedoen Elna."
8 hours ago
Rika Schoeman commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Filosofie: Stroomversnellings.

"Wow Willie, dis pragtig!"
8 hours ago
Rika Schoeman commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Mis oor die Drakensberg

"Dit lyk asof daar 'n opening in die mistigheid was en dit vestig dan die kyker se oog op die bome, wat mooi eksentries geplaas is. Pragtig Hennie!"
yesterday
Rika Schoeman commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Vroegdag by Zinkwazistrand

"Beide foto's is mooi Huey, maar ek hou meer van die onderste een!"
yesterday
Rika Schoeman commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Tema Omhels die Winter : Vuur 1

"Die stompe en die vlamme vorm 'n goeie driehoek en die spel van lig deur die vlamme is baie mooi. Goed gedoen Elna."
yesterday

Rika Schoeman's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (9 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:27pm on August 5, 2018, Anita du Toit said…

Dankie vir jou mooi verjaarsdagwense ek waardeer dit Rika.

At 4:13pm on May 7, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Rika.. mag jy 'n jaar vol mooi kiekiegeleenthede he :-)

At 3:55pm on November 17, 2017, Josef Steyn said…

Rika, bel my vanaand ongeveer 19h30. Ons sal so vinniger vorder. 045 962 1026 of 082 820 1883. As dit nie vir jou moontlik is nie stuur sms met 'n tyd wat jou pas. Ek is net moremiddag nie beskikbaar nie. 

At 9:01pm on November 16, 2017, Josef Steyn said…

Rika, daar was omtrent 3cm tussen daardie drie blou blommetjies. Wat ek gedoen het was om my kamera en driepoot so op te stel dat ek al drie in die beeldsoeker (view finder) kon sien - soos hulle op die foto wys. Ek het toe drie foto's geneem sonder om die kamera of driepoot te beweeg. Vir die eerste foto het ek op die boonste blom gefokus, vir die tweede foto op die tweede blom en vir die derde foto op die derde blom. Toe het ek die drie foto's mbv die stacking program bymekaar gevoeg. Ek hoop dit maak die saak duidelik. Vra gerus weer as jy nog onseker is of as daar iets anders is wat verduideliking vereis. Jammer dat ek nie kon onthou jy het reeds die boek nie.

At 5:27pm on November 16, 2017, Josef Steyn said…

Nog iets. Ek onthou nou dat een van die sentrums van een van die blomme nie skerp genoeg was nie. Ek moes dit by 'n ander blom uit 'n ander foto gaan haal en met layers invoeg.

At 5:22pm on November 16, 2017, Josef Steyn said…

Dankie vir die navraag Rika. Die foto was eintlik maklik. Die vier blommetjies was baie naby aan dieselfde fokusvlak en omdat die toneel redelik groot was, was die kamera nie baie naby die blomme nie met die gevolg dat ek met f8 genoeg velddiepte gehad het om al vier met een foto skerp te kry. Sluiterspoed was 1/60 sek met ISO by 200. Ek het uiteraard 'n driepoot gebruik. Vir blomme en ook meeste ander foto's wat ek neem gebruik ek 'n driepoot as ek alles skerp wil kry. Jy is reg wat betref 'selective focus stacking'. Jy moet 'n driepoot gebruik en dan moet jy per hand fokus op die verskillende vlakke waar jy die fokus skerp moet wees. Dit sal by uitsondering wees dat jy met die verskillende fokuspunte van outo-fokus sal regkom.

At 10:19am on October 31, 2017, Magda vd Merwe said…

Rika almal met wie ek vriende is op fotoskool kan dit sien en lees.

Maar jy kan n e mail stuur, dan kan net ek dit lees.

Groete Magda.

At 5:10pm on August 17, 2017, Magda vd Merwe said…

Rika baie dankie vir jou komplement op my foto,

ja ons kan vir ure in n bird hide sit en oral rond loop op soek na voëltjies en dit veg baie geduld.

Jou foto's is net so pragtig.

Groete Magda.

At 9:51pm on July 18, 2017, Tina le Grange said…

Hallo Rika, indien jy per abuis 'n verkeerde foto afgelaai het, klik op jou foto. Bo regs sal jy sien "Options" met 'n pyltjie daarby waar jy verskillende opsies sien, o.a. om 'n afgelaaide foto uit te vee, ens.  Groete. 

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html