SJ Botha
  • Male
  • Parys
  • South Africa
Share

SJ Botha's Friends

  • Anita du Toit
  • Sean Samwell
  • Magda vd Merwe
  • Elma Coetsee
  • Mandie Herbst
  • ArrA
  • Renette van der Merwe
  • Johann du Plessis
  • Tina Snijder
  • Tina le Grange
  • Anita du Toit
  • Liz
  • Gustav Wentzel
  • Pieter Van der Merwe
  • Hennie Cronjé

SJ Botha's Discussions

Nikon D810 kamera te koop(Body) Splinternuut

Started Feb 8, 2016 0 Replies

Nikon D810 kamera te koop(Body)Splinternuut en het nog geen fotos geneem.Alle toebehore en oorspronklike verpakking word saam gegee.Klein ekstra dra tassie ingesluit asook geheue kaart.Koper kan dit…Continue

Photographic workshop in Parys

Started Feb 26, 2014 0 Replies

Photographic workshop in Parys Theme: Cowgirls Venue: To be advised Date: (Sometime in March 2014) Time: To be advised Here is the perfect opportunity for both models and photographers to expand…Continue

Advertensies

Started Jul 30, 2013 0 Replies

Mag ons as lede advertensies hier plaas. Ek en nog 'n lid hou 'n oop foto sessie en sou graag almal daarvan wou laat weet.Continue

"Event" fotografie

Started this discussion. Last reply by SJ Botha May 9, 2013. 2 Replies

Is daar enige iemand hier wat die tipe fotografie doen en ook fotos op geleenthede selfl druk. Sal graag wil hoor hoe besig is julle en hoeveel vra julle vir elke foto.Continue

 

SJ Botha's Page

Latest Activity

SJ Botha commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

IMG_6938

"Whow, skitterend."
Saturday
SJ Botha liked Elna Geringer's photo
Saturday
jan jordaan commented on SJ Botha's photo
Friday
Tersia Weitsz liked SJ Botha's photo
Thursday
SJ Botha liked Tersia Weitsz's photo
Thursday
Hennie Cronjé commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Gehuggie teen die berg

"Dis pragtig! Baie goed gefotografeer met skerp fokus, mooi kleure en 'n goeie komposisie. Dit lyk my daar's werklik pragtige berge. Baie mooi!"
Thursday
Josef Steyn commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Gehuggie teen die berg

"Treffende foto SJ."
Thursday
SJ Botha posted a photo

Gehuggie teen die berg

Ek het die gehuggie teen die laer hange van die Kaukasiese berge in Georgia afgeneem.
Thursday
Hennie Cronjé commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Wingerd in Georgia

"'n Pragtige landelike toneel en lekker om so iets uit 'n ander wêrlddeel te sien. Baie goed gefotografeer."
Jul 13
SJ Botha liked Tina le Grange's photo
Jul 13
SJ Botha liked Willie Schoombee's photo
Jul 13
SJ Botha liked Tina le Grange's photo
Jul 13
SJ Botha posted a photo

Wingerd in Georgia

Georgia produseer nogals baie en baie goeie wyne. Die wingerde is nie massief nie, maar baie netjies. landbou speel 'n groot rol daar, maar daar is nog groot geleenthede om dit uit te brei.
Jul 13
jan jordaan commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Landskap in Georgia

"BAIE BAIE MOOI WD "
Jul 12
Christa Snyman commented on SJ Botha's photo
Jul 11
Hennie Cronjé commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Landskap in Georgia

"Dis nou 'n wêreld waarvan ons min sien en daarom is hierdie foto baie welkom. Dis pragtig met mooi diepte en pragtige kleure. Baie mooi!"
Jul 11

SJ Botha's Photos

  • Add Photos
  • View All

SJ Botha's Videos

  • Add Videos
  • View All

SJ Botha's Blog

Nuwe stap in my lewe" Voltyds promotor en fotograaf"

Posted on June 19, 2014 at 6:09pm 4 Comments

Wel, ek staan voor 'n groot nuwe uitdaging en dis een wat ek so half ingedwing word. 

Van hier af gaan ek basies voltyds aan fotografie, musiek en promosies werk.

