SJ Botha
  • Male
  • Parys
  • South Africa
Share

SJ Botha's Friends

  • Eduard Labuschagne
  • Sean Samwell
  • Magda vd Merwe
  • Elma Coetsee
  • Mandie Herbst
  • ArrA
  • Renette van der Merwe
  • Johann du Plessis
  • Tina Snijder
  • Tina le Grange
  • Anita du Toit
  • Liz
  • Gustav Wentzel
  • Pieter Van der Merwe
  • Hennie Cronjé

SJ Botha's Discussions

Nikon D810 kamera te koop(Body) Splinternuut

Started Feb 8, 2016 0 Replies

Nikon D810 kamera te koop(Body)Splinternuut en het nog geen fotos geneem.Alle toebehore en oorspronklike verpakking word saam gegee.Klein ekstra dra tassie ingesluit asook geheue kaart.Koper kan dit…Continue

Photographic workshop in Parys

Started Feb 26, 2014 0 Replies

Photographic workshop in Parys Theme: Cowgirls Venue: To be advised Date: (Sometime in March 2014) Time: To be advised Here is the perfect opportunity for both models and photographers to expand…Continue

Advertensies

Started Jul 30, 2013 0 Replies

Mag ons as lede advertensies hier plaas. Ek en nog 'n lid hou 'n oop foto sessie en sou graag almal daarvan wou laat weet.Continue

"Event" fotografie

Started this discussion. Last reply by SJ Botha May 9, 2013. 2 Replies

Is daar enige iemand hier wat die tipe fotografie doen en ook fotos op geleenthede selfl druk. Sal graag wil hoor hoe besig is julle en hoeveel vra julle vir elke foto.Continue

 

SJ Botha's Page

Latest Activity

Christa Snyman commented on SJ Botha's photo
Sep 11
Josef Steyn commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Watersport aksie by Muizenberg

"Ry veilg terug SJ. Goed gedoen om in die sterk wind so 'n foto te kry."
Sep 11
Hennie Cronjé commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Watersport aksie by Muizenberg

"Dis baie mooi skerp - goed gedoen! 'n Pragtige foto."
Sep 11
jan jordaan commented on SJ Botha's photo
Sep 11
Doretha Kock commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Watersport aksie by Muizenberg

"SJ, pragtige foto in die wind geneem. Kan aan die water agter die ou sien, dat hy vinnig beweeg het."
Sep 11
SJ Botha posted a photo

Watersport aksie by Muizenberg

Ek en vroulief ry bietjie innie Kaap rond. My agterstewe is al lam gery, maar more aand vlieg ons huistoe. By Muizenberg het die wind so erg gewaai dat ek mooi moes staan om self nie omgewaai te raak nie.
Sep 10
Hennie Cronjé commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Pret teen 'n hoek

"Dit werk goed - baie oulik gedoen! Jy kan net die telefoonpaal uitvee. Verder baie mooi en goed gedoen."
Aug 30
Willie Schoombee commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Pret teen 'n hoek

"Goed gedoen met die een SJ en die verandering in jou hoek werk goed."
Aug 30
Josef Steyn commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Pret teen 'n hoek

"Lekker gespeel SJ!"
Aug 30
Karen Kemp commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Pret teen 'n hoek

"Ek hou meer van hierdie een as vorigeeen wat bietjie min se...en die andersheid is oulik"
Aug 30
SJ Botha liked Ansie van Rensburg's photo
Aug 30
SJ Botha liked Willie Schoombee's photo
Aug 30
SJ Botha posted a photo

Pret teen 'n hoek

Hier het ek en my dogter sommer net pret gehad.
Aug 30
Sandra Mouton liked SJ Botha's photo
Aug 28
Christa Snyman commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Chaunte

"Mooi steel-foto, goeie komposisie."
Aug 26
Josef Steyn commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Chaunte

"Sy is duidelik heel onbewus van die kamera en kom dus baie ontspanne voor. Jy het die agterond mooi ingevoeg SJ. Oor die klere kan ek my nie uitlaat nie."
Aug 26

SJ Botha's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

SJ Botha's Blog

Nuwe stap in my lewe" Voltyds promotor en fotograaf"

Posted on June 19, 2014 at 6:09pm 4 Comments

Wel, ek staan voor 'n groot nuwe uitdaging en dis een wat ek so half ingedwing word. 

Van hier af gaan ek basies voltyds aan fotografie, musiek en promosies werk.

