Robbie
  • Male
  • Gauteng
  • South Africa
Share Twitter

Robbie's Friends

  • sam van vuuren
  • Bertie Johan Theron
  • belinda
  • Anita du Toit
  • Willem Blignaut
  • Frans Venter
  • Adriaan Laubscher
  • Antheny Esterhuizen
  • Johan van Zyl
  • Karin Olivier
  • Leonie Blignaut
  • ANTOINETTE MARX
  • Jannie Labuschagne
  • Gustav Wentzel
  • Amanda Currie
 

Robbie's Page

Latest Activity

Robbie commented on Amanda Currie's photo
Thumbnail

Nostalgie by Riebeeck Kasteel se hotel

"Goeie gebruik van lynie a.g.v die liggies op die regtekant wat jou die foto inlei. Daardie paar blaartjies op die regte kant in die blou area pla so bietjie."
yesterday
Robbie commented on Amanda Currie's photo
Thumbnail

Herfs

"Baie mooi... lyk soos 'n Sondag middag uitstappie toneel.."
yesterday
Igno van Niekerk commented on Robbie's blog post Fantasie Wêreld in Gauteng
"Hallo Robbie! Uitstekend (soos gewoonlik). Dis heerlik om na jou foto's te kyk. Baie dankie vir die deel!"
Aug 16, 2012
Tina le Grange commented on Robbie's blog post Fantasie Wêreld in Gauteng
"Veels geluk Robbie;  jy is 3de op Leaderboards!!"
Aug 14, 2012
Fred Beck liked Robbie's blog post Hoë Spoed Fotografie
Aug 14, 2012
Fred Beck liked Robbie's blog post 'n Kort Kaapse Trippie
Aug 14, 2012
Stephen Fouche commented on Robbie's blog post Fantasie Wêreld in Gauteng
"Ai dit wil ook nie sneeu hier in Mosselbaai nie.. pragtige fotos Robbie !"
Aug 13, 2012
Stephen Fouche liked Robbie's blog post Fantasie Wêreld in Gauteng
Aug 13, 2012
Joanette Le Cornu liked Robbie's blog post Fantasie Wêreld in Gauteng
Aug 13, 2012
Robbie commented on Elizma Fourie's photo
Thumbnail

Anderkant die draad

"Elizma, dit word op Photoshop gedoen.. skep 'n kleur kanaal van die wittes, verander dit in 'n masker in, gebruik kurwes om daai kanaal seleksie donkerder te maak.."
Aug 11, 2012
Robbie commented on Elizma Fourie's photo
Thumbnail

Anderkant die draad

"Dis 'n mooi foto Elizma maar kort so bietjie swart en die wit moet bietjie donkerder gemaak word.. ook die leë spasie bo.. Ek het gou die veranderinge aangebring om jou te wys wat ek bedoel.. "
Aug 11, 2012
Gerhard Beukes liked Robbie's blog post Fantasie Wêreld in Gauteng
Aug 11, 2012
Adriaan Laubscher liked Robbie's blog post Fantasie Wêreld in Gauteng
Aug 10, 2012
Dana Pienaar liked Robbie's blog post Fantasie Wêreld in Gauteng
Aug 10, 2012
Robbie commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

South-African-Sunset

"'n Pragtoneel wat mooi vasgevang is... dalk van die lug afsny om sterker klemtoon aan die gekleurde wolke te gee.."
Aug 9, 2012
Robbie commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Lake-1

"Baie mooi.. goeie gebruik van die lyne, in die lug en die voorgrond, om ons oë na die son toe lei.. "
Aug 9, 2012

Robbie's Blog

Fantasie Wêreld in Gauteng

Posted on August 8, 2012 at 12:35pm 12 Comments

Ek lê in die bed, oë net oop. Dis koud, ys koud. Hoor oor die radio dit sneeu in Gauteng. WAT???? As dit sneeu dan is dit tyd pm die bas uit die kooi te kry.. dis foto tyd. Ek spring toe op, deur die stort en kameragereedskap gepak.. In die kar om sneeu te gaan soek. EK hoor dat dit by Blokhuis naby Meyerton sneeu. Die kar se neus in daai rigting en daar gaan ons. Na so 30 minute is ek in die "zone". Ek sien daar, nie te ver nie, lyk die wolke maar dik. Ek haas soontoe en wraggies, daar…

Continue

'n Kort Kaapse Trippie

Posted on May 15, 2012 at 8:30pm 7 Comments

Ek moes onlangs 'n paar werkswinkels en klasse in Kaapstad aanbied. Ek vlieg gewoonlik in, doen die ding en vlieg dan uit  maar as gevolg van sekere…

Continue

Vertel jou fotos 'n storie?

Posted on February 29, 2012 at 11:30am 8 Comments

Ek kyk na baie fotos en wonder soms wat die idee van die fotograaf was toe hulle die foto geneem het. Watse storie hulle probeer vertel het. Vir die wat dit nie besef nie, elke fotograaf moet 'n storie vertel. Maak nie saak watse storie nie maar tog moet dit met die toeskouer praat. Die doel van die fotograaf is mos soos wat hulle in engels sê, "A picture says a thousand words"!

Vertel jou fotos stories? Beplan jy jou foto of is dit sommer net 'n kikkie? Dink jy aan jou eind…

Continue

Hoë Spoed Fotografie

Posted on February 13, 2012 at 2:06pm 17 Comments

Ek het al 'n paar keer fotos van ballonne wat met water gevul is afgeneem. Maar nie net sommer so nie, maar op die oomblik of net nadat hulle gebars het! Die mikpunt is om die "ontploffing" vas te vang.

Iets soos hierdie.

Ek moet maar nou erken dat dit bitter min is dat jy dit op hierdie perfekte oomblik gaan vasvang.…

Continue

Comment Wall (4 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:04pm on May 2, 2011, Karin Olivier said…
Baie dankie vir die wense. Ek raak nou bietjie oud so dink ek skip dit van nou af :-)
At 5:34pm on February 22, 2011, ANTOINETTE MARX said…
Robbie, dankie vir jou kommentaar oor my foto.  Hoe het jy die bos gedeelte donkerder gemaak.  Ek edit nie graag foto's nie, want ek het nie 'n program daarvoor nie. Gee raad asb.
At 7:35am on November 8, 2010, Nico Blignaut said…
Dankie Robbie en Charles vir die Raad ek het ongelukkig party daarvan eers vanoggend gesien. Al die fotos was goed van die opmaak tot uit die kerk en tot die familie fotos maar my vrees vir die helder lig was toe daar. Twee uur die middag met geen wolke. Fotos lyk baie beter in swart en wit met die kontras. Kort beslis nog ondervinding.

En die plekke waar ek wou afneem, was die een toe, die ander een wou die sekuriteit nie dat ons in nie en die laaste was ook maar 'n gemors so daar het ek nog iets waardevols geleer. Bespreek die plek waar jy moet afneem.

Dankie vir Raad.
At 9:39am on November 5, 2010, Nico Blignaut said…
Dankie Robbie, kan hulle maar in die helder lig staan.
 
 
 

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html