Sandra Grobler
  • Female
  • eMallhaleni
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (56)
  • Photo Albums
  • Videos

Sandra Grobler's Friends

  • Hannes Claassens
  • Elna Geringer
  • Christa Snyman
 

Sandra Grobler's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

View from the top...

"Baie goeie komposisie Sandra en ek hou van die effek tussen die warm voorgrond en koue blou van die lug."
Thursday
Rika Schoeman commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

View from the top...

"Pragtige foto Sandra!"
Thursday
Josef Steyn commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

View from the top...

"Baie mooi met die drie kleinerwordende koppe wat pragtige diepte verskaf."
Thursday
Tersia Weitsz commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

View from the top...

"Onbekend vir my ook, maar baie mooi foto"
Thursday
Willie Schoombee commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

View from the top...

"Baie mooi foto Sandra en ek hou van jou hoek wat ñ herhaling in die koppies weergee. Pragtig uitgevoer!"
Thursday
Magda vd Merwe commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

View from the top...

"Dis pragtig gedoen Sandra"
Thursday
Gerrie Lambrechts commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

View from the top...

"Jy het lekker hoog gestaan, mooi geneem."
Thursday
Elna Geringer commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

View from the top...

"Genade, dis ongelooflik hoe die oog van voor tot doer vêr agter gelei word. WD Sandra"
Thursday
Marenschia Goosen commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

View from the top...

"Baie mooi Sandra"
Thursday
gabriel parsons commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

View from the top...

"Baie mooi Sandra"
Thursday
Hennie Cronjé commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

View from the top...

"Dis ‘n onbekende landskap vir ons, maar pragtig. Die komposisie is baie goed met mooi diepte. Die berge vorm ‘n mooi leidende lyn wat jou oog na doer ver neem. Baie mooi kleure ook. Baie goed gedoen!"
Thursday
Sandra Grobler commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Bloedrooi

"Wow! dis beautiful!"
Thursday
Sandra Grobler commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Boomeekhoring.

"die oulikste ou goedjies ... het gister juis so mooi srorie gelees van 'n vrou wat in die wildtuin is en hoe sy die dingetjie nader gelok het totdat hy uiteindelik op haar skoot gesit en uit haar hand geeet het.."
Thursday
Sandra Grobler commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Ek het verskeie foto's vd mooi rots geneem.

"darem maar 'n mooi plek daardie Gerrie - ek hou daarvan dat jy bietjie meer van sy omgewing wys .."
Thursday
Sandra Grobler posted a photo

View from the top...

Uitsig van God's Finger in Namibia..
Thursday
Sandra Grobler posted a status
"dankie julle!"
Thursday

Sandra Grobler's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 1:25pm on June 12, 2018, Anita du Toit said…

Dankie vir jou profiel.. dis so lekker om te sien hoe lyk die mens agter die mooi en kreatiewe foto's .. dit maak sommer dat ons Fotoskool~maats meer spesiaal voel  Sandra.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html