Rudi Kleynhans
  • Male
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Rudi Kleynhans's Friends

  • Louisa van Niekerk
  • Christa Snyman
  • Renette van der Merwe
  • hettie meyer
  • Pieter Steyn
  • Amanda Coertze
  • andries haasbroek
  • Henry Inocco
  • Fred Beck
  • Riana Pretorius
  • Gene
  • Cielie Schmahl
  • Tina le Grange
  • Hannelie Le Cornu
  • sam van vuuren
 

Rudi Kleynhans's Page

Latest Activity

Tersia Weitsz commented on Rudi Kleynhans's photo
Thumbnail

Untitled

"Baie goed gedoen"
May 11
Gerrie Lambrechts commented on Rudi Kleynhans's photo
Thumbnail

Untitled

"Wow!!! Rudi van die windpomp foto's is terug. Dankie vir Lockdown al is dit sleg bring dit weer goeie mense te voorskyn.  Pragtige foto, die kleure is besonder mooi.  Moet nou nie weer verdwyn nie."
May 11
Josef Steyn commented on Rudi Kleynhans's photo
Thumbnail

Untitled

"Dit het goed gewerk Rudi. Jy kan oorweeg om die drie uit-fokus druppel, regs, uit te vee. Die diagonaal en kurwes werk baie goed."
May 11
Pieter Steyn commented on Rudi Kleynhans's photo
Thumbnail

Untitled

"Baie mooi een Rudi skerp"
May 11
Mark commented on Rudi Kleynhans's photo
Thumbnail

Untitled

"Baie mooi en kunstig"
May 11
Susan commented on Rudi Kleynhans's photo
Thumbnail

Untitled

"WOW! Welkom terug vreemdeling. "amper vra ek van waar gehasie"? Tyd vlieg ongelooflik vinning en ek is bly jy is weer hier Rudi. Stem saam dat dit soos kwik lyk, maar dis regtig mooi en helder en staan pragtig uit. Ek weet nie hoe dit sal…"
May 10
Herman liked Rudi Kleynhans's photo
May 10
Rika Schoeman commented on Rudi Kleynhans's photo
Thumbnail

Untitled

"Die vermenging van die water en glycerine lyk soos kwik druppels, omdat dit nie heeltemal so deurskynend soos water alleen is nie, maar dit skep 'n baie blinker effek, wat mens laat dink aan juwele. Mooi gedoen Rudi."
May 10
Neville Hein commented on Rudi Kleynhans's photo
Thumbnail

Untitled

"Pragtige foto Rudi en welkom terug by FS."
May 10
Vida van Schalkwyk commented on Rudi Kleynhans's photo
Thumbnail

Untitled

"beautiful rudi - lekker om weer van jou foto's te sien!!"
May 10
Hennie Cronjé commented on Rudi Kleynhans's photo
Thumbnail

Untitled

"Dis pragtig! Mooi eenvoud en ook mooi skerp fokus. Die beligting en agtergrond is ook topklas. Baie mooi!"
May 10
Rudi Kleynhans posted a photo

Untitled

Canon EOS 70D1/800 sec. f/4,5 100 mm ISO 800Hallo Fotoskolers. Dit is lekker om weer 'n draai by julle te kom maak. Die afgelope 2 jaar was baie bedrywig by my en ek het nie veel by fotografie uitgekom nie. Lockdown het aan my die geleentheid gegee…
May 10
Anita du Toit left a comment for Rudi Kleynhans
"Baie geluk Rudi!"
Apr 13
Anita du Toit left a comment for Rudi Kleynhans
"Baie geluk met jou verjaarsdag Rudi, ons mis jou uitmuntende fotografie."
Apr 13, 2019

Rudi Kleynhans's Photos

  • Add Photos
  • View All

Rudi Kleynhans's Blog

Keuses

Posted on December 24, 2011 at 11:30am 10 Comments

 

 

“Pappa, jy mag nie vir my jok nie!” Dis my jongste aan die woord met ‘n ernstige kyk in haar oë. “Is Kersvader regtig?”

