"
Hier is my probeerslag Ronel, ek wou dit al gister oplaai maar toe wou my internet nie saamwerk nie. Ek het die foto bietjie gedraai sodat die skouer vertikaal is, en dit toe afgesny."
"Gee GIMPShop ook n loer, dis baie na aan Photoshop en is n biejie moeiler om te leer, maar baie kragtig as jy eers die waarde begin kry daarmee. Daar is baie hulpbronne op die internet gratis vir GIMP en GIMPShop"
Hoop jy vind Fotoskool leersaam, hier kan jy alleen baie wys word deur na die opmerkings van almal se foto's te kyk, en hou sommer boekie byderhand en teken aan wat vir jou interresant is. Lekker kiek