Rika Schoeman
  • Female
  • Vanderbijlpark
  • South Africa
Share

Rika Schoeman's Friends

  • Heleen Moulder
  • Bruwer Burger
  • Anita du Toit
  • Willie Schoombee
  • Magda vd Merwe
  • Elna Geringer
  • Dine Potgieter
  • Doretha Kock
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
 

Rika Schoeman's Page

Latest Activity

Rika Schoeman commented on Charl van Schalkwyk's photo
Thumbnail

Die sandput van die grotes

"Mooi foto van die bekende landmerk Charl."
Oct 26
Rika Schoeman commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Thumbnail

_MG_8389

"Baie mooi met die aksie goed vasgevang Donald."
Oct 26
Rika Schoeman commented on Johannes's photo
Thumbnail

Die Kleintjies is honger

"Goed geplaas met 'n mooi kontrasterende agtergrond. Pragtig."
Oct 26
Rika Schoeman commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A8284

"Daardie effense weerkaatsing laat iets aan die verbeelding oor! Pragtig Jan!"
Oct 26
Rika Schoeman commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

OU LANGTAND

"Uitstekende verwerking Carl."
Oct 26
Rika Schoeman commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Bougainvilla

"Die lig maak dit 'n besondere foto, welgedaan Hennie. Geniet die wegbreek."
Oct 26
Rika Schoeman commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Balke toe.

"Laat my dink aan my ouma wat vertel het dat by boeredanse, daar geskreeu word balke toe:) Goeie herhaling en lyne soos reeds genoem Gerrie."
Oct 26
Rika Schoeman commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

38b

"Jy het die mooi oë baie goed vasgevang en ek hou ook van die manier waarop jy die gesig geplaas het."
Oct 26
Rika Schoeman commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Uit my argief

"Die lyne van die duine is sierlik met mooi kleure. Goed gedoen Gabriel."
Oct 26
Rika Schoeman commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Tema (4692)

"Treffende eenvoud met twee mooi reghoeke. Baie goed gedoen Pieter."
Oct 25
Rika Schoeman commented on Albertyn Potgieter's photo
Thumbnail

Spiëeltjie, spiëeltjie aan die wand

"Die kameelperd kyk mooi die foto in. Ook 'n goed geblurde agtergrond Albertyn."
Oct 25
Rika Schoeman commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Kleurvol

"Baie mooi kleurvolle toneel Willie."
Oct 25
Rika Schoeman commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Koringland

"Die pad en lyndraad vorm 'n baie goeie leidende lyn tot by die bome. Goeie komposisie Anita."
Oct 25
Rika Schoeman commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Bloureier

"Jy het die waterdruppels mooi gevries met die opvlieg. Goeie aksie-foto Christa!"
Oct 25
Rika Schoeman commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

VISVANGER

"Uitstekend Carl!"
Oct 25
Rika Schoeman commented on Charl van Schalkwyk's photo
Thumbnail

pastel spore

"Pragtige sagte lig het 'n mooi foto gegee Charl."
Oct 25

Rika Schoeman's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (13 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:57pm on May 7, 2019, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Rika, hopelik het jy 'n stunning dag gehad en dat jou nuwe lewensjaar vol opwinding sal wees!

At 11:02pm on April 3, 2019, Heleen Moulder said…
Baie dankie vir jou hulp en kommentaar.
At 10:29am on April 3, 2019, Heleen Moulder said…

Baie dankie vir jou kommentaar, ek waardeer baie.

At 8:13pm on November 7, 2018, Dine Potgieter said…

Groot plesier - fotografie is baie subjektief - maar dit is wat dit lekker maak...

At 4:27pm on August 5, 2018, Anita du Toit said…

Dankie vir jou mooi verjaarsdagwense ek waardeer dit Rika.

At 4:13pm on May 7, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Rika.. mag jy 'n jaar vol mooi kiekiegeleenthede he :-)

At 3:55pm on November 17, 2017, Josef Steyn said…

Rika, bel my vanaand ongeveer 19h30. Ons sal so vinniger vorder. 045 962 1026 of 082 820 1883. As dit nie vir jou moontlik is nie stuur sms met 'n tyd wat jou pas. Ek is net moremiddag nie beskikbaar nie. 

At 9:01pm on November 16, 2017, Josef Steyn said…

Rika, daar was omtrent 3cm tussen daardie drie blou blommetjies. Wat ek gedoen het was om my kamera en driepoot so op te stel dat ek al drie in die beeldsoeker (view finder) kon sien - soos hulle op die foto wys. Ek het toe drie foto's geneem sonder om die kamera of driepoot te beweeg. Vir die eerste foto het ek op die boonste blom gefokus, vir die tweede foto op die tweede blom en vir die derde foto op die derde blom. Toe het ek die drie foto's mbv die stacking program bymekaar gevoeg. Ek hoop dit maak die saak duidelik. Vra gerus weer as jy nog onseker is of as daar iets anders is wat verduideliking vereis. Jammer dat ek nie kon onthou jy het reeds die boek nie.

At 5:27pm on November 16, 2017, Josef Steyn said…

Nog iets. Ek onthou nou dat een van die sentrums van een van die blomme nie skerp genoeg was nie. Ek moes dit by 'n ander blom uit 'n ander foto gaan haal en met layers invoeg.

At 5:22pm on November 16, 2017, Josef Steyn said…

Dankie vir die navraag Rika. Die foto was eintlik maklik. Die vier blommetjies was baie naby aan dieselfde fokusvlak en omdat die toneel redelik groot was, was die kamera nie baie naby die blomme nie met die gevolg dat ek met f8 genoeg velddiepte gehad het om al vier met een foto skerp te kry. Sluiterspoed was 1/60 sek met ISO by 200. Ek het uiteraard 'n driepoot gebruik. Vir blomme en ook meeste ander foto's wat ek neem gebruik ek 'n driepoot as ek alles skerp wil kry. Jy is reg wat betref 'selective focus stacking'. Jy moet 'n driepoot gebruik en dan moet jy per hand fokus op die verskillende vlakke waar jy die fokus skerp moet wees. Dit sal by uitsondering wees dat jy met die verskillende fokuspunte van outo-fokus sal regkom.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html