Sandra Grobler
  • Female
  • eMallhaleni
  • South Africa
Share

Sandra Grobler's Friends

  • Hannes Claassens
  • Willie Schoombee
  • Elna Geringer
  • Christa Snyman
  • Gerrie Lambrechts
 

Sandra Grobler's Page

Latest Activity

Herman Swanepoel commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

Pendoring Penkop Penorent

"Mooi skerp gedoen Sandra."
Saturday
Rika Schoeman commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

Pendoring Penkop Penorent

"Die opskrif pas uitstekend by die foto. Baie goed gedoen."
Saturday
Gerrie Lambrechts commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

Pendoring Penkop Penorent

"Van die neus tot die horings mooi diagonale lyn, pragtig skerp foto."
Saturday
Bruwer Burger liked Sandra Grobler's photo
Saturday
Bruwer Burger commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

Pendoring Penkop Penorent

"Puik foto Sandra."
Saturday
Pieter Steyn commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

Pendoring Penkop Penorent

"Baie mooi skerp een Sandra - agtergrond goed geblur"
Saturday
Tina le Grange commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

Pendoring Penkop Penorent

"Sandra die eenvoud, beligting en skerp fokus gee 10/10"
Friday
Susan commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

Pendoring Penkop Penorent

"Baie mooi focus en beligting. Regtig 'n baie mooi foto. PRAGTIG"
Friday
Karen Kemp commented on Sandra Grobler's photo
Friday
Christa Snyman commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

Pendoring Penkop Penorent

"Puik foto, mooi detail en lieflike agtergrond, Sandra. Lief dit!"
Friday
Anita du Toit commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

Pendoring Penkop Penorent

"Pragtig met uitstekende agtergrond!"
Friday
Hennie Cronjé commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

Pendoring Penkop Penorent

"Dis pragtig en baie goed gefotografeer. Miskien net bietjie kort afgeny onder, maar verder baie mooi."
Friday
Josef Steyn commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

Pendoring Penkop Penorent

"Skitterend Sandra. Mooi titel wat pragtig by die foto pas. Wonderlike agtergrond. Miskien kan jy die grassie voor sy neus uitvee of sagter maak."
Friday
Tersia Weitsz commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

Pendoring Penkop Penorent

"Jou titel beslis gepas, pragtige foto Sandra"
Friday
Elna Geringer commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

waiting patiently..

"Die stuk stomp wat regs van die Visvanger is gee balans aan die outjie wat na links kyk. Mooi eenvoud en mooi fokus Sandra. GG"
Friday
Elna Geringer commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

Pendoring Penkop Penorent

"Ek hou van jou titel Sandra. Jou titel sê alles. Mooi fokus en mooi kontras en die agtergrond is mooi skoon"
Friday

Sandra Grobler's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 1:25pm on June 12, 2018, Anita du Toit said…

Dankie vir jou profiel.. dis so lekker om te sien hoe lyk die mens agter die mooi en kreatiewe foto's .. dit maak sommer dat ons Fotoskool~maats meer spesiaal voel  Sandra.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html