Sandra Dekkers
  • Female
  • Free State
  • South Africa
Share
 

Sandra Dekkers's Page

Latest Activity

Doretha Kock commented on Sandra Dekkers's photo
Thumbnail

Donderwolke

"Belowende wolke, horison mooi laag geplaas en goeie raad gekry."
Feb 17
Rika Schoeman commented on Sandra Dekkers's photo
Thumbnail

Donderwolke

"Ek leer saam uit al die raad Sandra, en so verbeter ons ons passie."
Feb 17
Elna Geringer commented on Sandra Dekkers's photo
Thumbnail

Donderwolke

"Jy het reeds raad gekry tov die takkies aan die bokant Sandra. Die voëltjie kan jy ook uithaal ags dit uit fokus is en niks tot jou toneel bydra nie. Kan ek nou sommer baie pynlik wees????? Haal die paaltjies hier in die voorgrond ook uit. Dis…"
Feb 17
Donald Daniel Jacobs commented on Sandra Dekkers's photo
Thumbnail

Donderwolke

"mooi. misien die takkie bo uitverf en die burntool liggies oor die donker deel van die wolk trek vir meer drama........ net n idee"
Feb 17
Josef Steyn commented on Sandra Dekkers's photo
Thumbnail

Donderwolke

"Mooi wolk Sandra. Ek wonder nogal oor die kleur. Jy kan ook gerus die takkies regs bo uitvee."
Feb 17
Gerrie Lambrechts commented on Sandra Dekkers's photo
Thumbnail

Donderwolke

"Mooi Sandra, altyd lekker as so voël invlieg.  Ek glo dit het lekker reën gebring."
Feb 17
Tersia Weitsz liked Sandra Dekkers's photo
Feb 17
Sandra Dekkers posted a photo
Feb 16
Sandra Dekkers commented on Sandra Dekkers's photo
Thumbnail

Bewolk

"Dankie. Ja het vir Febr sover 92mm gehad en Jan 53mm"
Feb 16
jan jordaan commented on Sandra Dekkers's photo
Thumbnail

Bewolk

"BAIE MOOI WD "
Feb 11
Willie Dreyer liked Sandra Dekkers's photo
Feb 11
Hennie Cronjé commented on Sandra Dekkers's photo
Thumbnail

Bewolk

"Goed raakgesien met 'n goeie en mooi foto! Jy moes net die lampaal links geplaas het omdat hy na regs oorbuig. Die swart kolletjie boontoe kan jy ook uitvee. Verder baie mooi!"
Feb 11
Christa Snyman commented on Sandra Dekkers's photo
Thumbnail

Bewolk

"Pragtige wolke, ditto op Elna se kommentaar."
Feb 10
Gerrie Lambrechts commented on Sandra Dekkers's photo
Thumbnail

Bewolk

"Mooi wolke.  Ek dink jy moes minder onder in gesit het en meer bo."
Feb 10
Tersia Weitsz commented on Sandra Dekkers's photo
Thumbnail

Bewolk

"Baie mooi wolke, ons hoop dat daar reen sal val"
Feb 10
Elna Geringer commented on Sandra Dekkers's photo
Thumbnail

Bewolk

"Beslis baie belofte van lekker reën Sandra. Ek sal voorstel dat jy die voêl uit haal ags die te klein is om tot die sukses van jou foto by te dra. Dis jammer die  lamppaal is nie andersom gedraai nie. Dit voel amper of daar te min…"
Feb 10

Sandra Dekkers's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html