Dus as julle hoor van troues of enige events wat my dienste kan benodog, sal ek elke bietjie info en hulp hoog op prys stel.

Groetnis

SJ

Web tuiste vir identifisering van ons geveerde vriende.

Posted on February 9, 2014 at 1:19pm 4 Comments

Kyk gerus op die webtuiste om geveerdes te onderskei. Daar is fotos van omtrent elke een en ook 'n soek funksie wat baie help.

http://www.birdpics.co.za/photos.asp

HBW World Bird Photo Contest

Posted on December 12, 2013 at 7:39pm 1 Comment

HBW World Bird Photo Contest

2nd Edition / 2013-2014

 

Lynx Edicions, together with sponsors Avistar and Swarovski Optik are proud to announce that the Second Edition of the Photo Contest is NOW OPEN.…

Continue

Comment Wall (17 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 1:57pm on November 28, 2018, Josef Steyn said…

Middag SJ, Ek is amper klaar met 'n boek oor komposisie en wil graag vra of jy toestemming sal verleen dat ek van jou foto's daarin kan gebruik. Ek sal toestemming grootliks waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com

Groete,

Josef

At 1:19pm on February 22, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag SJ.. waar in die wereld jy ook mag wees.. geniet dit!

At 10:30am on May 31, 2017, Magda vd Merwe said…

SJ jy kan gaan Google, Shaw Academy gee gratis klas vier 4 weke oor PS.

At 9:03am on May 16, 2017, Anita du Toit said…

Ons wag vir jou produkfoto SJ!! :-)

At 8:58am on May 16, 2017, Anita du Toit said…

Dankie SJ ek waardeer die skakel wat jy gegee het, dit sal ons baie leer hoe om sulke foto's reg te doen.. al het ons nie die toerusting nie, kan mens altyd improviseer.

At 9:08pm on March 29, 2017, Tina le Grange said…

My Paddastoel-foto:

Willie baie dankie vir jou kommentaar, ook aan jou Hennie, SJ, Frans en Christa;  by elkeen van julle se insette leer ek.

Omdat die Paddastoeltjie skaars 4cm gewees het, met die gras en my tuisgemaakte 'donkerkamer' sou ek nie my groot driepoot kon gebruik nie maar ek sal wel dalk 'n heel kleintjie kan koop vir so-iets?

SJ, ek het 'n 'remote shutter' maar het skoon vergeet dat ek dit hier moes gebruik het, dankie vir die wenk.

Frans ek het die Sigma 18 - 250mm (travel lens) gebruik

At 7:25pm on March 3, 2017, Josef Steyn said…

Dankie vir jou vriendelike aanbod SJ. Ek soek egter regte bye. Die bobbejane vreet my pampoentjies op en volgende jaar wil ek kyk of ek hulle in my kweekhuis aan die gang kan kry. Bye is nodig vir bestuiwing en omdat toegang tot die kweekhuis beperk is het ek gewonder of genoeg bye die ingang sal vind. Nou begin ek dink om 'n korf aan die gang te kry. Dankie in elk geval vir die aanbod. Dalk maak ek in die toekoms op 'n ander manier van jou gewilligheid gebruik. 

At 11:40am on February 22, 2017, Magda vd Merwe said…

SJ baie geluk met jou verjaarsdag.

Mag daar nog vele wees.

At 8:16am on January 4, 2017, Josef Steyn said…

SJ, kyk gerus my kommentaar op jou kommentaar oor die touspringertjie.

At 6:45pm on December 3, 2016, Josef Steyn said…

SJ, ek reageer direk met jou oor die klere van die model. Jy is heeltemal reg en ek was van die begin af bewus van die tekortkoming. Toe ek die foto's (in ellendige lig en met 'n yskoue stormwind wat gewaai het) geneem het, het ek glad nie die reeksie in gedagte gehad nie. Eers later het ek begin dink ek kan dalk 'n storietjie daaruit maak. Dit doel was merendeel om die jong man te bedank vir sy bereidwilligheid om in daardie koue wind as model op te tree. Ek sou wat wou gee om 'n model met 'n gepaste uniform daar af te neem. Dankie vir jou opmerking. Doen gerus weer so in die toekoms. Ek het geen probleem met sulke goed gefundeerde en opbouende kritiek nie.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html