Sakkie Liebenberg
  • Male
  • Stilbaai, Western Cape
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (16)
  • Photo Albums
  • Videos

Sakkie Liebenberg's Friends

  • Adriaan Loots
  • Willie Schoombee
  • Gerrie Lambrechts
  • Josef Steyn
 

Sakkie Liebenberg's Page

Latest Activity

Elna Geringer liked Sakkie Liebenberg's photo
Oct 13
Elsa crous commented on Sakkie Liebenberg's photo
Thumbnail

Addo se ou Grote

"Mooi foto Sakkie jy was gelukkig om hom so te sien toe ek in Addo was het ek nie een te sien gekry nie nie eers van ver af nie"
Oct 13
Gerrie Lambrechts commented on Sakkie Liebenberg's photo
Thumbnail

Addo se ou Grote

"Baie goed ingezoom, mooi foto. "
Oct 13
jan jordaan commented on Sakkie Liebenberg's photo
Thumbnail

Addo se ou Grote

"BAIE MOOI WD"
Oct 13
Tersia Weitsz commented on Sakkie Liebenberg's photo
Thumbnail

Addo se ou Grote

"Ek stem ook saam oor die spasie, maar pragtig om die ou so rustig te vang"
Oct 13
Willie Schoombee commented on Sakkie Liebenberg's photo
Thumbnail

Addo se ou Grote

"Sakkie ñ pragtige foto van die Maanhaar. Toe ek laas daar was kon ek hulle net in die verte sien."
Oct 13
Donald Daniel Jacobs commented on Sakkie Liebenberg's photo
Oct 12
Christa Snyman commented on Sakkie Liebenberg's photo
Thumbnail

Addo se ou Grote

"Gelukkig om hul raak te loop, stem saam oor die bietjie meer spasie voor die kop. "
Oct 12
Josef Steyn commented on Sakkie Liebenberg's photo
Thumbnail

Addo se ou Grote

"Goed gedoen Sakkie. Dalk 'n bietjie knap voor."
Oct 12
Hennie Cronjé commented on Sakkie Liebenberg's photo
Thumbnail

Addo se ou Grote

"Dis pragtig en indrukwekkend. Baie goed gefotografeer met 'n baie mooi resultaat."
Oct 12
Sakkie Liebenberg posted a photo
Oct 12
Elna Geringer commented on Sakkie Liebenberg's photo
Thumbnail

Vleiloerie

"Klop jouself op die skouer met die foto Sakkie. Ek hoor hulle "loeloeloeloe" hier agter ns huis al vir dae aan mekaar. Die oumense het geglo hulle roep die reën en is dan ook die Reënroeper genoem"
Oct 12
Gerrie Lambrechts commented on Sakkie Liebenberg's photo
Thumbnail

Vleiloerie

"JY het hom mooi ingepas en goed geneem."
Oct 12
jan jordaan commented on Sakkie Liebenberg's photo
Thumbnail

Vleiloerie

"PRAGTIG "
Oct 12
Willie Schoombee commented on Sakkie Liebenberg's photo
Thumbnail

Vleiloerie

"Sakkie sommer ñ pragtige foto van hierdie besonderse voël wat ñ mens nie maklik gefotografeer kry nie. WD!"
Oct 12
Christa Snyman commented on Sakkie Liebenberg's photo
Thumbnail

Vleiloerie

"Nogal moeilik om af te neem omdat hulle so sku is. Pragtige foto, Sakkie!"
Oct 11

Sakkie Liebenberg's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 5:44pm on September 30, 2016, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Sakkie, beste wense vir 'n nuwe lewensjaar vol baie foto-geleenthede.

At 8:18am on July 18, 2016, Willie Schoombee said…

Môre Sakkie en welkom, stuur gerus ñ boodskap dan kyk ek of ek kan help. Lekker dag!

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html