Santie du Plessis
  • Female
  • Kroonstad
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (1)
  • Photos (3)
  • Photo Albums
  • Videos

Santie du Plessis's Groups

 

Santie du Plessis's Page

Latest Activity

Santie du Plessis commented on Santie du Plessis's photo
Thumbnail

FB_IMG_1540617913171

"Baie dankie vir almal se kommentaar. Ek waardeer dit baie. Ek het per ongeluk die verkeerde foto gelaai met my naam op. Ek doen my naam gewoonlik meer subtiel en ek sal die foto's in die toekoms verklein met ps dit maak sin. Julle…"
Oct 30
Pieter Steyn commented on Santie du Plessis's photo
Thumbnail

FB_IMG_1540617913171

"mooi een Santie"
Oct 29
Hennie Cronjé commented on Santie du Plessis's photo
Thumbnail

FB_IMG_1540617913171

"Die voël is pragtig gefotografeer - skerp fokus met mooi kleure. Die helder stuk agtergrond is effe steurend, maar verder baie mooi. "
Oct 29
Marenschia Goosen commented on Santie du Plessis's photo
Thumbnail

FB_IMG_1540617913171

"Pragtig. Mooi skerp fokus. Stem saam met ander oor ligte kol."
Oct 29
Tersia Weitsz commented on Santie du Plessis's photo
Thumbnail

FB_IMG_1540669536041

"Interessante hoek. Om hom dop te hou moet kosbaar wees"
Oct 29
Rika Schoeman commented on Santie du Plessis's photo
Thumbnail

FB_IMG_1540617913171

"Alhoewel die agtergrond baie besig is en ook min of meer die kleur van die houtkapper, is die houtkapper steeds mooi duidelik. Stem saam met Anita oor die ligte kol."
Oct 29
Anita du Toit commented on Santie du Plessis's photo
Thumbnail

FB_IMG_1540617913171

"Tensy jy jou logo gebruik vir advertensie is dit eintlik onnodig hier op FS, verklein net jou foto se pixels dan kan niemand jou foto "steel" en iets daarmee maak nie. Indien jy Photoshop of iets dergeliks gebruik kan jy die ligte kol…"
Oct 29
Tersia Weitsz commented on Santie du Plessis's photo
Thumbnail

FB_IMG_1540617913171

"Baie mooi gedoen Santie, ek stem net saam met Elna, signature te opvallend"
Oct 29
Donald Daniel Jacobs commented on Santie du Plessis's photo
Oct 29
Elna Geringer commented on Santie du Plessis's photo
Thumbnail

FB_IMG_1540617913171

"Besige Houtkapper hierdie en altyd aan die gang. Jy het goed gedoen Santie. Hy steek homaelf nogal goed weg teen 'n agtergrond wat baie dieselfde kleure as hy het. Daar is nie fout mee om "signature" op jou foto te plaas nie, maar…"
Oct 29
Rika Schoeman commented on Santie du Plessis's photo
Thumbnail

FB_IMG_1540669536041

"Dit lyk asof hy nie kan wag om daardie blaar by te kom nie. Mooi Santie."
Oct 29
Hans Myburg commented on Santie du Plessis's photo
Thumbnail

FB_IMG_1540617913171

"Baie mooi geneem tenspyte van die besige agtergrond."
Oct 29
Santie du Plessis posted photos
Oct 29
Santie du Plessis commented on Santie du Plessis's photo
Thumbnail

FB_IMG_1540669536041

"Baie dankie Elna, ek gaan definitief probeer. Gelukkig is die ou nog hier rond :-)"
Oct 29
Elna Geringer commented on Santie du Plessis's photo
Thumbnail

FB_IMG_1540669536041

"Die fokus op VS is baie beter. Jy gee nou nie die EXIF nie maar ek dink met 'n groter f/stop sou jy daarin geslaag het om die baie helder agtergrond meer "blurry" te kry. Die son het ook die blaar effe oor belig maar jy kan meeste van…"
Oct 29
Bruwer Burger commented on Santie du Plessis's photo
Thumbnail

FB_IMG_1540669536041

"Goeie skoot...Wow!!"
Oct 28

Santie du Plessis's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html