Rynardt Viljoen
  • Male
  • pretoria
  • South Africa
Share
 

Rynardt Viljoen's Page

Latest Activity

JJ liked Rynardt Viljoen's photo
Nov 2
Gerrie Lambrechts commented on Rynardt Viljoen's photo
Thumbnail

Mosambiek son op koms

"Ai die son kan darem vir ons die mooiste natuur beelde skilder.  Baie mooi die horison is baie mooi reguit.  Strale op die see is baie mooi. Ek hou van jou foto."
Nov 2
Christa Snyman commented on Rynardt Viljoen's photo
Thumbnail

Mosambiek son op koms

"Baie mooi, Rynardt."
Nov 1
Josef Steyn commented on Rynardt Viljoen's photo
Thumbnail

Mosambiek son op koms

"Goed raakgesien en gevang Rynardt."
Nov 1
Hennie Cronjé commented on Rynardt Viljoen's photo
Thumbnail

Mosambiek son op koms

"Dis pragtig! Die see is goed belig met mooi kleur-effekte. Die lug en alles daarin bokant die see kan effe donkerder gemaak word. Maar basies is dit 'n baie mooi foto."
Nov 1
gabriel parsons commented on Rynardt Viljoen's photo
Thumbnail

Mosambiek son op koms

"Baie mooi foto"
Nov 1
Marenschia Goosen commented on Rynardt Viljoen's photo
Thumbnail

Mosambiek son op koms

"Baie mooi. Stem saam met ander om bietjie te sny aan regterkant dat son min of meer op n derde van foto is. Dan behou jy die mooi linkerkant met die kleure in wolke"
Nov 1
Sydney Jaques Armoed commented on Rynardt Viljoen's photo
Thumbnail

Mosambiek son op koms

"Baie mooi en goed gesien. Stem saam met Tersia oor die sny van die foto links of regs."
Nov 1
Rynardt Viljoen commented on Rynardt Viljoen's photo
Thumbnail

Mosambiek son op koms

"Yes ek verstaan, ek dink die rede dat ek so baie daarvan hou om alles simetries te he, het veroorsaak dat ek my son in die middel plaas uit natuur uit. Ek stem heelemal saam dit sou beter gelyk het as die son net so bietjie geskuif kon geword het.…"
Nov 1
Tersia Weitsz commented on Rynardt Viljoen's photo
Thumbnail

Mosambiek son op koms

"Dis n pragtige toneel met miswolke oor die see, son wat uitloer en mooiste kleure veroorsaak.  Goed gedoen.  Ek sou dalk net voorstel om een van die kante (dink regs) stukkie af te sny om son nie so in die middel van die foto te he…"
Nov 1
Rynardt Viljoen liked Igno van Niekerk's blog post Nuutste Korrespondensie - Baba is baie naby
Nov 1
Rynardt Viljoen posted a photo

Mosambiek son op koms

Ons het 4 uur die oggend al opgestaan om die canoes reg te kry vir die diep see visvang toe kry ek hierdie pragtige son op koms gevang. Ek hou van die veit dat hy net net uitsteek en sy doker oranjete afskui op die wolke naby hom maar, op die wolke…
Nov 1
Karen Kemp commented on Rynardt Viljoen's photo
Thumbnail

M2017 Chandelier

"Baie welkom...hop ons sien nog meer van jou fotos"
Oct 5
Vida van Schalkwyk commented on Rynardt Viljoen's photo
Thumbnail

Matriek Afskeid

"well done!!"
Oct 5
Tina le Grange commented on Rynardt Viljoen's photo
Thumbnail

Matriek Afskeid

"Rynard ek hou van die in-fokus voorgrond met die tweetjies en bome ge-blur Ek meen ook jy het goed gedoen Ons wag vir jou volgende foto's"
Oct 4
jan jordaan commented on Rynardt Viljoen's photo
Thumbnail

Matriek Afskeid

"PRAGTIG "
Oct 4

Rynardt Viljoen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html