Dus as julle hoor van troues of enige events wat my dienste kan benodog, sal ek elke bietjie info en hulp hoog op prys stel.

Groetnis

SJ

Web tuiste vir identifisering van ons geveerde vriende.

Posted on February 9, 2014 at 1:19pm 4 Comments

Kyk gerus op die webtuiste om geveerdes te onderskei. Daar is fotos van omtrent elke een en ook 'n soek funksie wat baie help.

http://www.birdpics.co.za/photos.asp

HBW World Bird Photo Contest

Posted on December 12, 2013 at 7:39pm 1 Comment

HBW World Bird Photo Contest

2nd Edition / 2013-2014

 

Lynx Edicions, together with sponsors Avistar and Swarovski Optik are proud to announce that the Second Edition of the Photo Contest is NOW OPEN.…

Continue

Comment Wall (15 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:30am on May 31, 2017, Magda vd Merwe said…

SJ jy kan gaan Google, Shaw Academy gee gratis klas vier 4 weke oor PS.

At 9:03am on May 16, 2017, Anita du Toit said…

Ons wag vir jou produkfoto SJ!! :-)

At 8:58am on May 16, 2017, Anita du Toit said…

Dankie SJ ek waardeer die skakel wat jy gegee het, dit sal ons baie leer hoe om sulke foto's reg te doen.. al het ons nie die toerusting nie, kan mens altyd improviseer.

At 9:08pm on March 29, 2017, Tina le Grange said…

My Paddastoel-foto:

Willie baie dankie vir jou kommentaar, ook aan jou Hennie, SJ, Frans en Christa;  by elkeen van julle se insette leer ek.

Omdat die Paddastoeltjie skaars 4cm gewees het, met die gras en my tuisgemaakte 'donkerkamer' sou ek nie my groot driepoot kon gebruik nie maar ek sal wel dalk 'n heel kleintjie kan koop vir so-iets?

SJ, ek het 'n 'remote shutter' maar het skoon vergeet dat ek dit hier moes gebruik het, dankie vir die wenk.

Frans ek het die Sigma 18 - 250mm (travel lens) gebruik

At 7:25pm on March 3, 2017, Josef Steyn said…

Dankie vir jou vriendelike aanbod SJ. Ek soek egter regte bye. Die bobbejane vreet my pampoentjies op en volgende jaar wil ek kyk of ek hulle in my kweekhuis aan die gang kan kry. Bye is nodig vir bestuiwing en omdat toegang tot die kweekhuis beperk is het ek gewonder of genoeg bye die ingang sal vind. Nou begin ek dink om 'n korf aan die gang te kry. Dankie in elk geval vir die aanbod. Dalk maak ek in die toekoms op 'n ander manier van jou gewilligheid gebruik. 

At 11:40am on February 22, 2017, Magda vd Merwe said…

SJ baie geluk met jou verjaarsdag.

Mag daar nog vele wees.

At 8:16am on January 4, 2017, Josef Steyn said…

SJ, kyk gerus my kommentaar op jou kommentaar oor die touspringertjie.

At 6:45pm on December 3, 2016, Josef Steyn said…

SJ, ek reageer direk met jou oor die klere van die model. Jy is heeltemal reg en ek was van die begin af bewus van die tekortkoming. Toe ek die foto's (in ellendige lig en met 'n yskoue stormwind wat gewaai het) geneem het, het ek glad nie die reeksie in gedagte gehad nie. Eers later het ek begin dink ek kan dalk 'n storietjie daaruit maak. Dit doel was merendeel om die jong man te bedank vir sy bereidwilligheid om in daardie koue wind as model op te tree. Ek sou wat wou gee om 'n model met 'n gepaste uniform daar af te neem. Dankie vir jou opmerking. Doen gerus weer so in die toekoms. Ek het geen probleem met sulke goed gefundeerde en opbouende kritiek nie.

At 9:35pm on April 13, 2016, Tina le Grange said…

My windpomp-foto:

Baie dankie Magda, Gerrie, Tersia, AJ, Willie, Carl, Pieter en Hans vir die kyk, jul wenke en kommentaar.

SJ en Willie, as ek reg onthou was daar goeters voor die windpomp wat gemaak het dat ek nie meer voorgrond kon kry nie.  Ek sal nietemin julle wenk onthou vir die toekoms.

At 1:08pm on April 5, 2016, Tina le Grange said…

My bankie-foto.  Dankie vir jou kommentaar SJ;  ek het nog nie 'n plastiek-seiltjie nie :-)

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html