Leer fotografie op 'n lekker prettige manier

Hennie Cronjé commented on Ronnie Bresser's photoDankie Ronnie. Waardeer dit.
Baie dankie Ronnie!!
Susan said… Baie dankie Ronnie vir die verjaarsdagwense.
Ek het ook ondervind dat my foto's stadig aflaai en vandat ek die pixels verminder het gaan dit nou stukke beter!! Ek laai dit af waar ek op 1 van my foto's kliek en regs bo staan ADD, dan druk op die kameratjie om af te laai Hoop dit help
Ronnie sorry for my belated response. Thanks for your kind words. I have a virus somewhere in my head which only God can heal now...
Regards
Liz
© 2013 Created by Igno van Niekerk.