 

Dit was een van daardie rigtinggewende oomblikke. Ek moes fyn dink. Uiteindelik, nadat ek my in ‘n splitsekonde beroep het op al my professionele en persoonlike ervaring, kom my versigtige antwoord: “Dit hang af wat jý kies om te glo.”

 

Ek kon die vraagteken in haar oë sien en ek verduidelik toe verder: “As jy kies…

Continue

PERSEPSIES IN FOKUS!

Posted on July 2, 2011 at 9:14am 12 Comments

 

Fotografie verander ‘n mens. Of ten minste verander dit jou persepsies. Dis asof die kameralens jou wêreldbeskouing verbuig en jy dinge anders begin beleef. Want  ... jy fokus!

 

“Waar was hierdie filosofiese insigte jare gelede gewees toe ek “clueless” in die Wysbegeerte klas gesit het?” wonder ek in my enigheid. Ek het niks van die vak gehou nie en dit so vinnig as moontlik…

Continue

FOTO'S EN GELEENTHEDE

Posted on June 20, 2011 at 8:41pm 13 Comments

 

Daar is 'n foto in elke geleentheid...

 

"Kwasie-filosofiese psigobabbel of werklikheid?", het ek in my enigheid gewonder.  Gemotiveerd deur my en Emil se Glen foto-ervaring het ek verlede Sondag besluit om die pad te vat en hierdie stelling eksperensieel te ondersoek.  Hierdie keer net met my kamera as metgesel, en die Kimberleypad wat deur die kar se wiele opgevreet word.   

 

Soos wat die wiele versadig begin word het, het ek gewonder of hierdie…

Continue

FOTO'S EN STORIES: GLEN, ANDRIES EN GALASIERS

Posted on June 12, 2011 at 2:56pm 20 Comments

FOTO'S EN STORIES:  GLEN, ANDRIES EN GALASIERS

 …

Continue

Comment Wall (43 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:12am on April 13, 2020, Anita du Toit said…

Baie geluk Rudi!

At 10:20am on April 13, 2019, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Rudi, ons mis jou uitmuntende fotografie.

At 2:32pm on April 13, 2015, Tina le Grange said…

Rudi, van my kant af ook, veels geluk met jou verjaardag;  mag die nuwe lewensjaar gevul wees met baie vreugde en goeie gesondheid en ek stem saam met Gerrie, ons wag vir jou foto's wat vir ons 'n inpirasie is.

At 11:35am on April 13, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Hi Rudi ek weet nie of jy kom inloer nie.  Veels geluk met jou verjaarsdag.  Mag daar vele meer pragtige foto's wees wat jy ook met ons gaan kom deel.  Geniet die dag.

At 3:28pm on November 17, 2013, Christa D'Alton said…

Hehe Rudi, die studies het darem net met tyd op Fotoskool ingemeng en nie met fotos neem nie, maar ek hoor jou.

At 2:45pm on November 13, 2013, Christa D'Alton said…

Hi Rudi, het bietjie deur jou fotos geblaai. Pragtig en 'n inspirasie! Ek was bietjie stil hierdie jaar, met studies besig gewees, hoop om volgende jaar weer meer aktief te raak op die blad en fotos te neem.

At 9:28pm on April 13, 2013, Marietjie Whitehead said…

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag, Rudi.  Hoop dit sal 'n wonderlike jaar wees vir jou, met hope fotopret !

At 8:55pm on April 13, 2013, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, hoop jy het die dag geniet en is lekker bederf. Waar is jou foto's?

At 2:46pm on March 20, 2013, Hannelie Le Cornu said…

Baie dankie Rudi!

At 10:25pm on January 28, 2013, Elizma Fourie said…

So jy het ook die Duitser gekyk? Daai valves lyk vir my baie soos die goed waarmee hulle die koeie melk, ek sal maar eers hou by my sakkie. Ek het more heeldag tot my beskikking, en niemand om voor kos of huis te hou nie, so ek dink more is weer waterdag.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html