Sandra Grobler
  • Female
  • Mpumalanga
  • South Africa
Share

Sandra Grobler's Friends

  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
  • Amanda Coertze
  • hennie viljoen
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Des Erasmus
  • Hannelie Le Cornu
  • sam van vuuren
  • Joanette Le Cornu
  • Anita du Toit
  • Mariska Cilliers
  • Liz
  • Josef Steyn
  • Willem Kruger

Sandra Grobler's Discussions

Teater Fotografie

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Mar 4. 5 Replies

Goeie dag - Is daar dalk iemand wat al teater fotografie gedoen het?Continue

CPL Filters

Started May 31, 2013 0 Replies

Hi julle - ek soek raad oor CPL filters - ek verstaan B&W is baie goed maar ek sukkel om dit is SA te kry.  Dan kyk ek ook na Marumi Super - enige raad?  Ek het gelees dat Hoya baie moeilik skoon…Continue

Lens huur

Started Jan 9, 2013 0 Replies

Weet iemand van 'n plek (Pretoria/Johannesburg) wat lense verhuur - (behalwe ODP)Continue

Ek leer regtig!

Started this discussion. Last reply by Liz Sep 15, 2014. 8 Replies

Ek wil aansluit by die onlangse vraag oor kommentaar.  Wanneer daar wel kommentaar gelewer word - leer jy daardeur?  Ek was die naweek in Swaziland en ek was verbaas oor hoe baie ek aan fotoskool…Continue

 

Sandra Grobler's Page

Sandra Grobler's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Sandra Grobler's Blog

Privaat inligting

Posted on August 18, 2015 at 1:12pm 8 Comments

Goeie dag - ons gaan September maand vir die eerste keer Clarens toe... is daar dalk iemand wat kan help met inligting oor akkomodasie? ek sukkel bietjie op die internet...

Ek sal dit ook baie waardeer as ek bietjie hulp kan kry oor foto geleenthede in die omgewing...

Delete maar as my navraag nie toelaatbaar is nie...

geniet 'n skitter-skater daggie!

groete

Sandra

Koerant

Posted on October 24, 2012 at 2:46pm 5 Comments

Hi julle ek weet dis eintlik sommer niks maar ek is nogal heel in my noppies.  Vier van my fotos verskyn saam met 'n vol blad artikel in ons plaaslike koerant( dit is oor die 4x4 pret dag)!

Dit is lekker om die koerant op te tel en jou eie fotos te sien!

Miskien is hier iemand wat ons so bietjie meer kan vertel oor foto voorbereiding vir publikasie doeleindes?

Comment Wall (3 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 12:37pm on July 15, 2012, Liz said…

Sandra baie dankie hoor. Ja die wen foto was nogals 'n "skok" vir my omdat daar so baie talent hier is. Baie bly jy is weer terug in ons midde!!

Groetnis

Liz

At 6:01pm on April 22, 2012, Donald Daniel Jacobs said…

Baie mooi die finger rots. Regs onder is daar n boom en dit lyk asof daar n asvoel sit en wag...

At 11:10am on April 20, 2012, Liz said…
Hi Sandra het Westminster Palace gecrop en weer gelaai. Beter?
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html